| |
| US Woordfees |
 |
Musiek
Die Skynmaagde: Satiriese blik op die (on)werklikheid |
Gerdus Senekal
"Leroux was maar die kampvegter vir normale Afrikaners in vreemde plekke en situasies. Dit is waar ons somehow beland het met ons musiek en lirieke. Dit is ook waar ons wil wegdoen van bestaande goed af. " |
| |
 |
Skrywersfees: Onderhoud
Om gedigte musiek te laat word |
Ben Ludik; Naomi Meyer
Gedigte is klaar musiek, maar by hierdie Woordfeesitem kan mense dit kom luister en beleef. Ben Ludik vertel. |
|
 |
Feeste
US Woordfees se musiekfees "uniek en vars" |
Henry Cloete, Bertie Coetzee
"Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees." |
|
 |
Woordfees
LitNet laat jou woorde leef by die Woordfees |
| Met die vinger steeds op die plaaslike musiek-en-lirieke-pols bied LitNet twee lekker musiekgeoriënteerde items by die gewilde US Woordfees aan. |
|
 |
Teater-resensie The Three Little Pigs skree oor 'n samelewing se immoraliteit |
Emma Kotze
"The Three Little Pigs getuig van noukeurige navorsing in beide inhoud en die vertolking. Dié produksie slaag daarin om skreeusnaaks te wees terwyl dit ernstige vrae vra oor die morele oortuigings van ons samelewing." |
|
|
| Menings | Opinion |
 |
Radio: Onderhoud
Bieg @ LitNet op OFM |
Johrné van Huyssteen; Naomi Meyer
Hoekom bieg mense? Johrné van Huyssteen het Naomi Meyer dié vraag op die radio gevra. |
| |
 |
Webseminaar
Pynstiller |
Fanie Viljoen; Kosie Eloff
'n Webseminaar oor Fanie Viljoen se baanbrekersverhaal op Facebook, Pynstiller. Lees die eerste twee bydraes hierdie week, voordat verdere stukke volgende week volg. |
|
• Op soek na die verlossing – Fanie Viljoen
• Wie, wat en hoe: Om digitaal te publiseer – Kosie Eloff
|
|
 |
Rubriek: Hotnotsgot
Die middel van die pad ná Mangaung |
Jason Lloyd
"Sê wat julle wil van die ANC, maar dit is steeds die mees demokratiese organisasie wat verkiesing van sy leiers betref." |
|
 |
Rubriek: Regsalmanak
24 Januarie 1967: Hendrik Verwoerd en die "vuige moerasland van primitiewe wraak- en haatgevoelens" |
Gustaf Pienaar
Kort na die dood van dr Hendrik Verwoerd op 6 September 1966 is appèlregter JT van Wyk as ’n eenpersoon-kommissie van ondersoek aangestel om die omstandighede van die dood van die Eerste Minister te ondersoek. |
|
|
| Boeke en skrywers |
 |
ATKV Skrywersalbum
E (Sussie) Kotze (1933– ) |
Erika Terblanche
"Sêgoed van Sussie Kotze: 'Die lewe is eintlik baie prikkelend. Ek is baie lief vir mense, en solank ’n mens leef en belang stel in mense, is daar gedurig dinge wat ’n indruk op jou ...'" |

|
|
 |
Wen
Wen met die Exclusive Books Summer Sale |
|
Exclusive Books gee ’n R500-geskenkbewys weg aan ’n LitNet-leser om die verswelgende Summer Sale te vier. Vertel vir ons in die kommentaar-boks onderaan elke LitNet-bladsy watter boek(e) jou lewe verander het en jy kry ’n kans om te wen! |
|
 |
Biebouw-resensie
Steve Hofmeyr gee gas: Kapabel is 'n eerlike vertelling oor die leuenagtige |
Phil van Schalkwyk
Sy jongste bydrae tot Afrikaanse fiksie heet Kapabel, waarin interessant genoeg iets van Agter elke man terugkeer. |
|
 |
Crito
Kinderboeke |
"Ek het al ‘n paar jaar gelede geskryf oor die liederlike manier waarop Afrikaanse boekeblaaie vasklou aan die idee dat fiksie en niefiksie vir volwassenes al is wat geresenseer moet word. Kinder- en jeugboeke behoort meer ruimte te kry, asook kookboeke en publikasies vir die vele bedrywe wat in en om die huis geskied." |
|
|
| Nuwe skryfwerk | New writing |
 |
Snars poëtika
13 poskaarte van ’n posverlater |
Bibi Slippers
Bibi neem afskeid van haar pos by LitNet en al die mense wat dit die moeite werd gemaak het. |
|

|
Kortverhaal
’n Ope brief aan my psigiater oor my vermeende kettieprobleem |
Jannie Pretorius
Jannie Pretorius het moontlik 'n probleem. Dis nie spekskiet nie, dis 'n kettieprobleem. |
|
• versoek – Risha Lötter
• Yl lug – Johann de Lange
|
|
 |
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters |
LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word. | |

|
|
|
|
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
Feeste
LAPA Uitgewers by die US Woordfees 2013 |
| Kyk na al die boekkuiers en gesprekke wat LAPA Uitgewers by die US Woordfees aanbied. |
|
|
| kykNET-Portaal |
 |
TV
Thomas@ is om die draai |
| "Die program, waarvan die tweede reeks op die oomblik vervaardig word, is gebaseer op Diedericks-Hugo se gewilde reeks jeugboeke." |
|
|