View this mail online here



LitNet: Jou speeltoneel
Nuusbrief | Newsletter 493
19.03.2014
   


 
  Vermaak

Toneelgesprek:
Adam Small se gedagtes oor drama

Adam Small

Shakespeare het nie drama geskryf nie ...

Teaterresensie:
US Woordfees 2014: Wie’s bang vir Virginia Woolf?

Emma Kotze

“Marius Weyers en Sandra Prinsloo se skitterende en ongenaakbare spel skep wrede huishoudelike omstandighede uiters suksesvol.”

Missing by die Baxter
Emma Kotze, Renata Redelinghuys

US Woordfees 2014:
Stellenbosch – affer innie pad

Naomi Meyer

“Die hospitaal daar in Cloetesdal,” beduie ons gids met die hand, “lyk altyd soos die beach op Tweede Nuwejaar.”

US Woordfees 2014:
Feesfoto's

Izak de Vries

Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.

Nog feesfoto's
Izak de Vries

US Woordfees 2014 Foto's:
Die ligter kant van woorde

Gerrit Rautenbach

US Woordfees 2014: Fotoalbum 2
Naomi Bruwer

  Menings

Essay:
"’n Ideale gemenebes in Afrika-omstandighede": Die Vrystaatse Republiek 1854–1900

Hermann Giliomee

Hermann Giliomee se volledige toespraak – gelewer by ’n konferensie oor die 160-jaar-herdenking van die Vrystaat Republiek.

Regsalmanak:
Vuurwerke voor in die Jag

Gustaf Pienaar

"Vroulief hier langs hom wil 'n sigaret aansteek, maar pleks dat sy die Jag se sigaretaansteker gebruik, trek sy 'n vuurhoutjie."

Bewaring:
Afname in olifantgetalle totaal onderskat

Trevor Jones, Katarzyna Nowak

Vroeg in Desember 2013 het internasionale media berig dat IUCN dit amptelik gestel het dat een vyfde van Afrika se olifante teen die huidige tempo van stroping binne die volgende tien jaar vernietig kan word.

  LitNet Akademies

Belangrike aankondiging:
Nuwe fooistruktuur vir LitNet Akademies


Nes altyd, sal geen bladgelde gehef word nie, en word navorsingsgeld direk aan navorsers betaal. Die nuwe reëling wis die ongelykheid tussen afdelings uit, en 'n navorser in byvoorbeeld die regte sal dieselfde bedrag ontvang as byvoorbeeld 'n navorser in die filosofie.

Regte:
Arbitrêre gronde vir onbillike diskriminasie en die bewyslas in arbeidsgeskille

Dawid de Villiers

Hierdie artikel verken in die eerste plek die geskiedenis oor die wyse waarop onbillike diskriminasie ’n selfstandige eisoorsaak geword het. Die aard van die gelyste en sogenaamde arbitrêre gronde en die verskil tussen hulle het heelwat bespreking uitgelok en is die tweede fokus van hierdie ondersoek.

Geesteswetenskappe:
’n Eeu van orde in sakeondernemings in dorpe van die Oos-Kaapse Karoo

Daan Toerien

Vroeëre waarnemings van ’n reglynige verband tussen bevolkingsyfers en die getal sakeondernemings in Suid-Afrikaanse dorpe bied ’n nuwe benadering om sakedinamika in dorpe te ondersoek.

LitNet Akademies-gespreksruimte:
In gesprek met ... Rob Balthussen

Carina van der Walt

“Daar is ’n enorme sprong vooruit in die behandeling van Vigs. Anders as in ander Afrikalande is Suid-Afrika finansieel selfvoorsienend vir hulle Vigsprogram."

  Boeke en Skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay:
Vir ’n speelse lewe – Etienne van Heerden se Klimtol

Desmond Painter

"Ek verwys na iets dieper: ’n soort protes teen die lewe self, oftewel teen hoe die lewe (óns lewe, myne en joune) historiese vorm kry en gekortwiek word deur politieke en ekonomiese stelsels, maatskaplike verdelingslyne, moeë drome, verbreekte beloftes, ons eie blindheid en afgestompheid, droogtes van die land en die hart."

Penguin:
Bomskok deur Tinus Horn


Bomskok is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie.  En allesbehalwe ’n ware storie.

Uittreksel: Bomskok deur Tinus Horn

Onderhoud: Bomskok – onderhoud met Tinus Horn

Tinus Horn, Naomi Meyer

ATKV-Skrywersalbum:
HS van Blerk (1915–2010)

Erika Terblanche

“My lewe, veral my veelbewoë jeug, was onnoembaar ryk, en ek sou dit vir geen geld ter wêreld wou verruil nie.”

NB-Uitgewersportaal:
Lokprent: Die Derde Graf deur Calvyn van Niekerk


Kyk na die lokprent van Die Derde Graf deur Calvyn van Niekerk!

Video: Etienne van Heerden en Etienne Bloemhof gesels oor Klimtol

NB-Uitgewersportaal:
Foto's: NB-Uitgewers-skrywerspartytjie 2014

Naomi Bruwer

NB-Uitgewers het Woensdag 12 Maart 'n heerlike skrywerspartytjie by Oude Libertas op Stellenbosch gehou.

Boekgesprek:
Bruce Bawer: The victims’ revolution (Deel 1)

Johannes Comestor

Ek het gepoog om aan te dui wat die universiteit histories was en wat aanleiding tot identiteitstudies gegee het.

Bruce Bawer: The victims' revolution (Deel 2)
Johannes Comestor

US Woordfees 2014:
Christiaan Stoffel Mathysen Bakkes is ’n unieke mens

Gerrit Rautenbach

Dit was wel in die Boektent waar die wildeman van Palmwag in Namibië met Erns Grundling gesels het, maar dit het gou gevoel of hulle laatnag om ’n kampvuur sit.

  Taal

Taaldebat:
ATR-simposium by US Woordfees 2014: Wie se Afrikaans?

Michael le Cordeur

"Nie joune nie, dis ook nie myne nie, dis ons almal s’n."

ATR sluit vennootskap met die Jaloersbokkies
Michael le Cordeur

Lees oor wanneer mens maar jaloers mag wees.

ATKV-Portaal:
Handevat

Izak de Vries
2014-03-18

Goeie nuus oor die onderwys is omtrent so skaars soos blonde skooldogters in Khayelitsha. Tog is daar, nou en dan, hoop.

FAK bespreek die Vrystaat se geskiedenis

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge het op 21 Februarie 2014 ’n konferensie oor die 160-jaar-herdenking van die Vrystaat Republiek by die Nasionale Afrikaanse Letterkundemuseum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein gehou.

  Kuberklas Kreatief

Kuberklas Kreatief:
'n Ware wonderwerk

Simoné du Plessis

"Mariska gaan maak haar tuis onder die groot eikeboom en Anke kom sit gemaklik langs haar. Hulle maak hulle kosblikke oop en net toe Anke die eerste hap van haar tamatiebroodjie wil vat, vra Mariska: 'Anke, wat het met jou been
gebeur?'"

  Nuwe skryfwerk

Poësie:

'n Clanwilliam-psalm

Ester le Roux

Kudde
Marthé McLoud

Vincent
Marthé McLoud

Fiksie:
Geradbraakte nuanse van die feetjies en dwergies

Marthinus van Loggerenberg

ATKV-Portaal:
ATKV-skryfskool vir ontluikende dramaturge


“Solank daar mense is sal daar altyd stories wees – vir ons, vir ons kinders en hulle kinders se kinders. Die mensdom is tydloos, en so ook hulle stories. Vir altyd.”

PEN Afrikaans:
2014 se “New Voices”-kompetisie oop vir inskrywings


PEN Afrikaans kan twee verhale inskryf en nooi graag alle ongepubliseerde skrywers tussen 18 en 30 om ’n Afrikaanse kortverhaal tussen 2 000 en 4 000 woorde voor te lê.

  Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18

Bieg:
Binne my woonwa

Bloem-man

Die dag toe ek vir my eksbuurvrou my woonwa gaan wys het ...

Ons het ooreengekom om buite die huwelik dinge te doen, maar ...
Anoniem Annie



  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Daan Toerien
’n Eeu van orde in sakeondernemings in dorpe van die Oos-Kaapse Karoo
  
Bioskets: Dawid de Villiers
Arbitrêre gronde vir onbillike diskriminasie en die bewyslas in arbeidsgeskille
  


  
Meeste kommentaar
Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed
Kobus de Klerk
Vir Jaco: “’n Stembrief”
Dirk Rigter
Tyd om te stem of om glad nie te stem nie
Jaco
Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!
Dirk Rigter
Dis nie die grootte wat altyd tel nie
Jaco
Moord in Muckleneuk
Sandvelder
 
  Blogs

Nagtelike besoekers
vuurklip

Skaduwees
maryna

Are you a double agent?
Beate

ore met punte
tlr

In die skadu van 'n vreemde land …
monicahaddad

  
  Vermaak
  

Theatre Awards:
Winners announced at the 49th annual Fleur du Cap Theatre Awards

Asking Alexandria in South Africa, May 2014

Dolosfees 1–3 Mei 2014

Adam Tas by die Boer Restaurant Teater in Durbanville

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
 

www.litnet.co.za   twitter      
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za