 |
Onderhoud:
Balbesit – oor sport, mag, kleur en manlikheid
Naomi Meyer, Kyle Seconna, Andile Vellem, De Klerk Oelofse
"As jy wil wen, moet jy balbesit hê." Hier praat drie akteurs in dié toneelstuk oor hoe ernstig rugby kan raak. Balbesit is nou ook 'n film en hierdie week te sien by die kykNET Silwerskermfees. |
|
|
 |
Biebouw-resensie:
Siobhán van die sirkus deur Jaco Fouché
Bibi Burger
"Só probeer Fouché nie vanuit die posisie van volwasse skrywer antwoorde bied nie, maar beeld hy soos met sy ander romans op ’n genuanseerde manier karakters se soeke en reise uit en laat die interpretasiewerk aan die leser oor." |
|
|
 |
Boekgesprek:
In a strange room deur Damon Galgut
Lou-Marie Kruger
"Ek wonder hoe wat sy ons almal laat voel te doen het met ons eie geskiedenisse. Ons almal ken ’n Anna. Sy is ’n ster wat altyd verskiet. ’n Lig wat afgaan. ’n Oop honger mond met ’n dodelike byt as ’n mens te naby kom. ’n Bliksemstraal wat alles spektakulêr kan vernietig." |
|
|
 |
Writing South Africa Now 2014:
The online edition
Imke van Heerden
Writing South Africa Now: Twenty Years On, a one-day colloquium on South African literature, recently took place at the University of York, UK. This week, read Sanja Nivesjö's abridged paper:
Queer Movements: Sexual Desire, Space and Home in Damon Galgut’s In a Strange Room and Phaswane Mpe's Welcome to Our Hillbrow |
|
|

 |
Taal:
Afrikaanse Handelsinstituut in aksie
Christo van der Rheede
Onlangs het die AHi in samewerking met Bothaville Sakekamer met groot sukses 'n entrepreneurskapkursus geloods. Christo van der Rheede deel foto's van die geleentheid. |
|
|
 |
NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman
Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.
Die sluitingsdatum is 1 September 2014. |
|
|
|
|