View this mail online here



LitNet: Jou topverkoper
Nuusbrief | Newsletter 509
10.07.2014
   
 

  Boeke en Skrywers







Biebouw-resensie:
Blou trane deur Daniella Day

Eldridge Jason

"Niks bring groter hartseer as ’n flenter lewe, verkwis deur drugs nie." Eldridge Jason resenseer 'n boek oor die stryd teen dwelms.

Review:
Forged in battle by Jan Breytenbach

Jaco Fouché

"To hell with that, I say. Read this book, whether you're into military affairs, African history, adventure, action movies or masculine power plays. Read it."

Resensie:
The road of excess deur Ingrid Winterbach

Bibi Burger

Bibi Burger resenseer die vertaling van Ingrid Winterbach se Die benederyk.

ATKV-Skrywersalbum:
Leon Rousseau (1931–)

Erika Terblanche

“Tradisionele stories is deel van ’n volk se kultuur. Dit gee die kind die gerusstellende gevoel dat hy êrens tuis hoort.”

ATKV-Skrywersalbum:
Ernst van Heerden (1916–1997)

Erika Terblanche

“Digters moet hulself nie mislei dat hulle die verloop van die geskiedenis kan verander nie.”

NB-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke vir Julie 2014



NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Julie.

LAPA-Uitgewersportaal:
Nuwe boeke by LAPA: Julie 2014


Kyk watter boeke verskyn gedurende Julie 2014 by LAPA Uitgewers.

Literêre fees:
Breyten Breytenbach Boekefees | Literary Festival 2014


Vanaf 11 tot 13 Julie 2014 lei alle paaie na Montagu. | All roads lead to Montagu from 11 to 13 July 2014 for the Breyten Breytenbach Literary Festival.

NB-Uitgewersportaal:
Marita van der Vyver in die Paarl ten bate van Laat ons Lees!


Marita van der Vyver en haar nuwe boek Winterkos in Provence is die fokus van ’n spesiale skrywersete wat op Saterdag 19 Julie deur die Grande Roche Hotel, in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en NB-Uitgewers, in die Paarl aangebied word.

Blogs:
Crito: Oor skittery


"Wanneer laas het ’n boekeblad my soveel vreugde gebring as afgelope Maandag s’n van Boeke24?"

  Vermaak

Teateronderhoud:
Terug weens populêre navraag: Shaleen Surtie-Richards as Shirley Valentine

Shaleen Surtie-Richards, Naomi Meyer

Shaleen Surtie-Richards vertel vir Naomi Meyer van die teater as ’n life partner.

Grahamstadse Nasionale Kunstefees: Salt
Emma Kotze, Naomi Meyer

Emma Kotze skryf teaterresensies vir LitNet, maar is inderwaarheid self aktrise. Sy gesels met Naomi Meyer oor die produksie Salt, waarin sy by die Grahamstadse Nasionale Kunstefees te sien is.

Musiekonderhoud:
Monark se "bepynsing" die moeite werd

Henry Cloete

"Ons het nog altyd geglo in ’n minimalistiese benadering, maar het vooruitgegaan in die kuns om dit in die praktyk te behaal."

Kunsuitstalling:
Markens Grøde deur Hanneke Benade

Louise Pieterse, Hanneke Benade

Innibos se 2014-feeskunstenaar was die talentvolle portretkunstenaar Hanneke Benade. Louise Pieterse deel haar foto's van die feesuitstalling met LitNet en Hanneke Benade verskaf ook kunswerke van haar eie.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees:
Spesiale feespas van R1 020 beskikbaar


Die feespas sluit gratis toegang tot die feesterrein in, gratis gebruik van die pendeldiens, en daar kan aansoek gedoen word vir kaartjies vir vertonings via die Aardklop-feeskantoor.

kykNET-portaal:
Kokkedoor 2014: Wenners aangekondig

Naomi Meyer

Die wenners van Kokkedoor 2014 is op 3 Julie 2014 aangekondig.

Musiek:
Amanda Strydom vertel van 'n Vuur gevang in glas

Amanda Strydom, Naomi Meyer

Ekstra vertoning! ’n Vuur gevang in glas word op 29 Julie 2014 by Die Boer-teater in Durbanville aangebied. Hier is ’n onderhoud met Amanda Strydom.

Festival:
The National Arts Festival and Business and Arts South Africa (BASA) announce Arts Journalism Awards


Charl Blignaut, Arts Editor of City Press, has been named South Africa’s Arts Journalist of the Year for the second consecutive year.

  LitNet Akademies

Godsdienswetenskappe:
Oor die interpretasie van Paulus se uitspraak in Galasiërs 3:28

Francois Tolmie

"Galasiërs 3:28 ('Dit is nie belangrik of iemand Jood of Griek, slaaf of vry mens, man en vrou is nie; want julle is almal een in Christus Jesus') is een van die uitsprake in die Galasiërbrief wat baie aandag trek – nie net in kerklike gesprekke nie, maar ook in die akademiese besinning oor dié brief."

Geesteswetenskappe:
Die verhouding tussen trauma en magiese realisme in Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) deur Christoffel Coetzee

Reinhardt Fourie

Hierdie artikel ondersoek die verband tussen trauma en magiese realisme in die roman Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) deur Christoffel Coetzee.

Academic:
Writing South Africa Now 2014 – photos from York

Imke van Heerden

The 20th anniversary of South Africa’s democracy offers timely cause for reflection on the complex changes and continuities concerning South African literature and literary studies. Imke van Heerden shares her pictures of the event which took place on June 7th, 2014.


Klaskamer:
Afrikaans Huistaal: Luisteroefening oor Faan se trein

Annaline van Vreden

Laai hierdie luisteroefening en memorandum, gebaseer op die film Faan se trein, vir Afrikaans Huistaal (Graad 12) gratis af.

  Menings

Uit die LitNet-argief:
Bêre eerder die volksliedere

Etienne Viviers

Etienne Viviers sê: "Skaf die volksliedere af!"

Regsalmanak:
Herroepte testament herleef nie

Gustaf Pienaar

Dié man het in sy testament bepaal sy vriendin erf als en later tog maar besluit sy vrou moet dit kry. Wat het die regstelsel bepaal?

Essay:
Evolusie en die kerk

George Bekker

"Aangesien evolusie in skole geleer word, kan dit nie meer ontwyk word nie. Hierdie artikel poog om evolusie meer verstaanbaar te maak vir niewetenskaplikes."

LitNet-blogs

Hond en haas
Uit Melkbos

Kinders
lora2me

Werfjoernaal
Katrina

  Nuwe skryfwerk

NetFiksie:
Middernagstories (Deel I)

Alex J Coyne

"Dit is middernag en die laaste deur word oopgemaak."

NetFiksie:
"Vrede op aarde" deur Ann Hiemstra

Ann Hiemstra

Tydens die US Woordfees 2014 is die suksesvolle Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool aangebied. LitNet plaas ’n verhaal van een van die deelnemers aan die slypskool: "Vrede op aarde" deur Ann Hiemstra.

  Onderlangs: Geen o/18

LêNet:
Een doodgewone Woensdag

Grasweduwee

Lees wat maak hierdie grasweduwee een doodgewone Woensdag.

Fiksheid met byvoordele
Oud maar nie koud

VryNet @ LitNet:
In die kleedkamer

Net Johan

Hierdie verhaal is 'n inskrywing vir die VryNet @ LitNet-kompetisie.

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Reinhardt Fourie
Die verhouding tussen trauma en magiese realisme in Op soek na generaal Mannetjies Mentz (1998) deur Christoffel Coetzee
  
Bioskets: Francois Tolmie
“Nie Jood of Griek nie, nie slaaf of vry mens nie, nie man en vrou nie.” Oor die interpretasie van Paulus se uitspraak in
Galasiërs 3:28
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
Uitnodigings vir Vryfees: Fees van digters

Uitnodigings vir Vryfees: Nuwe talent in spanningsgenre

Uitnodigings vir Vryfees: As die wind kom draai

Uitnodigings vir Vryfees: Sondag op ’n voëlplaas

Uitnodigings vir Vryfees: Meditasies

Bhabha – a new Jazzart work

Celebrating Heritage, Legacies and the Creation of a Nation at the National Arts Festival

Noddy and Friends soon at Artscape Theatre