View this mail online here



LitNet: Stiek yt!
Nuusbrief | Newsletter 409
13.07.2012
 
 

  Taaldebat
Kaaps in fokus-simposium

Van 19 tot 20 Julie val die soeklig op die UWK-kampus op die taalvariëteit Kaaps – met ’n simposium, kultuuraand en uitstallings.

Die simposium sal jou ’n geleentheid bied om met akademici en ander kundiges saam te praat oor Kaaps, terwyl bekendes in die teater-, musiek- en mediawêreld jou meer oor die ekonomiese waarde van hierdie variëteit sal vertel.

Stiek yt!

  
LitNet vs die nuusbrief
Wat is die verskil?
F Fourie

  
  Kuberklas
Kompetisie
LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskap-
vakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders?
Skryfkompetisie
Wen groot pryse met jou wetenskapfiksie-kortverhaal!
LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in gr 10 tot 12 uit om hul verbeelding vrye teuels te gee en ’n Afrikaanse wetenskapfiksie-kortverhaal te skryf. Jy kan GROOT pryse wen!

  
  SêNet: In memoriam
My pa, PH Nortjé, sterf op 91
Pierre Henri Nortjé
  Uit die argief
2008-09-16
Die bekendstelling van PH Nortjé se versamelbundel, Op 'n hoë noot

  
  Briewe
Konsentrasiekampe
Gerhard Venter
Ope versoek aan die burgemeester van Pretoria
Maya
Peter Higgs se boson, die LHC en die werklikheid
Kobus de Klerk
Selfone: kla hulle aan
Varkspek
Oester en agterstevoorom klere
George
Politieke korrektheid en die joernalis
George

  

Doen nou aansoek vir US Woordfees 2013.

Aansoekvorms vir die fees, wat van 1 tot 10 Maart op Stellenbosch aangebied word, is nou beskikbaar.

R44 000 se prysgeld op die spel met RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie

"Vanjaar se Oppikoppi, getiteld Sweet/Thing, belowe om een van die grootste Oppikoppi’s nog te wees. Van 9 tot 11 Augustus gaan die Oppikoppi-gronde witwarm wees met musiek en die bewegende lywe van ywerige feesgangers."

  
  Blogs
The Blue Iris deur Athol Fugard
Izak de Vries
Hou moed, boere
Losbek
Hehehe
Rissiepit Ru
DVDV: Dank Vader dis verby
Jan Klaas
X-faktor (Murray by Wimbledon)
Monica H
Wat is die waarheid?
Raquel
So is dit dan
rosiemetdorings
Chopin
koperdraad
A wise man once said
Tinkerbell

  
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.

  
  Wen
Vertel ons hier by LitNet van jou gunsteling-stories en -skryfwerk. Jou eie skryfwerk kan ook wen. As jy die lekkerste brief skryf en iemand anders sê hulle hou die meeste van jou skrywe, kan jy en jou skrywe hand aan hand wegstap met die prys.

  
  Hygliteratuur
’n Blote woord
Erla Diedericks
My hands
Simone

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  


  LitNet Akademies
  Regte
article
Geakkrediteerde artikel
Begrafnisregte in die konteks van die Afrika-gewoontereg en die rol van die testamentopsteller
Christa Rautenbach en George Pelser

"In ’n multikulturele land soos Suid-Afrika is konflik in die konteks van begrafnisse soms die reël eerder as die uitsondering."
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
  Geesteswetenskappe
article
Geakkrediteerde artikel
Faktore wat kan bydra tot die ontwikkeling van ’n kultuurtoepaslike milieu vir Sesotho/Setswana-bejaarde persone in residensiële-sorg-eenhede
S. du Toit, T. van der Merwe, W. Böning, R. van der Merwe, M. de Villiers, A. Higgo, A. Kruger, N. Olivier en G. Viljoen

"Die aanbied van en deelname aan toepaslike aktiwiteite is die sleutel tot menswaardigheid, en menswaardigheid vorm deel van sosiale geregtigheid."
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article

  
 Boeke en skrywers | Books and writers
  LitNet Akademies Gespreksruimte
article
Onderhoud
LitNet Akademies: Loftus Marais in gesprek met Jaco Barnard-Naudé oor "Die denker as digter, die digter as denker: D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde"
Loftus Marais, Jaco Barnard-Naudé

"Ons leef in ’n era waarin daar in die geesteswetenskappe groot klem geplaas word op interdissipline, multidissipline en intradissipline. Baie produktiwiteit het al daaruit voortgevloei, en kan steeds daaruit voortvloei."
article
Biebouw-resensie
Soom: Die grens tussen vryheid en voorskrif
Gunther Pakendorf

Soom "dra swaar aan die verwagtings en ambisies van die digtende akademikus," sê Gunther Pakendorf.
article
Resensie
Diacs and Quirks in a Nutshell bruikbaar vir tweedetaalsprekers van Afrikaans
Elbie Adendorff

"Nicky Grieshaber se Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans spelling explained is ’n bruikbare gids vir beide tweedetaalsprekers van Afrikaans én persone wat betrokke is by die onderrig van Afrikaans as addisionele taal, veral vir die aanleer en onderrig van die onderliggende beginsels van Afrikaanse spelreëls."

Interview
Nicky Grieshaber discusses his book, the empowerment of clear communication and macaroni and cheese
Naomi Meyer

"Served on a potato rosti with avocado and crème fraiche, my mom loved the salmon." Nicky Grieshaber talks about common spelling mistakes and communication – and about his book Diacs and Quirks in a Nutshell – Afrikaans Spelling Explained.
article
Biebouw-resensie
Oktober: Intense romanse wat ook dieper vrae vra
Gerhard Uys

"Jo is ’n alleenloper wie se lewe in die volgende paar weke amper onomkeerbaar uitmekaar gaan val."
article
ATKV Skrywersalbum
Chris Lombard (1929–)
Erika Terblanche

Chris Lombard, ’n ondersoeker van die enkeling en alleenreisiger se lot.
article
article
LitNet-blog: Crito
Uit twee hoeke, een slotsom

  
  Leefstyl | Lifestyle
article
Interview
Moonprint Productions and Resolution Health team up to promote recycling
Steyn du Toit, Ronel Nel

Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.


  NB-Uitgewersportaal
article
NB-Uitgewers
Nuut by NB-Uitgewers dié Julie
Hier is ses nuwe titels van NB-Uitgewers om die koue uit te hou.
article
Nuwe boeke
Joe Speedboot deur Tommy Wieringa
article
Nuwe boeke
Storieman Omnibus 1 in Augustus beskikbaar

  
  Feeste | Festivals
article
Teater: Resensie
National Arts Festival: Hol het obsessie as brandstof
Emma Kotzé

“Obsessie, kilojoules en ’n vreesgedrewe 'weghol' is die brandstof vir Nicola Hanekom en Hol.”
Little Foot bied ’n ander blik op ’n populêre tema
article
Foto's
Atmosfeerfoto's van die Vryfees
Henry Cloete


  In memoriam
article
Gerrit Komrij: Necrologie
Annemarié van Niekerk; Jaap van Goedegebuure

"Gerrit Komrij (1944-2012) was ’n man met baie gesigte, aktief in baie genres en ’n uitsonderlike persoonlikheid in die Nederlandse literêre wêreld. Ongeag wat hy gedoen het en waarmee hy besig was, hy het opgeval."

article
Gerrit Komrij oorlede: gemaskerde verkleurmannetjie, nee duisendpoot
Carina van der Walt

"Gerrit Komrij (68j) is volkome onverwags op 5 Julie oorlede. Sy biograaf, Onno Blom, was een van die min mense wat bewus was van ’n siek Komrij. In Afrikaans het Komrij vir kontroversie gesorg as samesteller van die bloemlesing De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten (1999). In die Nederlandse literêre wêreld was Komrij ’n duisendpoot, want hy was ook roman-, toneel- en rubriekskrywer, verteller, vertaler en gevreesde kritikus."


Gerrit Komrij overleden (1944–2012)
Hendrik-Jan de Wit

Gerrit Komrij, de Nederlandse schrijver van zes romans, tientallen dichtbundels en vele essaybundels is donderdag, 5 julie, overleden.  



  Kuns | Art
article
SA-illustreerders
Aletta Dorfling
Bibi Slippers; Aletta Dorfling

Aletta Dorfling oor haar illustrasies: "My werk neig dikwels tot die makabere ..." Stem jy saam?


  Menings | Opinion
article
Rubriek: Regsalmanak
Wanneer iets wat jy nie gedoen het nie, jou in die moeilikheid laat beland
Gustaf Pienaar

"In die meeste gevalle waar mense in ons howe van strafbare manslag aangekla word, is dit omdat hulle iets positief gedóén het wat hul in die moeilikheid laat beland het ... In Russel se geval is hy egter nie daarvan aangekla dat hy iets positiefs gedóén het nie; hy het juis versúim om iets positief te doen, naamlik om vir Mostert te sê dat die krag intussen aangeskakel is."
article
Rubriek: Hotnotsgot
7de Laan geen reënboog nie
Jason Lloyd

"So sal Maria altyd die skoonmaker wees en Aggie word altyd deur Paula geboelie en tot haar nie-amptelike persoonlike assistent gereduseer." Jason Lloyd spoel sy mond uit oor 7de Laan.
article
Taal
Afrikaanse Taalraad op pad in Suid-Afrika
As deel van sy program Ontmoet gemeenskappe rondom Afrikaans lê ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR) eerskomende Woensdag (18 Julie) besoek af aan Atlantis.


  Gay@LitNet
article
Columns: Fundamentally Speaking
A rift right through the pink community
Christina Engela

"Not only are we being hunted and victimised by those outside who hate us – but now we are being hunted by predators inside our own community as well!"
article
Fiksie
Hunkering
Hendrik Kruger

"Party aande was ek onder die illusie dat jy dít in my wakker gemaak het, dat dit jy was wat my in die kas geboender het. Daardie aande het woede my die tralies van my sel laat skud."


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars Poëtika
Gelukkig-toevallig: Serendipitea under the poetree
Bibi Slippers

Wat het ’n haas, ’n hark en ’n helder lig met mekaar uit te waai? Bibi Slippers sit onder ’n selfgemaakte poetree en vra dieselfde vraag. (Een van die antwoorde is R84 905,70.)
article
Poësie
vergelding – Celesté Fritze
Vryboer – Karin Prinsloo-Stuart
article
Poësiekompetisie
Besing die blomtuine van Bloemfontein of die verkeersligte in Ventersdorp. LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie. 'n Lekkerlees-boekpakkie met nege nuwe boeke is op die spel!

Inskrywings
Bloemfontein – Fanie Viljoen
in Brooklyn – Hilda Smits
Roodepoort SSG – Ek draai weg – Paul Sorenson
My stad (Bellville) – Ollie Olwagen
Doringbaai – Elza Smal
Friemersheim – Pieter van Niekerk
Pretoria – Norman Halder
Zeerust – Ansie Nel
Velddrif – Nelius Boshoff
Kroon vol drome (Vir Kroonstad) – Melanie van As
Mosselbaai – Raoul Deetlefs

Lees al die inskrywings.
article
Fiksie
Alleen
Lourens

'n Kort-kortverhaal wat een vrou se eensaamheid onder die vergrootglas plaas.
article


  LAPA Uitgewersportaal
article
Kompetisie
Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.
article
Kompetisie
Skryf in vir Julie se Lekkerlit-boekkompetisie: Kristel Loots se Eendagmooi
article
Nuwe boeke
Insomnia deur Leon van Nierop

 
  

www.litnet.co.za   twitter