View this mail online here



LitNet: Jou musikante
Nuusbrief | Newsletter 462
31.07.2013
   
 

  Khī da !Hoa – Namibiese Woordfees

Musikante in gesprek

Koos A Kombuis, Stef Bos

Koos Kombuis en Stef Bos, albei musikante, praat in hierdie kettinggesprek oor byna alles behalwe hul konsert Niemandsland. As jy die res van die gesprek én die musiek wil hoor, gaan luister op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek na dié twee.


  Musiekkenner Willem Pelser deel sy klassieke keuse

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Willem Pelser, Naomi Meyer

Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord.




 
  Briewe
Indien 'n kat kon praat
Wouter
Strooipoppe in evolusie
Charl le Roux
Tot nadenke en goeie wenke
Angus
Crimplene
oester
Robert Paul Wolff: A Life in the Academy (Deel 1)
Johannes Comestor
Robert Paul Wolff: A Life in the Academy (Deel 2)
Johannes Comestor
Die Griek
Hennie Fritz
Hulp vir laerskoolkinders
Francia Neuhoff
Cornucopia 2: Korrektiewe verkragtig, pous Francis en Desmond Tutu, Annelie Botes en Barack Obama en Margaret Atwood as 'n inleiding
Wouter
Renosters?
Hans Richardt

 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser

Bioskets: Pieter Duvenage
Praktiese wysheid (fronesis) in ’n verdeelde samelewing


  
   Blogs
Watter aap bly nog monogaam?
Naomi Meyer

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
  Vermaak
 
Tuin van Digters 2013
14 September 2013
The Chester Missing Roadshow
23 July – 2 August 2013
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
23–24 August 2013
Italian pianist Silvia Belfiore focuses on African Composers
28 July
50 Shades of Bambi at the Fugard
6–24 August 2013
Internasionale Sterre in Slapende Skoonheid van Kaapse Stadsballet
10–18 August 2013
Ver van Hier, 'n splinternuwe hartstogtelike musiekspel
12–19 August 2013
First Unisa International Flute and Clarinet Competition
2–10 February 2014

  
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Bieg
• Is dit wat ons doen verkeerd?
  
Boeke en Skrywers
article
Onderhoude
Monument: Gesprek oor om die boek op te rig
Maretha Maartens, Danila Liebenberg

Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.
 
article
Biebouw-resensies
Lees gerus ’n Ander mens
Jonathan Amid

"Die gepaste titel dui ooglopend op die feit dat diegene wat in die getuiebeskermingsprogram geplaas word, ’n nuwe identiteit moet aanneem, en wesenlik 'nuwe' of 'ander' mense moet word om te oorleef en met hulle lewens aan te gaan."
 
article
ATKV-Skrywersalbum
Anoeschka von Meck (1967–)

“Anoeschka het nog altyd, vandat sy kon onthou, geskryf. En hoewel sy nie altyd stories geskryf het nie, het sy dagboeke geskryf. 'Sommer oor allerhande goed. Ek het ’n hele trommel vol dagboeke by die huis, maar ek draai dit met draad toe sodat my broers nie daarin kan krap en lees nie.'”
 
LAPA Portaal
article
Boekbesprekings
Kalfiefees 2013
Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter,. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.
 
article
Wen
Jou ergste ervarings by die dokter – wenner aangekondig!

LitNet het jou uitgenooi om vir ons jou ergste dokter-stories te vertel deur kommentaar te lewer. Ronel Gill het die kompetisie gewen. Baie geluk, Ronel!
 
Win
article
Bloody Book Week & Crime Month
Exclusive Books celebrates
From 31 July to 31 August, mystery, murder and mayhem will rule supreme at Exclusive Books during Crime Month. This literary crime spree will kick off with the annual Bloody Book Week celebration, brought to you by Jenny Crwys-Williams and Associates from 31 July to 4 August in Johannesburg.
 
article
 
Nuwe skryfwerk
article
SkryfNet 2013
Danie Marais se tweede verslag
Danie Marais se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.
 
article
SkryfNet 2013
Jasper van Zyl se tweede verslag
Jasper van Zyl se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.
 
Feeste
article
Onderhoude
Schreiner Karoo Writers’ Festival: Lisa Ker-Antrobus
Naomi Meyer

The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.
Schreiner Karoo Festival 2013: Day Programme
article
Clover Aardklop 2013
Program
Drie nuwe direksielede aangestel by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
 
Menings | Opinion
article
Foto
Nog ses BPhil-studente gaan bydraes vir LitNet lewer
Naomi Meyer

Gedurende die volgende paar maande vind samewerking tussen LitNet en die Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek plaas. Ses BPhil-studente het op 30 Julie 2013 by LitNet kom inloer om idees uit te ruil. 
 
article
Onderhoud
St James Church shooting: Twenty years on
Naomi Meyer, Mervyn Eloff

On 25 July 1993 a shooting was carried out at the St James Church in Cape Town. Twenty years on, Naomi Meyer speaks to the rector, Mervyn Eloff.
 
article
Regsalmanak
Kokstad se straatligte toegelig
Gustaf Pienaar

"Die dorpie het metterjare so ontwikkel dat die munisipaliteit in 1906 'n kontrak met 'n firma gesluit het vir die beligting van Kokstad se strate saans met gasligte."
 
article
Die punt is
ATR reik uit na skool in KZN
Michael le Cordeur

"Bonfa Dlamini is ‘n Afrikaansonderwyser wat met sy passie vir Afrikaans ‘n verskil maak. Dit was duidelik te sien in die getal leerders wat sy vak neem toe die ATR (Afrikaanse Taalraad) by sy skool opgedaag het."
 
Kuberklas
article
Onderhoud
Fokus op jong wetenskaplikes gedurende Nasionale Wetenskapweek
Madrie Portwig, Naomi Meyer

Nasionale Wetenskapweek vind van 27 Julie tot 3 Augustus 2013 plaas. Op Facebook verskyn daar 'n uitnodiging vir skoolkinders om foto's van hul tuiseksperimente te plak – en pryse te wen. Naomi Meyer het gaan ondersoek instel.
Kuberklas Kreatief-kortverhaal: "La Cumparsita"
Meesterstrokie: Bikini
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Praktiese wysheid ("fronesis") in ’n verdeelde samelewing
Pieter Duvenage

"In hierdie bydrae word die begrip praktiese wysheid (“fronesis”) ondersoek en krities verken. Die begrip het sy wortels in Aristoteles se werk."
 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Vermaak | Entertainment
article
Teater-rubrieke: Baba met die badwater
Resensie: Vigil
Albert Maritz

“... ‘n juweel, met die room van die land se akteurs en teatermakers, in ‘n Kanadese pryswennerstuk.”
 
article
Musiek
Resensie: Zorada Temmingh se Skakerings van die Skepping
Ina van Rooyen

"Skakerings van Skepping is Zorada Temmingh se orrelimprovisasies op 'n geestelike tema. Danila Liebenberg het onlangs hierdie musiekgeleentheid deur die Stellenbosse orrelis bygewoon. Hier is haar indrukke."
 
Advertensie
article
Onderhoud
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun
Koop die boek wat almal laat praat. Lees ook 'n onderhoud met die skrywers op LitNet.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za