| |
| Kuns |
 |
SA-illustreerders Piet Grobler |
Bibi Slippers en Piet Grobler
Piet Grobler raak liries oor sy passie vir illustrasie en wys vir ons sy skrikkels. |
|
|
 |
NetKeuse Lien Botha se ses bestes |
Lien Botha
Fotograaf Lien Botha vertel vir LitNet-lesers watter plekke op die Web haar herhaaldelik teruglok. |
|
 |
LitNet Akademies-gespreksruimte
“Groot kuns” as objet trouvé |
Johann de Lange
Johann De Lange lewer kommentaar op die polemiek rondom Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord se gebruik van die kunswerk in ’n lokprent vir hulle nuwe album, TEN$ION. |
|
 |
LitNet Akademies-gespreksruimte
In conversation with Jane |
Izak de Vries
Izak de Vries challenges artists to stage parodies of Jane Alexander's Butcher Boys. |
|
|
| LitNet Akademies |
 |
Geesteswetenskappe
Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses |
Cara Kleynhans, Heinrich van der Mescht
“Dit is duidelik dat Lang Lang se populariteit, wat selfs tot buite die sfeer van klassieke musiek strek, hom ’n spesiale figuur maak as klassieke pianis in ’n musiekbedryf wat deur populêre kunstenaars oorheers word.” |
|
 |
Onderhoud Justus Roux in gesprek met Daan Wissing |
|
Justus Roux gesels met Daan Wissing oor sy artikel “Ontronding in Kharkamsafrikaans?” in LitNet Akademies. |
|
|
| Boeke en skrywers |
 |
Foto's
Stigting van die Afrikaanse Skrywersunie |
Alwyn van Zyl en Naomi Bruwer
Die Afrikaanse Skrywersunie is Woensdagaand 7 Maart op Stellenbosch gestig. Die LitNet-span het die verrigtinge gaan dokumenteer. |
|
 |
YouTube-video
Fanie Olivier oor Pretoria PEN |
Naomi Bruwer
Fanie Olivier verduidelik die agtergrond van die skrywersvereniging Pretoria PEN by die stigtingsvergadering van die Afrikaanse Skrywersunie. |
|
 |
LitNet Akademies-resensie-essay
Melk ondermyn magstrukture |
Nina Botes
Nina Botes neem die heruitgawe van Elsa Joubert se kortverhaalbundel Melk in oënskou en oorweeg die relevansie van die bundel vir die hedendaagse gehoor. |
|
|
| NB-Uitgewersportaal |
 |
Kortlys
NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd |
|
Inskrywings vir NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het op 1 November 2011 gesluit. Die kortlys is pas bekendgemaak. |
 |
Boekbekendstelling
Lot se vrou in Kaapstad bekendgestel |
| Terugkyk, stilte en geselsies met die digkuns se grootste "raasbek". Die bekendstelling van Joan Hambidge se bundel Lot se vrou was ’n feestelike geleentheid met meer ernstige ondertone. |
|
|
| TV | Entertainment |
 |
Robinson Regstreeks
Renosterstropery |
|