View this mail online here



LitNet: Jou Den Haag
Nuusbrief | Newsletter 456
20.06.2013
   
 
 
  Festival voor het Afrikaans: Den Haag, 2013
"Vir die poësieliefhebber in Nederland wat moes kies tussen die Festival voor het Afrikaans en Poetry International en half langtand eersgenoemde gekies het, het Antjie Krog ruim beloon." Carina van der Walt deel haar feesindrukke.

Kyk ook na Imke van Heerden se feesfoto's: Afrikaans se tong klap in Den Haag





 
 
  Briewe
Pew globale meningsopname betreffende homoseksualiteit in die samelewing
Wouter
Verhoed nie die kinders nie
Wouter
Amerikaanse Hooggeregshof: Geregtigheid onder die wet. (Equal justice under the law)
Wouter
Oor homoseksuele huwelike en kinderaanneming
Kobus de Klerk
Stefan Zweig: The World of Yesterday
Johannes Comestor
Die skeiding van staat en die indiwidu se sekskeuses
Jaco
Draai by die enkelbrigadelys
Estelle Z
Die huisgesin
Trienie
Wat maak jy hier?
Hennie Fritz
Ek mag drink maar ek mag nie meer lees wat ek drink nie?
oester
Ou liefde kan roes (S,L,P)
oester

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser

Bioskets: Ruida Pool-Stanvliet
Die historiese verloop van die Unesco MAB-program in Suid-Afrika


 
   Blogs
Daar's rede om te gaan fliek
Naomi Meyer

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Vermaak
 
Art.b Gallery in Bellville presents Monochrome
12 June – 19 July
Book Launch: Risk by Jason Staggie
20 Junie
Boekbekendstelling: Zirk van den Berg se 'n Ander Mens
20 Junie
Piet Botha en The Lyzard Kyngs
27 Junie
First national Unisa wind instrument competition to take place this winter
27 June – 6 July
Boekbekendstelling: Nathan Trantaal se Chokers en Survivors
4 Julie
Mr Cat & The Jackal at Die Boer Theatre Restaurant
1 July
Print artist Helen Brent Cooper presents first solo exhibition
27 June – 7 July
Book launch: Shadows by Novuyo Rosa Tshuma
11 July
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
23–24 August
Cellist Anzél Gerber performs with foremost pianist Ben Schoeman at Unisa this weekend
23 June
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
  Hygliteratuur
Skrywersrusplek – MisteryMe

  
SBA-portaal
article
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Magdalene Lewies is Dysselsdorp Sekondêre Skool se trots
Danie van Wyk

"Magdalene Lewies trek almal se aandag, omdat sy op haar ouderdom reeds ’n kranige onderwyseres is wat klasse na skool aanbied vir leerders so jonk as 7–13 jaar."
 
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Biebouw-resensie
Hartland – Deon Opperman
Lien Botha

"Die slot van Hartland is soos om jare later weer in daai slagkamertjie te staan en jou vingers oor die mesgroewe in die staalblad te beweeg. Dan, met die uitstap, sien jy die gebleikte vlek teen die muur."
 
article
Biebouw-resensie
Gibson se verse maak selfs die dood nie gedaan nie
Ingrid Woudstra

"Die reismotief in die gedigte simboliseer waarskynlik ook die reis na ’n ánder, beter wêreld na die dood."
 
article
Biebouw-resensie
Voetspore – Johan Badenhorst
Gerrie van Eeden

"Nes met vorige Voetspore-reise word daar op ’n tipe epiese tog besluit. Van die Kaap tot Kaïro is al gedoen, Gansbaai tot Gaboen ook. Agulhas tot Alexandrië is volgende aan die beurt."
 
article
Resensie-resensent
Die geheim

Crito gee 'n opinie oor die resensies:
Duisend dae op jou spoor, deur Cas Vos. Resensent: Charl-Pierre Naudé
Ou bloed, deur Peet Venter. Resensent: Riaan Grobler
 
article
Dricky Beukes (1918–1999)
Erika Terblanche

"Ek skryf ontspanningsleesstof, want ek voel ontspanne as ek skryf. Ek dink nooit aan ’n spesifieke teikengroep of ’n ‘iemand’ nie, maar skryf doodgewoon vir ménse."
 
Kuberklas
article
Kuberklas: Notas, toetse en vraestelle
Hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2013
 
Kuberklas Kreatief | Nuwe skryfwerk
'n Tyd om te lewe
Simone van Loggerenberg

Menings
article
Prometheus ongebonde
Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys
George Claassen

"As ’n inleidende stel riglyne om wetenskap te geniet aan die hand van verstaanbare en genotlike skryfwerk, beveel ek die volgende elf werke aan wat meme van bygeloof en wensdenkery se angel kan trek."
 
article
Rubriek: Regsalmanak
Negotiorum gestor
Gustaf Pienaar

"Uiteindelik sit jy met die rekenings van die loodgieter en die glashandelaar, terwyl jou huishulp aan die einde van die week haar volle loon van jou verlang, hoewel sy twee dae lank in werklikheid vir jou buurman gewerk het."
 
article
Jason Lloyd: Hotnotsgot
"Madiba-inslag" gee hoop
Jason Lloyd

"Ek wil dit duidelik stel dat ek geensins beweer dat bruines ’n homogene groep is nie. Daar is bruines wat hulself nie as Khoi of San beskou nie. Andere voel egter sterk oor dié identifisering."
 
Nuwe Skryfwerk | New Writing
article
Reispapier
Moord op Stellenbosch. Karin Brynard onder die soeklig
Rentia Bartlett-Möhl, Karin Brynard

Waarom het Karin Brynard juis Stellenbosch gekies as ruimte vir ‘n gruwelike moord in haar jongste roman, Onse Vaders? Rentia het haar onder die soeklig geplaas.
 
article
Poësie | Poetry
Gebed om die gebeentes
Joan Hambidge

"O digterlike vaders wat woon in bloemlesings, gepasticheer, geparodieer, gepersiflage u naam"
Ek bêre jou woorde – Evelyn
Wraaklied – Willem de Vries
 
Wen
article
Vertel ons jóú Grensoorlogstorie – wenners aangekondig!

Jy dink die Grensoorlog (1966–1989) is al jare lank verby? Die Grensoorlog het met baie van ons gebeur, al het dit nie ons almal se pad gekruis nie.
 
Film
article
Film
Die Laaste Tango is nie háár laaste tango nie
Antoinette Louw, Naomi Meyer

Die Laaste Tango se premières vind hierdie week in onderskeidelik Kaapstad en Johannesburg plaas. Antoinette Louw het met Naomi Meyer gesels voor die fliek - maar tog ook ’n paar geheime gehou.
Die Laaste Tango: Foto’s van die openingsaand
 
Musiek
article
Music interview
Dogtown: "We've got a lot of pleasing to do"
Henry Cloete

"We are entertainers and we want our live shows to fuse into a combination of good music, entertainment and the passion we have for sharing our music with fans."
 
article
Klankkas-onderhoud
Gevoel van Veiligheid "probeer ’n boodskap stel met elke sin"
Henry Cloete

"Ons oordink nie alles nie, so ons langtermyn-toekoms is soos wat ons oor ’n maand gaan doen, so wat korttermyn aanbetref gaan ek nou vir my gaan breakfast maak …"
 
NB-Uitgewers
article
Fotoblad
Wolf, wolf by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel

Eben Venter se Wolf, wolf is op 13 Junie 2013 in The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.
 
article
Kennisgewing
NB-Uitgewers kondig Ultrasatyn-wenners aan

Elizabeth Engela stap vanjaar weg met die eerste prys van R20 000 vir haar verhaal Sophie Sophia.
 
LAPA Uitgewers
article
Wen
Lam in wolfsklere
Twee lesers kan elk 'n getekende eksemplaar van Lam in wolfsklere wen. Sluitingsdatum: 25 Junie 2013.
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Die historiese verloop van die Unesco MAB-program in Suid-Afrika
Ruida Pool-Stanvliet

"Biosfeerreservate is baie spesiale landskappe wat internasionaal deur Unesco volgens die Mens-en-Biosfeer-program (Man and the Biosphere Program, oftewel MAB Program) geregistreer word. Die eerste biosfeerreservaat is in 1998 in Suid-Afrika geregistreer en tans is daar ses geregistreerde biosfeerreservate in die land."

 
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
In gesprek met ... Sjef van Erp
"Suid-Afrika is vir my teoreties interessant, omdat Suid-Afrika wêreldwyd ’n voorbeeld is van wat ’n mens ’n gemengde regstelsel noem. Die Romeins-Hollandse reg en die Engelse reg funksioneer saam."
 
article
Akademies | Academic
Intellectual Property Law Short Course: Winter 2013
After last year’s success and as a result of many enquiries the Anton Mostert Chair of Intellectual Property at Stellenbosch University and The Professional Development Project Law@Work at the University of Cape Town decided to offer the three-day certificate Intellectual Property Law Short Course again.
 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Fiksie-kompetisie
article
Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
Molopo
Elsa van der Watt

Sy sit onder 'n matloppieboom en staar na die lae swarthaak- en sekelbosruigtes voor haar. Van duisende koringkrieke wat in hulle takkies rondklim en skril en eentonig skree, bewe die bossies. Sy skud haar hare ongeduldig agteroor. Dawid kom nie, hy bel nie, skryf nie. Dit is 'n voldonge feit wat sy moet aanvaar.
 
• "Die halfmens-boom" deur Joanita Erasmus
"Die reisgenoot" deur Joanita Erasmus
"Gesprek" deur Joanita Erasmus
"My reis met boeke" deur Stef Delport
"Les Trois Châteaux" deur Marike Snyman
"KZ Mauthausen" deur Anton
"Koffie en sand" deur Dorothy Cilliers
"Kom, vertrek op ’n retoer-koekeloer-toer" deur Henk Seymore
"Kom saam na Magoebaskloof!" deur Trienie
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za