View this mail online here



LitNet: Seks, ras en boeremusiek
Nuusbrief | Newsletter 512
31.07.2014
   
 

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Seks, ras en boeremusiek: agter die retoriek van gebrekkige sanglus by die 1938-Voortrekkereeufees

Willemien Froneman

Het wit Afrikaners ’n gebrek aan sanglus gehad in die 20ste eeu? Willemien Froneman ondersoek die impak van boeremusiek by die 1938-Eeufeesvieringe.

LitNet Akademies-leesgoed:
Francois Tolmie

Francois Tolmie

"Daar verskyn op gereelde basis nuwe teologieë van die Nuwe Testament, maar hierdie een bly wat my betref die beste."



  Menings

MH17:
’n Blikkie Coke in Afrika

Bettina Wyngaard

"Ek weet nie of ’n skoenlapper wat in Kanada haar vlerke klap, ’n sikloon in Thailand veroorsaak nie. Wat ek wel weet, is dat ’n mortier geskiet in Oekraïne talle voorkombare sterftes in Afrika waarborg."

MH17:
Uiteindelijk zegeviert het leven

Ingrid Glorie

"En plotseling ontwikkelt zich een tocht van epische proporties."

Nederland rouwt

Hendrik-Jan de Wit

"De luchthaven Schiphol ligt bedolven onder de bloemen ..."

Essay:
Celebrating the intellectual legacy of AC Jordan

Phil Ndlela

This contribution by Phil Ndlela "aims to accord Jordan his rightful place as one of the key figures in the advancement of the black literary tradition within the borders of South Africa and beyond".

Hotnotsgot:
Elke mens is ’n storie

Jason Lloyd

"Moenie die storie oor die man vergeet nie. Dit is iets om te vertel."

Geestelik:
Oor gryses en kerke en klippe wat uitroep

Jannie Pretorius

"Ou kerkgeboue is vir my onweerstaanbaar – veral as hulle leeg is. Hulle ruik vir my na lidmate uit vergange tye en desperate gebede."

Regsalmanak:
Reël 43-aansoeke by egskeidings

Gustaf Pienaar

"Wat hierdie huwelik egter buitengewoon gemaak het, is dat toe die partye uitmekaar uit is, mev Nilsson al 78 jaar oud was en haar man 85."

SêNet

Padlopers
Oester

Israel se wandade
Reusedwerg

Musiek bewys die geesteswêreld
Cornelius Henn

LitNet-blogs

Om te gryp of nie te gryp nie ...
Agter die groen deur

I am super chuffed to be on the Lauren Beukes blog, The Spark
Réney Warrington

Hallo aan al die bekendes!
Klarisabet

  Boeke en Skrywers

Poolshoogte:
Vlugskrifnotas
(vir ’n toekomstige argument)

Charl-Pierre Naudé

Poolshoogte:
Afrikaanse literatuur in de Lage Landen

Ingrid Glorie

Poolshoogte:
“Ontruiming” of “verruiming” in Engelstalige Suid-Afrikaanse letterkunde?

Leon de Kock

Interview:
London Cape Town Joburg

Zukiswa Wanner, Jonathan Amid

Jonathan Amid interviews Zukiswa Wanner about London Cape Town Joburg.

Resensie:
Broken Monsters deur Lauren Beukes

Alettie van den Heever

Alettie van den Heever resenseer Lauren Beukes se Broken Monsters.

Reader's review:
Paradise by Greg Lazarus

Jonathan Amid

"Expertly edited by the superb Henrietta Rose-Innes, these four voices, channelled through the authorial lens of Greg Lazarus, offer an almost musical sense of harmony and melody in a novel that hits subtle notes, tugs at the heartstrings, alternates between moments of rich light and shade, and ultimately leaves the reader with a huge grin and an urge to say 'More, more!'"

Biebouw-resensie:
Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Dewald Koen

Lees Dewald Koen se resensie van hierdie boek. Die illustrasie hierby is deur Fanie Viljoen.

Overview:
Man Booker Prize longlist 2014

Jonathan Amid

"Complete whitewash for African writers as Americans join the Man Booker Prize longlist party," writes Jonathan Amid.

Blogs:
Crito: Taai toffie


"Wium van Zyl sê dié boek was vir hom maar ’n taai toffie – en dis presies die gedagte wat by mens opkom wanneer jy die resensie lees."

  Vermaak

Resensie:
Another Country – South Africa: New Portraits

Lien Botha

"Another Country is gebaseer op Suid-Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?

Tuin van Digters 2014:
Volledige program

Breytenbach Sentrum

Die Breytenbach Sentrum se Tuin van digters-fees 2014 vind op 13 en 14 September plaas.

ATKV-Portaal:
ATKV: Temba-musiekprojek


Hier gee musiek kinders se siele vlerke.

Vryfees 2014:
Vir ewig en altyd

Lida Krüger

"Suid-Afrikaanse gehore is geneig om baie maklik op te staan tydens applous, maar in die geval van Vir ewig en altyd was die staande ovasie welverdiend."

Vryfees 2014: Slaaf
Lida Krüger

  Nuwe skryfwerk

NetFiksie:
Middernagstories (Deel III)

Alex J Coyne

"Maak die derde deur oop en kom binne … Pasop net dat die wind nie die deur agter jou toewaai nie, want hoe sal jy dan die pad terug na jou wêreld vind?"

ATKV-Portaal:
ATKV-skryfskool vir skrywers van romantiese fiksie


Die ATKV-skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met liefdesverhaaluitgewers soos LAPA en NB, bied van Donderdag 4 tot Saterdag 6 September 2014 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

  Onderlangs: Geen o/18

Wenner aangekondig: VryNet @ LitNet-kompetisie | competition

Lees die wenverhaal van hierdie kompetisie: "Twee dae later kry ek ’n e-pos van VryNet. Iemand is op my spoor ..." Baie geluk, Golfie!

Bieg:
Getroudes wat vroetel

Perkypecker

Perkypecker is getroud en deel sy gesprek met ’n ander vrou wat ook getroud is.

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Willemien Froneman
Seks, ras en boeremusiek: agter die retoriek van gebrekkige sanglus by die 1938-Voortrekkereeufees
  
LitNet Akademies-leesgoed:
Francois Tolmie
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
Bekendstelling: Harry Kalmer se 'n Duisend stories oor Johannesburg

Book launch: Here I Am by PJ Powers – Cape Town, 8 August 2014

Book launch: Here I Am by PJ Powers – Sandton, 7 August 2014

Book launch: Here I Am by PJ Powers – Westville, 5 August 2014

Slowly at Artscape Arena

Smooth jazz saxophone concert
Ina van Rooyen