View this mail online here



LitNet: Jou skalie
Nuusbrief | Newsletter 415
24.08.2012
 
 

  New Writing
Poison Karoo
Etienne van Heerden

"Meddle with water and you’re meddling, deeply and dangerously, with the very soul of the Karoo."

Poison Karoo was written out of concern and dismay at the proposals for hydraulic fracking in the Karoo.

Archive material
Anti-fracking: "It will affect us all ..."
Anti-fracking rally in Nieu-Bethesda

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

  
  Briewe
Victoria se geheim (erotiese kapitaal)
Suikerbrood en suurvye
Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies
Jan Rap
Marikana, geweld en demokrasie
Johannes Comestor
Praktiese raad vir impotensie
Jaco
Die sterreteken van die maagd
Enjee
Op ’t tog met medisyne
Naas Viljoen

  
  Wen
Skryf vir ons oor jou gunsteling-liedjie van Valiant Swart en jy kan ’n versameling van sy beste rubrieke wen.
Stuur jou kontakbesonderhede om wiskundeboeke van Pearson te wen.
Die finaliste van die "Hoe lyk jou stad-kompetisie" is bekend. Watter een is jou gunsteling?

  
  Blogs
Gert Vlok Nel het my lewe gered
Jana
Kinders van Afrika en ander hawelose mense
Kringe
Hoe sien die wêreld Marikana
rosiemetdorings
Verkoue en ver koue
Katrina
Marikana
Petrus Pap

  
Kortlys vir UJ-Pryse vir Skeppende Skryfwerk bekend

  
  Bieg
My fetisj vir voete – maar nou wil ek ook vroueskoene dra
Miel van Garsfontein
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
’n Minisimposium oor finansiering van hoër onderwys is op 16 Augustus 2012 by die Groenkloofkampus van die Universiteit van Pretoria deur die SA Akademie aangebied.

  
 Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
article
Onderhoud
Die Bram Fischer-wals: "Ons praat óór Bram Fischer, nie námens hom nie."
Henry Cloete; Harry Kalmer

"Bram was ’n kommunis en hy was ’n Afrikaner – en dit het soveel dinge beïnvloed. Natuurlik het ander goed ook – soos sy liefde vir sy vrou Mollie en vir sy kinders en vir dans en musiek."
article
Onderhoud
Nuwe FAK-sangbundel "so akkommoderend as moontlik"
Henry Cloete; Danie Langner

"Daar moet in gedagte gehou word dat die sangbundel ‘n deursnit bied van Afrikaanse musiek en dat nie alle Afrikaanse liedjies of groepe of sangers se liedjies opgeneem kan word nie."
article
Opwinding op die pienk sofa by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
Op twaalfjarige ouderdom sien Tara Notcutt ’n gerestoureerde Queen Victoria-sofa in Dieprivier. Skelpienk. En die jongeling besluit daar en dan – dit is wat sy eendag haar teater gaan noem. The Pink Couch.

  
 Festival
article
Festival Interview
Darryl David on the third Midlands Literary Festival
Darryl David; Naomi Meyer

Founder and director of the Midlands Literary Festival, Darryl David, talks to Naomi Meyer about this exciting event, now in its third year.

  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
Fotoblad
Zapiro en die digters
Stephan Meyer

Foto's van die onlangse "Zapiro en die digters"-kollokwium.
article
Tuin van die digters
LitNet

’n Huldigingsbundel vir die skrywer, digter en dramaturg Adam Small word op 15 September by die Breytenbachsentrum op Wellington bekendgestel.
• Breytenbachsentrum se digterstuin word geopen
article
ATKV Skrywersalbum
Wessel Pretorius (1949–2012)
Erika Terblanche

"Soos baie ander skrywers het Wessel baie gelees. Vir hom was alles wat die moeite werd was om te lees, in Engels, en hy het veral die werk van skrywers met ’n tegniese agtergrond gelees."
article
article
LitNet-blog: Crito
Die dinge waarin mens glo
"Ek dink Landman se resensie is een van die bestes wat nog by Boeke24 verskyn het sedert dit tot stand gekom het. In konstruksie en uitvoering is dit amper volmaak – ‘n teoloog se reaksie sonder die sware lading en wroeging van teologiese diskoers."

  
  Taaldebat
article
Opinie
Wie se taal is dit dié?
Danie van Wyk

Danie van Wyk het aan Rapport gesê dit is ’n jammerte sekere organisasies in die Afrikaanse gemeenskap was uitgesluit van ’n FAK-konferensie in Garsfontein. Hy wonder: in wie se hande is Afrikaans veilig?

Kaaps in fokus-referaat: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou, deur Ernst Kotzé
Plant ’n boom vir Afrikaans, deur Michael le Cordeur


  LitNet Akademies Kuberklas
article
ATKV: Jongmense sê hul sê in Afrikaans
LitNet

Die wenners van die ATKV-Redenaars- en Debatskompetisie word bekendgestel.
article
Kuberklas Kreatief | Nuwe Skryfwerk
Logiese liefde (en ander gedigte)
Christel van der Linde

"Jy is die lyngrafiek wat deur
my hart loop ..."


  Film
article
Interview
Janet van Eeden discusses A Shot at the Big Time
Janet van Eeden; Henry Cloete

"This film is based on the life of my brother, but it’s had to move into the realms of fiction, for obvious reasons. I don’t know the exact details of who he met in the army and how they reduced him to the point of stealing a rifle and going AWOL during his basic training."


  Menings | Opinion
article
Onderhoud
Lonmin: Wat is die politieke implikasies?
André Duvenhage; Henry Cloete

"Hierdie voorval mag vorentoe ’n waterskeidingsmoment vir beide Suid-Afrika en die ANC wees."
article
Regsalmanak
23 Augustus: Wees mooi sonder om lelik te wees
Gustaf Pienaar

"Die beweging Beauty without Cruelty het in Augustus 1985 by minstens twee spoorwegstasies tussen Kaapstad en Simonstad groot advertensieborde gehuur en daarop ’n baie omstrede maar hoogs effektiewe advertensie geplak."

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Regte)
Die uitwerking van ’n bevel vir skuldherstrukturering op ’n kredietgewer se reg op skuldafdwinging waar kennis van beëindiging van skuldhersiening voor verlening van die bevel gegee is
Melanie Roestoff

"Alhoewel die hof dit nie uitdruklik vermeld of aangespreek het nie, was die regsvraag in Raheman hoe die kredietgewer se reg om ’n skuld af te dwing deur ’n bevel vir herstrukturering geraak word in ’n geval waar die skuldhersiening reeds voor verlening van die herstruktureringsbevel beëindig is."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Integrasie van artikulatoriese en akoestiese eienskappe van vokale: ’n beskrywingsraamwerk
Daan Wissing

"Ten einde vokale van enige taal op ’n omvattende en insiggewende wyse te kan beskryf, is ’n volledige teoretiese raamwerk nodig. Daarvoor benodig mens ’n goeie ondersteunende fonetiekraamwerk."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
  Kuns | Art
article
Essay
Sterflikheid vergestalt in ’n paar spykerhakke
Larita Engelbrecht

"Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen se film Golgotha (2007–9) bevraagteken wat dit is om mens te wees in ons huidige Westerse samelewing."
article
Video-onderhoud en gesprek
Is daar dan gay-kuns ook?
Hennie van Coller; Danie Botha; Izak de Vries

"Op Woensdag 13 Julie 2012 was daar tydens die Vryfees in Bloemfontein in die kategorie 'Van Rensburg Patoloë Boekefees' ’n bespreking van die onderwerp: '’n Gay kunstenaar: is daar dan gay-kuns ook?' Hiermee dan Danie Botha se teks wat as basis vir die opnames gedien het."

  
  Reis
article
Storie
Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie
Yuri Thumbran

"So tussen die rondry, verken, gesels en foto’s neem, kom ek iets agter. Die meeste watervalle in Sabie is bo jou. In Graskop staan jy gewoonlik bo die loop en kyk hoe die water afwaarts tuimel."


  LAPA Uitgewersportaal
article
Foto-essay
’n Boekkuier in drie en ’n half hoofstukke
Naomi Meyer

Daar is drie boeke op die spyskaart van LAPA se boekkuier in Pinelands. En die stroopwafels agterna verdien ten minste ’n hoofstuk van hul eie in Naomi Meyer se foto-essay.
article
Kompetisie
Skryf in vir Augustus se Lekkerlit-boekkompetisie: Leon van Nierop se Insomnia
article
Karen Adendorff se Hekel vir die lekker heruitgegee


  NB-Uitgewersportaal
article
Book launch
William Gumede's Restless Nation launch at Taj Cape Town
Join renowned political commentator William Gumede at the launch of his latest book, Restless Nation: Making Sense of Troubled Times.

Boekbekendstellings
Die Neus deur Deborah Steinmair
Storieman is terug
Go'el Yisra'el – Verlosser van Israel deur Marzanne le Roux-Van der Boon

 
  

www.litnet.co.za   twitter