|
| Menings | Opinion |
 |
Regsmening
Bêre eerder die volksliedere |
Etienne Viviers
"Ek wil voorstel dat die huidige volkslied moontlik afgeskaf word. Dit voldoen nie aan wat dit belowe nie. Die struggle wat die historiese 'Nkosi sikelel’ iAfrika' verteenwoordig, is onversoenbaar met die struggle wat 'Die Stem van Suid-Afrika' verteenwoordig. Wat doen hulle dan in dieselfde lied?" |
 |
Rubriek: Hotnotsgot
Kroes, kras en kordaat? |
Jason Lloyd
"Ongetwyfeld herinner die 'reguit hare versus kroeshare'-issue ’n mens aan die potloodtoets – hoe dit deur die apartheidsregering gebruik – of misbruik (?) was – om ’n persoon se ras te bepaal. Dit is reeds hierdie letsels wat nog vandag voortleef dat mense aan hul hare geken word." |
 |
BlacksheepTV #35
Nando’s |
|
| |
| Boeke en skrywers | Books and writers |
 |
ATKV Skrywersalbum
SJ Naudé (1970–) |
Erika Terblanche
“Skryf kan ’n poging wees om deur verlies te tas. Maar mens moet natuurlik ook nie die outobiografiese oorskat nie.” Lees oor SJ Naudé se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum. |

|
 |
Biebouw-resensie
Menslike verganklikheid in Vos se Weerloos lewe |
Dewald Koen
"Vos se bundel is ’n uiters geslaagde bundel wat ongetwyfeld ’n plek op menige leser se boekrak verdien." |
 |
Biebouw-resensie
Pirouette: verwonding in reliëf tot ballet |
Nini Bennett
"Indien die digter haar visier wýer rig as anoreksie, wýer rig as enige patologie of hospitaal, sal sy werklik die potensiaal van balletpoësie kan ontgin en die leser nog kan verras met die veelsydigheid van haar passies." |
 |
African Library
Aunt Safiyya and the Monastery: A tragic narrative of an unwanted love
|
Annie Gagiano
"His terrible, sad and memorable tale of his family members and their entangled fates has indeed been an act of narrative excavation which would leave few readers untouched." |
 |
Literary Awards
Lewin and Heyns take top literary honours |
| Struggle veteran Hugh Lewin and former Stellenbosch professor Michiel Heyns are the winners of the 2012 Sunday Times Literary Awards. |
 |
Crito
Voorskriftelike verwagtinge |
| "Ek kan nie onthou wanneer laas ek so min lus was om ’n resensie te lees as hierdie een ná sy inleiding nie. As die resensent twyfel het oor die bestaansreg van ’n bloemlesing, hoekom dit nog resenseer?" |
|
|
| LAPA Uitgewersportaal |
 |
Kompetisie
Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog |
| Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek. |
 |
Nuwe boeke
Eendagmooi deur Kristel Loots |
| “Eendagmooi is Kristel op haar beste. Die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie.” |
 |
Nuwe boeke
Insomnia deur Leon van Nierop |
|
|
| NB-Uitgewersportaal |
 |
Lokprent
Rodriguez deur Piet van Rooyen |
 |
Lokprent
'n Klein lewe deur Wilna Adriaanse
|
|