| |
| Feeste | Festivals |
 |
Clover Aardklop: Onderhoud
Christiaan Olwagen: Protesteater vir 'n nuwe Suid-Afrika |
Christiaan Olwagen, Henry Cloete
"Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is." |
 |
Clover Aardklop: Onderhoud
Om sonder 'n valskerm te spring – Marthinus Basson en Hugo Theart gesels |
Marthinus Basson; Hugo Theart; Naomi Meyer
"Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk." |
|
Clover Aardklop
Besoek Clover Aardklop se feesportaal
|
|
Alle nuus en programinligting van 2012 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees! |
|
 |
Foto's: Karoo Skrywersfees
"Kiekies van Cradock" – die Karoo Skrywersfees 2012 |
Etienne van Heerden
Etienne van Heerden het sy boek Haai Karoo by die Karoo Skrywersfees bekendgestel en toesig gehou oor twee LitNet-panele wat daar aangebied is. Hier is ’n klompie "persoonlike kiekies" van 2012 se fees. |
 |
LitNet Youth Indaba
“Unlock the room that you are”: LitNet’s first Youth Indaba a success |
Menán van Heerden
Photos from LitNet's first Youth Indaba, held at the Karoo Writers Festival. |
 |
Book launch
Clinton V du Plessis launches Flitse at the Karoo Writers Festival |
Menán van Heerden
The poetry launch of Flitse by Clinton V du Plessis took place at the third Karoo Writers Festival in Cradock, in the gardens of Albert House. |
|
|
| Menings | Opinion |
 |
Essay
Let the people have chicken and beer! |
Marius Ackermann
"Daar het glo vir geruime tyd ’n sterk bierreuk bo die ongelukstoneel gehang. Die enigste mense wat voordeel uit die situasie getrek het, was ’n aantal locals wat glo bokse en bokse bier en bevrore hoender weggedra het. For free. Vrugte van die ANC-bewind." Marius Ackermann skryf oor Suid-Afrika as Teater van die Absurde. |
 |
Onderhoud
Standbeeld van Louis Botha: 'n simbool waarvan? |
Henry Cloete, Gert Opperman, Thandile Sunduza
"Die geskiedenis van Louis Botha spreek nie tot ons nie. As ons die standbeeld sien, sien ons pyn en onderdrukking." |
 |
Hotnotsgot
Waar kinders hoenders, honde en katte in die strate vir vermaak verjaag |
Jason Lloyd
"In die Nelson Mandelabaai-metropool (NMBM) se mees berugte arm en geweldgeteisterde woonbuurt, Helenvale – in die Baai se noordelike gebiede – is ek onlangs met die hartseer verhaal van kroniese armoede en van ’n steeds agteruitgaande en stukkende gemeenskap gekonfronteer." |
 |
Regsalmanak
13 Augustus: Hoekom Douglas se kerk hierdie week op die map is |
Gustaf Pienaar
’n Gemeentelid se testament het hierdie kerk onnodig baie geld gekos. |
|
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
Kompetisie
Skryf in vir Augustus se Lekkerlit-boekkompetisie: Leon van Nierop se Insomnia |
 |
Seminaar
LAPA Boeke-oggend in Pretoria: 'n Vars blik op Afrikaanse fiksie |
| Met skrywers soos Deborah Steinmair (Poppekas), die Radloff-susters (Een stad, drie rooikoppe, sewe dae), Japie Bogaards (Tussen middernag en dagbreek) en Ingrid Vander Veken. |
|
Seminaar
Die LAPA-leeskring-kuier: Kaapstad |
| Bespreek nou jou plek vir die LAPA-leeskring-seminaar op 21 Augustus in Kaapstad. |
|
|
| Taaldebat |
 |
Kaaps in fokus-referaat
Verrekening van Kaaps en ander taalvariëteite in die onderwys |
Michael le Cordeur
"Oor die begrip standaardtaal, en veral oor Standaardafrikaans, is daar al baie gedebatteer. By sommige deelnemers aan die debat is dit duidelik dat dit ’n emosionele saak is wat hervorming benodig." |
 |
Taaldag
Kom vier Taaldag saam met NALN hierdie naweek |
Otto Liebenberg
In aansluiting by die viering van Taaldag, 14 Augustus, vind daar eerskomende Saterdag, 18 Augustus 2012, twee geleenthede by NALN plaas. |
|