View this mail online here



LitNet: Jou liedjieskrywer
Nuusbrief | Newsletter 437
06.02.2013
 
 


  Sing ’it-finaliste bekend!
Jy kan hier lees waarom die kunstenaars hulle lirieke gekies het en hoe die skrywers daaroor voel dat hulle woorde laat leef is. Jy kan ook na die snitte luister, hulle gratis aflaai en vir jou gunsteling stem!
Kom ontmoet die eerste drie van hierdie jaar se Sanlam Sing 'it-finaliste.

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
  Briewe
Stil, daar gaan 'n man verby - Louis Luyt
Yuri Thumbran
Hoeveel onse het Afrikaans in sy pond? "Is ons wel op pad na 'n Afrikaanse ons? En indien wel, hoe gaan ons daaruit kom?"
Henk Seymore
Die intellektuele gasvryheid van Robert Ingersoll
Johannes Comestor
Oor die hel, verassing en goddeloses
Kobus de Klerk
Klein dorpies
Yuri Thumbran

  
  ATKV
  

  
  Blogs
Oor zzzz’s en antidepressante …
Net Ek
Zoomer ha spoken
Blikskottel
Dit was aand
Maya
Atletiek
Grappies op ’n stokkie
Under God’s construction
BeateCreations
Hoe die weefstof van tyd vergaan
Klarisabet
Do not disturb
Safe Travellings

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  

  
  Bieg
Ek wil so graag, maar ek is getroud
Vrou van Pretoria
Ek soek 'n vrou. Stel jy belang?
Sandra
Mal oor mans
Mannejagter
Met iemand van dieselfde geslag?
TellMe

  
  Hygliteratuur
No flowers no love: Scenario A
Annesu de Vos
Just another job: Scenario B
Annesu de Vos
Naak
Vicky Scholtz
Kinderspeletjies
Jaco Botha

  

 

  
article
Sanlam Sing 'it finalist interview
Nicki Sutherland
Gerdus Senekal, Nicki Sutherland

"You get hurt and say that you are never going to allow yourself to be that vulnerable again. But it’s inevitable because we want to feel, even when we try to fight it out of self-preservation."
  
article
Sanlam Sing 'it finalist interview
Matt Rose
Gerdus Senekal, Matt Rose

"Being in love, or experiencing 'that kiss', can turn our worlds upside down. The basic message is that it doesn't matter where a kiss takes place, if it’s meaningful everything else falls away."

  
  Vermaak | Entertainment
article
Klankkas-onderhoud
Willim Welsyn oor werk, trou en rock ’n roll
Henry Cloete

"Ek het nou die dag by ’n mall in Brackenfell vier copies van ons SAMA-benoemde CD in ’n bargain bin gesien vir R20 elk, toe koop ek hulle, want dis goedkoper as wat ons record company charge vir stock – ha ha ha!"

article
Music review
Red Hot Chili Peppers melt Cape Town faces
Henry Cloete

"Frontman Anthony Kiedis seemed shyish in between songs, though certainly not during – when not clutching the mic, he was jumping about like someone who’d just discovered rock ’n roll an hour before."

article
Klankkas-resensie
LeE HARVeY OsMOND – The Folk Sinner
Reney Warrington

"The differences are subtle. I had to listen to the album a few times to pick them up. The already full sound on the first album is even moodier now, more epic, more layered and slightly more heartbroken."

article
Suidoosterfees
The Orange Earth: "Small's identity as an intellectual shines through the script ..."
Henry Cloete, Matthew Wild

"So in our production we have inserted a fictional version of Small himself; the production concentrates on exploring the struggles of an author who uses words and ideas as a means of resistance, not bombs ..."
  
article
Teater-resensie
Suidoosterfees 2013: The Orange Earth
Emma Kotze

"Johnny Adams word gedurende die apartheidsjare daarvan beskuldig dat hy ’n bom geplant het wat ’n jong blanke dogtertjie se lewe geëis het."
 
article
Film-resensies
Klein Karoo kry meer reg as verkeerd
Reney Warrington

"Dankie tog! Klein Karoo breek weg van die standaard rom-kom se boodskap dat jy alles moet prysgee vir liefde."

Django – a very romantic flick


  LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Rapport se beriggewing oor skoolgeweld 1994–2011: ’n multidimensionele sosiale probleem
Corene de Wet

"Berigte oor skoolgeweld wat in Rapport verskyn het, toon ’n redelik volledige beeld van skoolgeweld in Suid-Afrika."
 
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
 PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband.

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Feeste
NB-Uitgewers by die US Woordfees 2013
As jy ’n boekliefhebber is, maak seker dat jy nie die NB-fees by hierdie jaar se US Woordfees misloop nie.


article
Kennisgewings
Dagboek
  
  Nuut op LitNet
article
Als oor LitNet
LitNet: 'n beter leeservaring

LitNet is deurlopend besig om te vernuwe om jou leeservaring te verbeter. Lees hier wat het onlangs op LitNet verander.

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Feeste
LAPA Uitgewers by die US Woordfees 2013
Kyk na al die boekkuiers en gesprekke wat LAPA Uitgewers by die US Woordfees aanbied.


  kykNET-Portaal
article
TV
MK Awards 2013 nominasies aangekondig
Noudat die volle lys MK Awards 2013 nominasies aangekondig is, kan aanhangers tussen 1 Februarie en 8 Maart stem op MK se webwerf en Facebook-blad.


article
TV
kykNET-hoogtepunte – Februarie 2013
kykNET se hoogtepunte vir Februarie 2013

article
  
article
Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud
Jo Folscher
Gerdus Senekal, Jo Folscher

"Dit wat mense so belangrik ag, is dikwels uiteindelik niks meer as wolke wat voor die son verdwyn nie. Dit gaan ook vir my oor mense wat ... so baie keer in ‘n vorm van sosiale waansin lewe."
  

article
US Woordfees
LitNet en Sing 'it laat jou woorde leef

Bespreek nou jou plek by LitNet se Sanlam Sing 'it-liriekewerkswinkel. Kom leer by Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word en skerp jou eie skryfvaardighede op. 


  
  Feeste | Festivals
article
Feeswoord: US Woordfees 2013 se blog
Woordfees se dagprogram sluit vanjaar ook dramaproduksies in
Stephanie Nieuwoudt

“Die feesganger is iemand wat nie hier is om lank te kuier nie. Dis iemand wat ernstig is oor die kunste. Mense wat werklik intellektueel uitgedaag en gestimuleer wil word."
  
article
Teater
Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe
Haddad Viljoen

"Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."
 
article
Feeste: Onderhoud
Die einde van die wêreld ...
Henry Cloete; Johannes Bertus de Villiers

"Die feit dat ons verlede jaar ’n ramp ontduik het, beteken nie ons kan nou maar heeltemal rustig wees nie. Ek verwag die groot einde iewers in die volgende twee of drie eeue."

article
Feeste: Onderhoud
Pitkos uit die Barakat
Chrizane van Zyl, Adrian Different

Barakat is ’n samewerking tussen woordkunstenaars. Hulle verse word getoonset op jazz-, hip-hop-, blues- en reggae dub-musiek.

article
Festivals
Fugard Festival at Booktown Richmond
Darryl David, organiser of the Richmond  Fugard Festival, says that Ross Devenish, who has worked extensively with Fugard, will open the festival at its new home.

article
Teater-resensie
Die laaste karretjiegraf
Emma Kotze, Renata Redelinghuys

"Dit is opwindend om vars talent op die planke te sien wat hoegenaamd nie afsteek teen die meer ervare akteurs nie. Die stel is getrou aan Fugard se styl: realisties en eie aan die Karoolandskap."


  Menings | Opinion
article
Onderhoud
Awakening the Lion: Hoe die hofsaak teen Walt Disney gewen is (en ’n boek geword het)
Cobus Jooste, Naomi Meyer

"Dit handel eintlik oor méér as ’n liedjie. Dit handel oor die regstel van 'n sosiale onreg, die beskerming van ons mense se regte en die stryd om erkenning. Dit veroorsaak dat die uiteinde van die saak amper nog soeter is."
  
article
Rubriek: Refleksies
Vrouestemme oorheers digterswêreld
Carina van der Walt

Nasionale Gedigtedag 2013 het vir ’n dubbele verrassing gesorg. Op Donderdagaand 31 Januarie is Anne Vegter (54) aangekondig as die opvolger van Ramsey Nasr. Sy is die eerste vroulike Dichter des Vaderlands.
  
article
In Memoriam
Pieter W Grobbelaar: 25/12/1930 – 19/01/2013
Matilda Burden

"Met sy reuse-intellek, ongelooflike algemene kennis, droë humorsin en bowenal sy diepgaande vakkennis het Pieter W Grobbelaar nie net boeke en artikels geskryf nie, maar ook jongmense help vorm wat op húlle beurt weer bydraes kon lewer, en sodoende ’n rimpeleffek uitgestuur wat nog lank sal bly uitkring."
  
article
Webseminaar
Ons behoeftes verskil. Wat nou?
Ingrid Botha; Muriel Brent

"Ek onthou toe ek ’n kind was, het ek vir ’n ruk by my grootouers op die plaas gewoon. Saans het my ouma tot laat in die nag solitaire by die eetkamertafel gesit en speel. Doodmoeg – sy’t die hele tyd gesit en gaap, maar speel het sy gespeel. Eers later, toe ek self getroud is, het ek gesnap dat sy eers heeltemal seker wou maak dat my oupa vas slaap voordat sy by hom in die bed klim." Lees die eerste bydrae van 'n deurtastende ondersoek na langtermynverhoudings en bedmaats se verskillende behoeftes.

article
Rubriek: Regsalmanak
2 Februarie 1978: 'n Broedertwis wat skrik vir niks
Gustaf Pienaar

"Ons sou kon sê die boedeltwis het tot broedertwis gelei – so erg dat klagtes oor en weer teen mekaar by die polisie aanhangig gemaak is."


  Boeke en skrywers
article
ATKV Skrywersalbum
Elsa Joubert (1922– )
Erika Terblanche

Sêgoed van Elsa Joubert: “Sonder Afrikaans is ek stom. ’n Taal word bedreig as hy nie meer die vanselfsprekende huis is waarin jy woon nie. So vanselfsprekend soos asemhaal.”
  
article

article
Nuwe Stories 2013
Onderhoud: Nanette van Rooyen
"Ons het wonderlike kortverhaalskrywers in Afrikaans en gereeld ook ’n opwindende nuwe skrywer soos SJ Naudé met sy fabelagtige mooi Die Alfabet van voëls. Ek is nie bewus van drastiese veranderinge sedert ek vroeg in die negentigs begin publiseer het nie."


  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Poësie-kompetisies | Poetry Competitions
Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!

Elkeen van hierdie inskrywings ontvang eervolle vermelding en ’n stewige klop op die skouer.

article
Poësie
Saguaro-kaktus
Johann de Lange

" ... die langneus-, langtong-vleers van Meksiko
kom van ver om te drink ..."

Poësie
Main Reef
Adriaan Coetzee

"Toe hy by die verkeer aansluit
in iemand se veilige volgafstand
het hy dalk aan die kranksinnige gedink
by ’n hospitaal langs Main Reef ..."

versoekRisha Lötter
Yl lugJohann de Lange


article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article


 
  

www.litnet.co.za   twitter