View this mail online here



LitNet: Jou taligheid
Nuusbrief | Newsletter 472
09.10.2013
   
 

  Taal | Language
Professor Jonathan Jansen is rector of the University of the Free State. On 18 September 2013 he delivered the English Academy of South Africa’s Percy Baneshik Memorial Lecture. Russell Kaschula, Tessa Dowling and Jacques du Preez respond to his speech.
Wanneer rassevooroordeel met taalregte verwar word
Jacques du Preez
A response to Jonathan Jansen’s Percy Baneshik Memorial Lecture to The English Academy of South Africa
Russell H Kaschula
Some thoughts on Jonathan Jansen's call for English
Tessa Dowling





 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Burgert Senekal
’n Ontleding van Hertzogpryswenners se uitgeweryprofiele in terme van die Afrikaanse literêre netwerk en met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA)
Bioskets: Hans du Plessis
Die skep van ruimte in ’n roman, met verwysing na die drie koepelromans van Hans du Plessis

  
   Blogs
Blog jy al by LitNet?
Klik hier om te registreer.
article

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
Skoenlappers in my maag
Girls cruise
Hoe sal 'n man dan nou maak?
  LêNet | Erotic literature
At long last
Happy birthday
Geliefde
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensie
Valsrivier is meesleurend mooi
Gerdus Senekal

'Die eerlike en opregte manier waarop kwesbare herinneringe weergegee word, maak dit vir mens byna onmoontlik om nie self ’n bepaalde emosionele betrokkenheid by die verhaalgebeure te hê nie.'
 
Resensie
Maar Tintin in Tibet reis ver, maar ook binnetoe
Cas Wepener
 
Resensie
Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin
Dirk Laurie
 
article
Onderhoud
Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs: Steward van Wyk vertel
Steward van Wyk, Naomi Meyer
 
Skrywersbeurs
Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014
Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014.
 
article
Onderhoud
Rym-, aksierym- en liedjiebundel vir pikkies: Lees dié onderhoud oor bydraes wat jy self kan stuur!
Riana Scheepers, Suzette Myburgh-Kotzé en Gertie Smit is besig om 'n rym-, aksierym- en liedjiebundel saam te stel vir heel kleintjies van ouderdom een tot drie jaar. Naomi Meyer het al drie van hulle oor die projek uitgevra.

Bydraes gesoek vir aksierym- en liedjieboek vir pikkies van een tot drie jaar!
 
NB-Uitgewersportaal: Onderhoud
Ilza Roggeband: "Boek skryf is nogal ’n skrikwekkende ding ..."
Henry Cloete
 
article
Advertisement – RHS: Zebra Press
The Historical Karoo
To many people, especially those driving along the N1 national road at high speeds, the Karoo represents nothing more than a monotonous, hot and arid landscape to be passed through as quickly as possible. But in this vast, open region, history is everywhere, if visitors would only look for it. And that is exactly the purpose of this book: to point out the many places, buildings, objects and associated personalities of historical interest in the Karoo.
 
article
Boekpryse
Kortlys vir die Ingrid Jonker-prys 2013
 
ATKV-Skrywersalbum
GC Hobson (1890–1945) en SB Hobson (1888–1965)
 
article
 
LitNet Akademies
article
’n Ontleding van Hertzogpryswenners se uitgeweryprofiele in terme van die Afrikaanse literêre netwerk en met behulp van Sosiale-netwerk-analise (SNA)
Burgert A Senekal

"In hierdie artikel word die netwerkteorie aangewend om ondersoek in te stel na watter uitgewerye die meeste betrokke is by die publikasie van werke wat uiteindelik met die Hertzogprys bekroon word."
 
Geesteswetenskappe
Die skep van ruimte in ’n roman, met verwysing na die drie koepelromans van Hans du Plessis
Hans du Plessis
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
Menings | Opinion
article
Regsrubriek
“Novus actus interveniens”: Wat op aarde beteken dit in gewone Afrikaans?

Gustaf Pienaar
Klein fout, groot verskil
 
article
Rubriek: Refleksies
Kinderboekenweek 2013 bestry socialbesitas
Carina van der Walt

"Vanaf 2 tot 13 Oktober is dit weer die gebruiklike Kinderboekenweek in Nederland. Dit is ’n spesiale leesweek vir kinders tot twaalf jaar."
 
article
SêNet
Vo Nguyen Giap

Pieter Redelinghuys
Jakob en die groot vis – oester
Helen Rappaport: A Magnificent Obsession – Johannes Comestor
Spoeg-en-plak? Dis niks nuuts nie! – Angus
Laat dit staan – Hennie Fritz
Aan Jaco: Die gees en siel – Trienie
Skaduwees op Jupiter – Panda
 
Vermaak | Entertainment
article
Musiekfees
Kaalgat tussen die Daisies
Louzel Lombard

"Ongeag die demografie is almal wat met die N7 deur Durbanville of die R304 deur die Malmesbury-plase op pad na Darling ry, op soek na ’n speed wobble wat hul lewens sal ophelder. Diegene wat by Rocking the Daisies en ander soortgelyke rock- en transfeeste uithang, verbeel hulle dat hulle tydelik aan die beperkinge van die sosiale orde kan ontsnap. Gmf."
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
Vals tegnieke, ware woorde
Rentia Bartlett-Möhl

Verlede week het ek vinnig genoem dat ek hierdie week oor die gevonde dokument, false document of phantom pre-text gaan skryf. Want dit is waar dit alles begin het ...
 
article
Poësie
Ratel
Henk Seymore

"Jy dra die vuil van vrees aanja
in die glim van jou manel.
Jy dommel met die dood –
in die donker van jou onderstel."
Picasso – Hennie Meyer
Ontsnapping en ontspanning van egalige gelag – Hennie Meyer
 
Ondersteuningsgroepe
article
Ek is ’n Skin Picker
Skin Picker

"Skin picking oftewel die mediese term Dermatillomania is wanneer jy jou vel aftrek as gevolg van stres of depressie."
 
Wen
article
Wen
LitNet se "kos is kitskuns"-kompetisie
Moenie dit eet nie, Instagram dit (plak op LitNet se Facebookwerf en wen). Jy kan foto's neem en plak tot 14 Oktober 2013.
 
Kompetisie
Wen LAPA-boeke met jou nostalgiese brief
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za