 |
Kaar 'n klein ensiklopedie van woord en digkuns
Henning Snyman
Die ooreenkomste tussen Kaar en die twee vroeëre bundels gaan egter veel verder as net die rol van die land en die landskap. Ten minste net so sterk is die rol van die enkeling teenoor die groep.
|
|
|
| Vermaak en leefstyl |
 |
US Woordfees 2014: Foto's van programbekendstelling
Chrizane van Zyl
Die US Woordfees het op 3 Desember 2013 die feesprogram vir die 15de fees in Maart 2014 by Landtscap in Devonvale, Stellenbosch, bekendgestel. Chrizane van Zyl van LitNet het foto's geneem.
|
|
|
 |
'n Aandjie in die Food Fox se kombuis
Chrizane van Zyl
Ek het onlangs een van dié gewilde kosblogger se kookdemonstrasies gaan bywoon en ek kan bevestig dat die Food Fox se kos ook 'n ervaring extraordinaire is.
|
|
|
| Menings |
 |
Die voortbestaan van Afrikaans by UKZN
Jason Lloyd
“Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) het onlangs bekend gemaak dat die doseer van Afrikaans as taal afgeskaal gaan word tot net eerstejaarsvlak. Dit sal ongetwyfeld lei tot die algehele uitskakeling van die Afrikaans-departement aan dié universiteit.”
|
|
|
 |
Om borg te staan
Gustaf Pienaar
“Gaan lees gerus maar weer Spreuke 22:26 en 27 waar die wyse Salomo gesê het: ‘Moenie een van dié wees wat borgstaan nie, moenie instaan vir ander se skulde nie: Waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uitvat as jy nie kan betaal nie?’.”
|
|
|
| LitNet Akademies |
 |
Depressie in die werkplek
"Daar word dus voorgestel dat verdere wetgewing opgestel word ten einde werknemers met depressie meer doeltreffend teen onbillike diskriminasie te beskerm en terselfdertyd oor die ekonomiese belange van die werkgewer te waak." |
|
|
 |
UCT Department of Drama – Part-time Lecturer: Afrikaans Directing & Acting
The Drama Department at the University of Cape Town has a tradition of excellence in teaching students in English and, bilingually, in either isiXhosa or Afrikaans. We are seeking a dynamic, Afrikaans-speaking individual to continue this tradition of excellence in a permanent, part-time (25 hours per week). |
|
|
 |
Skinned by Antjie Krog
Franci Vosloo
"The poet thus becomes the text, inhabits the text and becomes part of the articulations and rhythms of the text." Franci Vosloo discusses why Skinned is a good representation of Krog's oeuvre and the essence of Krog's poetics.
|
|
|
 |
Moord in die beloofde land
Riette Rust
“Wat opval van Moord in die beloofde land, is die diggeweefde storielyn. Nes jy dink jy het al die drade bymekaar, is daar nog (skokkende) verrassings.”
|
|
|
 |
Malene Breytenbach (1948– )
Erika Terblanche
“Die vreugde om gepubliseer te word, is net so lekker, indien nie lekkerder nie, as om graad te verwerf.” Malene Breytenbach se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
|
|
|
 |
Boekbekendstelling: Die Oorlog kom Huis toe
LitNet
Protea Boekwinkel in Rondebosch en Tafelberg Uitgewers wil u graag nooi na ‘n bekendstelling van die boek Die Oorlog kom Huis toe: Vroue en Gesinne in die Anglo-Boereoorlog.
|
|
|
| Nuwe skryfwerk |
 |
Die digter rewired: raad van Roggenbuck
Rentia Bartlett-Möhl
Lyk gedigte op die internet nog altyd soos gedigte? Om die internet-generasie te verstaan, moet daar aandag geskenk word aan Steve Roggenbuck wat die rol van digters op die internet herdefinieer, beweer Rentia.
|
|
|
 |
Whimsical generator
Heidi Henning
"You and I have a complicated relationship
Like a long unbalanced equation
Requiring a clear mind, in the heat-fatigued night"
|
|
|
 |
Jy vra vir my
Conrad Basson
"jy vra vir my
of jy mooi is
ek glimlag en sê
ja … perfek
jy sê ek lieg
en kyk weer mistroostig
in die spieël"
|
|
|
 |
Kringloop
Angie Gallagher
"sit ’n oue êrens op ’n stoep
vergeefs herinnering en oproep
van iets, ontasbaar, tussen toe
en nou se af en toe onthou"
|
|
|
 |
I stared
Chris Taljaard
"I stared
at the stark
naked
lamppost,
grim
and felt the light
begin
to dim."
|
|
|
|
|