LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou Sing ’it!
Nuusbrief | Newsletter 424
24.10.2012
 
 

  Sing ’it
LitNet bied aan ...

Sanlam Sing ’it 2012 launches today and the competition is open for entries!

Sanlam Sing ’it 2012 skop vandag af. Inskrywings is nou oop!

Win | Wen R50 000

We're giving aspiring songwriters the chance of a lifetime. Your lyrics can be composed into an full-fledged song.

Ons bied die kans van 'n leeftyd aan liedjieskrywers. Jou lirieke kan hier omskep word in 'n volbloed-liedjie.

"Die ouer ek" is nr 1 op MK!

The music video for last year's Sing 'it winner is no 1 on MK
(DStv 324)!

Verlede jaar se Sing 'it-wenner vir 'n musiekvideo is tans nommer een op MK (DStv 324)!


  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Briewe
Die Wetenskap
Jan Rap
Africa Burn, uitdruk van kreatiwiteit
Hans Richardt
Afrikaner-foefies
Jaco
Evolusie en “Skeppingsleer” as Gelowe?
Panda
Die spreekwoordelike klipgooi
Panda
Knyptangvrae vir Jaco
Thys Human (PTA)

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  ATKV

  
   LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.


  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  Menings | Opinion
article
Blogs
Hoekom blog jy? En hoekom blog jy by LitNet?
Naomi Meyer

LitNet se blogruimte het getrek. 'n Skare het saamgekom en die blogs gons. Naomi Meyer vra: "Maar hoekom? In dié besige ruimte, tussen die skare? Hoekom met jou klein-klein megafoontjie staan en skree? Hoekom sit en wag dat iemand anders vinnig onderaan reageer?"
article
Onderhoud
Vir Afrikaanse mense, oor Afrikanersake: LT-Afrikaans
Cecilia van der Merwe; Naomi Meyer

"Siende dat LTA se visie is om Afrikaans as 'n taal te bevorder, gesels ons gewoonlik met ander Afrikaanssprekendes oor sake wat tipies van toepassing is op die Afrikaner."
article
Rubriek: Regsalmanak
Oktober 1996 se emosionele skok en psigiatriese skade: verkeerde baba, verkeerde ma!
Gustaf Pienaar

"Verdere bloedtoetse wat ook op húlle uitgevoer is, het getoon dat die twee seuntjies kort na geboorte in die hospitaal omgeruil is. Gavin was nie mej Clinton-Parker se natuurlike kind nie; haar kind was Robyn. En omgekeerd: Robyn se natuurlike ma was nie mej Dawkins nie, maar mej Clinton-Parker."

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article
Snars Poëtika
23 Oktober 2012: Antjie Krog verjaar
Bibi Slippers

By die geleentheid van Antjie Krog se verjaarsdag vra Bibi Slippers haar af: Wat maak Antjie se gedigte beter as die ander rympies wat mens om elke hoek en draai op die internet opspoor?
article
Gedigte
Maandag 3 September 2012
Elize Koch

Elize Koch onthou vir Neville Alexander op die dag van sy vaarwel.
• by sy rekenlessenaar met sy voet in ’n pro forma-verslag, Waldemar Gouws
article
Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers
Word deel van LitNet se Facebook-groep vir nuwe skrywers en kry heel eerste die jongste nuus oor skrywers, skryfkompetisies en publikasie-geleenthede! Almal is welkom en dis 100% gratis.

  
  WF 2012
article
WF 2012
Die laaste WF-inskrywings (hier onder) is gelaai. Wat gebeur nou? Lees hier.
• ’n Verandering, Mivuyo Matai, graad 10
• Eksperiment AL1: ALONe, Stephan Bester, graad 10
• Die geheimsinnige pers gloed, Tertius Smit, graad 10
• Marko Blignaut, Kabelo Mpurwana, graad 10
• Droomartritis, Ursula Reynolds, graad 11
• Vleisvreter van Cedora, Karlien Bester, graad 10
• Nagmerrie, Werno Katzke, graad 10
• ’n Tweede kans, Hannelie Marais, graad 10
• Ruimtewesens, Rudé Peddie, graad 10
• Die ander plek, Inge du Toit, graad 10
• Revolusie, Nina du Preez, graad 10
• 2050, Nina Truter, graad 10
• Terminasiesone 7, Saskia Stander, graad 10
• In die skadu’s, Lehann Smith, graad 10
• Die pers botteltjie, Chané Fabricious, graad 10
• Kattekwaad, Tania de Vos, graad 11
• Hidrokraking, Mariet Louw, graad 11
• Net ’n kloon?, Ilke Opperman, graad 10
• ’n Duisend Saddam Hoeseins, Andene Augustyn, graad 11
• Mediese windeier, Lisa Jansen van Rensburg, graad 11
• Die son brand fel, Emma Jansen van Rensburg, graad 11
• Hulle noem my X, Tonia Schoeman, graad 10
• Narkose, Wilmé Steyn, graad 11

  
  Kuberklas
article
Fokusberoep
Radiojoernalis
Dane Beisheim

Wil jy elke dag met die hele nasie praat? Dane Beisheim gee raad oor hoe om ’n radiojoernalis te word.

  
  Taal
article
Onderhoud
WAT? Borg 'n woord!
Willem Botha; Naomi Meyer

"Streektaalwoorde en -uitdrukkings kan gerus aan ons gestuur word. Dit is vir ons net so belangrik soos Standaardafrikaans." Willem Botha gesels woorde.
article
Taalgesprek
Marita van der Vyver help woorde borg
Henry Cloete

"Niks is so ver soos die onlangse verlede nie."

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Topverkoper!
Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik stof Fifty Shades uit
Chanette Paul; Naomi Meyer

Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik klop Fifty shades of grey ’n week lank as topverkoper. Maar is alles maanskyn en rose? Naomi Meyer het haar gevra.
article
My pad met engele deur Belinda Bras-Nel
"Jou engele se begeleiding spreek altyd van hoop en hulle wys graag vir jou watter keuses en gesindhede vir jou ’n bestaan vol vreugde in stede van vrees kan oopmaak."

  
  Hygliteratuur
article
Erotic poem
Hot Hallowe’en: Backseat driving
Simone

Nearly a poem ... for the Hot Hallowe'en competition.
article
Hygliteratuur
Die roete verby die silwer bikini
Johnny Stud

"Dis al die afgelope twee jaar of so dat ek gereeld die roete verby die silwer bikini stap as ek met die hond die pad vat see toe."


  Boeke & skrywers | Books & Writers
article
Foto’s
PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering
Naomi Bruwer

PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag op Stellenbosch gehou. By dié vergadering, bygewoon deur ongeveer 50 geregistreerde lede, is die grondwet van die vereniging goedgekeur en is 'n nuwe bestuur verkies.
article
Boekbekendstelling
Die aanspraak van lewende wesens
Naomi Meyer

Bekendstelling van Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens: steelfoto’s, twee gesteelde foto’s, 'n aangename kennis, eerste indrukke en 'n leegte.
article
Biebouw-resensie
Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser
Madri Victor

"Skoenlapper getuig van insig en mensekennis; die karakters is oortuigend en prikkelend, die ruimte word vernuftig gebruik as toeligting tot die karakters se optrede sowel as om atmosfeer te skep."
article
M-Net Literary Awards 2012
Winners announced
The winners of the prestigious M-Net Literary Awards were announced at a glorious event at the Hyatt Hotel in Johannesburg on Friday, 19 October. The M-Net Literary Awards are the only fiction awards that honour novels in all eleven South African official languages.
article
ATKV Skrywersalbum
LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV
article
article
LitNet-blog: Crito
Goeie maniere


  English
article
Opinion
Writing in prison: Ampie Coetzee responds to Helize van Vuuren
Ampie Coetzee

"Breyten's prison writing – Afrikaans poetry, of which little has been translated into English – comprises an anthology of 448 pages! The quality of these verses has been maintained in the more or less 20 books written since then."


   Vermaak | Entertainment
article
Teater: Rubriek
Gemeenskapsentrum norSA in Wellington: Waar jy jouself leer ken
Albert Maritz

"Op die dag toe die sentrum geopen is, toe die eerste Mej norSA speech en die koor daarna hul lied sing, is daar nie ’n droë oog nie." Albert Maritz vertel van die gemeenskapsentrum norSA in Wellington.
article
Teater: Resensie
Basson bied perspektiewe op die teaterbedryf van gister, vandag en môre
Ihette Jacobs

"Kind Hamlet is deels huldeblyk aan die veterane, ode aan en pleidooi vir die teater, onderhoud, repetisie, gesprek, kommentaar, mentorsessie en opvoering van gedeeltes uit Hamlet."
article
Teater: Resensie
Huldeblyk aan Anna Neethling-Pohl word staande toegejuig
Ihette Jacobs

"Inderdaad is dié produksie slegs ʼn blik op Anna Neethling-Pohl se lewe, verweef met die gepaardgaande veranderinge in die samelewing, politiek en toneelbedryf, maar dit is beslis ʼn blik om gesien te word."
article
Film: Resensie
Moonrise Kingdom – ’n ligte aanslag
Suzette Kotzé-Myburgh

"Tydens ’n skoolkonsert raak hy verlief op Suzi (Kara Hayward), net so wêreldvreemd soos hy, en hulle besluit om weg te loop sodat hulle bymekaar kan wees."
• Reney Warrington: Beasts of the Southern Wild – Charmingly traumatic
• Reney Warrington: Bernie – constructively weird
• Suzette Kotzé-Myburgh: My afternoons with Margueritte – lewensbevestigend

  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Die laaste Afrikanerleiers: 'n Opperste toets van mag
"Giliomee bied ’n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het."

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Basiese wetenskappe)
Die risikoprofiel van Pb en Cr in stedelike padstof
Sanja Potgieter-Vermaak; René van Grieken; Herman Potgieter

"Omgewingsdeeltjies beïnvloed die mens en die omgewing op verskeie maniere en die omvang daarvan hang van ’n aantal faktore af. Hierdie deeltjies hou ’n risiko in vir mens en dier, omdat dit opgeneem word deur inaseming (hetsy deur die mond of neus) en dus biobeskikbaar kan raak."
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Dae in die lewens van vrywillige werkers: Belewenisse van studente-vrywilligers

Elsje Cronjé

"Die bewustheid dat vrywilligers nie net mense help en hul gemeenskappe dien nie, maar dat die werk wat hulle doen ook gevolge vir hulle self het, het my genoop om kwalitatiewe navorsing hieroor te doen en uit te vind wat ons studente beleef."
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
 
  

www.litnet.co.za   twitter