|
 |
US Woordfees
LitNet en Sing 'it laat jou woorde leef |
Skryf jy graag lirieke? Kom leer by LitNet se Sanlam Sing 'it-liriekskryfwerkswinkel by legendes Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word. Daarna gesels Anton, Kerneels Breytenbach en Albert du Plessis oor die ontwikkelinge in die plaaslike musieklandskap – Alles van Anton tot Die Antwoord! |
|
|
| |
 |
US Woordfees-blog: Feeswoord
Zivaglo |
Stephanie Nieuwoudt
"Zivaglo kom van die Griekse woord ziva wat stralende lig beteken en die woord glow." |
|
|
 |
|
Gedigtekompetisie
Festival voor het Afrikaans |
|
|
Sarita Friguglietti-de Vaal
Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlandse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.
|
|
|
• Die Dansende Digtersfees by Spier
|
|
|
PEN Afrikaans |
 |
|
PEN Afrikaans |
| PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. |
|
| |
| Menings | Opinion |
 |
Rubriek: Regsalmanak
Aantekeninge ivm Oscar Pistorius se borgtogaansoek |
Gustaf Pienaar
"Die oë van die wêreld sal Dinsdag en Woensdag gerig wees op die Streekhof in Pretoria wanneer Oscar Pistorius se aansoek om op borgtog vrygelaat te word – hangende sy verhoor op ’n aanklag van moord met voorbedagte rade – aangehoor sal word." |
| |
 |
Rubriek: Regsalmanak
Valentynsdag in die hof |
Gustaf Pienaar
"14 Februarie was Valentynsdag, en hoe kan ons nou só 'n belangrike dag laat verbygaan in Regsalmanak? Ongelukkig is daar maar min romantiese en liefdestories in ons hofverslae opgeteken." |
| |
 |
Webseminaar
Noodvuur / selfbeveiliging |
LitNet
Die aanvanklike nuusberigte en latere verklarings in die hof dat Oscar Pistorius na bewering vermoed het dat sy vriendin, Reeva Steenkamp, 'n inbreker in sy huis is en haar daarom doodgeskiet het, het vrae laat ontstaan oor wapenbeheer en selfbeveiliging in Suid-Afrika. Enkele meningsvormers het hul gedagtes hieroor met LitNet gedeel. |
| |
• Click here to read Adèle Kirsten of Gun Free South Africa's contribution
|
• Lees Piet le Roux van Solidariteit se bydrae hier
|
• Lees Hanru Niemand, sielkundige, se bydrae hier
|
|
|
 |
|
Rubriek: Hotnotsgot
Mamphela Ramphele se nuwe party
|
|
|
Jason Lloyd
"Ramphele sal dus ’n geloofwaardige politieke leier wees wat oor etniese, politieke en ekonomiese grense respek en aanvaarding sal afdwing."
|
| |
| Nuwe skryfwerk | New writing |
 |
Poësie-kompetisies | Poetry Competitions
Illustrasie van die wen-haikoe |
Pieter Strauss het LitNet se onlangse haikoe-kompetisie gewen.
Michelle de Villiers het dié haikoe volgens haar eie interpretasie geïllustreer. |
|

|
|
| ATKV-Portaal | Language |
 |
|
Seminaaruitnodiging
Afrikaans het vele gesigte |
|
UJ se Departement Linguistiek, Departement Afrikaans en die ATKV nooi u vriendelik uit na ’n seminaar oor taaldiversiteit.
|
|
|
| kykNET-Portaal |
• kykNET se hoogtepunte vir Februarie 2013
|
|