View this mail online here



LitNet: Jou groot gees
Nuusbrief | Newsletter 390
02.03.2012
 
 


  ATKV-Skrywersalbum
CJ Langenhoven (1873–1932)
Erika Terblanche

“Langenhoven die woordkunstenaar was en is ongetwyfeld een van die helde wat ons volk voortgebring het.”

Lees nou CJ Langenhoven se ATKV-Skrywersprofiel op LitNet.




Gratis downloads
Nege gratis downloads van die voorste bands
Why the buzz?  

Look who's talking about Sing 'it | Dit gons oor Sing 'it



  
  Briewe
A rebirthday
Robin Malan
Kasparov en skilderye
Jan Rap
Krieket, ’n spel sonder gelyke
Johannes Comestor
Bladmusiek van Jan Pohl
Pieter Coetzee
’n Sterfte en ’n lewe op pad kerk toe
Herman Jansen

  
  Blogs
Die seksuoloog
Rustige Luis
Ek en my 1000ste kind sal oorleef
Dragonfly
Skrikkeldag
Afrikakind
Boelies
Kolwyntjies
Vry
Raquel Lewis

  
Hygliteratuur
The outing of Ernest Hemingway
Brett Beiles
Ontvlug
Harley
Prikkel met jou skrikkel-kompetisie: die aankoms
John de Wildt

  
  LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe-artikel
Die denker as digter, die digter as denker: D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde (Deel 1)
Jaco Barnard-Naudé

Dat die verhouding tussen die digkuns en die filosofie as ’n intellektuele strydpunt binne die konteks van spesifiek die Afrikaanse digkuns bestaan (en dat die name van Opperman en Louw onlosmaaklik aan hierdie debat verbonde is), is nie te betwyfel nie.
Die denker as digter, die digter as denker:
D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde (Deel 2)
– Jaco Barnard-Naudé
article
LitNet Akademies-gespreksruimte: Onderhoud
Elize Koch in gesprek met Michael le Cordeur oor moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys
Elize Koch; Michael le Cordeur

Elize Koch gesels met Michael le Cordeur oor sy artikel "Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys: ’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme" in LitNet Akademies.

 Taal | Language
article
Seminar Room: Essay
The centrality of the language question in the social sciences and humanities in post-apartheid South Africa
Neville Alexander

“Will South Africa’s middle class and its intellectuals find the courage, have they got the imagination, to commit class suicide by moving away decisively from the current English-mainly and often English-only language policy, with all its negative consequences for a democratic polity?”

article
Seminaarkamer: Essay
Die AHI as ekonomiese spreekbuis
Christo van der Rheede

“Die wêreld staar vandag vele ekonomiese probleme in die gesig en Suid-Afrika is geen uitsondering nie. Hierdie probleme kan egter oorkom word, mits ons anders daaroor begin dink.”

article
LitNet Akademies-gespreksruimte
’n Stuiwer in die armbeurs van die debat oor die akkommodering van meertaligheid in Suid-Afrika
Hennie Strydom

“Dit kan gevolglik nie anders nie as dat elke handeling, optrede, aanspraak, ens wat nie meewerk aan, of nie versoenbaar is met, die oogmerke van die NDR nie, as reaksionêr of (nóg beter) teenrevolusionêr gebrandmerk word.”
ATR-jeugberaad tydens die US Woordfees – Die jeug is nie Taalgroentjies nie: dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou.
 Film
article
Film-kompetisie
Skryf ’n resensie van ’n Oscar-gehalte film
Aandag alle fliekvlooie! Vanjaar se Oscar-toekennings is so pas bekendgemaak en LitNet vang filmgees deur ons lesers uit te nooi om ’n resensie van ’n goeie film te skryf.
article
Resensie
Material is van goeie stoffasie gemaak
Suzette Kotzé-Myburgh

Hierdie film is in vele opsigte ’n klein juweel. Dit voldoen aan die wekroep dat die Suid-Afrikaanse filmbedryf “ons eie stories met ons eie mense” moet vertel.



Boeke en skrywers
article
Biebouw-resensies
Vreemdeling: ’n plofbare versameling kortverhale
Suzanne Bezuidenhout

“... ’n versameling treffende kortverhale wat die leser konfronteer, onthuts en bowenal bybly lank na die bundel neergelê word.”

article
Wen
Wen groot vir die kleinspan met Human & Rousseau
Wen twee kinderboeke van Human & Rousseau, Die groot storieverteller slaaptydboek en Klein Kook & Geniet.
Wenners aangekondig
LAPA-weggee
Die wenner van ons LAPA-boekweggee is ... klik op die skakel om te sien wie die boekpakkie ontvang.
Wenner aangekondig
Wen groot met Protea Uitgewers: Wenner bekend
Die groot wenner in ons groot Protea-boekweggee is ... klik op die skakel om uit te vind of jy die boekpakkie gewen het.


 Musiek
article
Annie Klopper: Rockjagter
Ietsie waarop die siel ook kan langarm: Bouwer Bosch oor Almal maak voute
Annie Klopper, Bouwer Bosch

Bouwer Bosch weet hy het nie juis ’n stem wat Idols-beoordelaars of koorafrigters sal beïndruk nie. Maar sy gees, selfspot, soms pittige, soms diep lirieke en eerlike aanpak vergoed daarvoor.



  Menings | Opinions
article
Blacksheep
Budget
blacksheep.tv

But what they should do is raise taxes ...

article
In Memoriam
Dawie Ackerman (1954–2012)
In Memoriam contributions assembled by Albert Maritz


 TV
article
Robinson Regstreeks
Episode 100
Ter viering van die program se 100ste uitsending gesels Freek oor die kykers se gunsteling- uitsendings.

  
  US Woordfees
article
Woordfees-onderhoud
Melt Myburgh raak opgewonde in die week voor die Woordfees

Met die Woordfees om die draai gesels Bibi Slippers met Melt Myburgh, Woordkuns-projekbestuurder.

Woordfees-onderhoud
Pieter Odendaal gesels oor Transkripsie
Bibi Slippers, Pieter Odendaal

Pieter Odendaal gesels oor die meiose tussen musiek en digkuns wat vorm vind in sy produksie Transkripsie.

Woordfees-onderhoud
N is vir Neurose: ’n swart komedie oor die sogenoemde “quarter-life crisis”
Naomi Meyer, Roeline Daneel

N is vir Neurose is ’n swart komedie wat losweg oor die sogenaamde quarter-life crisis handel. Dis te sien by die Woordfees.

article
Artikel
Paul Emsley: Woordfees-kunstenaar
Amanda Botha

Amanda Botha skryf oor die werk van Paul Emsley, feeskunstenaar by die 2012 US Woordfees.
Woordfees-onderhoud: Hennie van Greunen bring Grieta kry geleerdheid na Stellenbosch – Steyn du Toit en Hennie van Greunen

Theater van de Verloren Tijd by die US Woordfees
article
Rubriek: Refleksies
Wie is Kees ’t Hart?
Carina van der Walt

Net soos die ander Nederlandse gas op Woordfees 2012, die digter Leonard Nolens, is Kees ’t Hart ’n lang gekoesterde skrywer van Uitgewery Querido.

 Feeste | Festivals
article
Time of the Writer International Writers Festival returns for the 15th year
The written word will envelop Durban as 18 writers from around South Africa, Africa and abroad gather for a thought-provoking week of literary dialogue, exchange of ideas and stimulating discussion at the 15th Time of the Writer International Writers Festival.


 NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd
Aankondiging van kortlys
Human & Rousseau se kortlys vir die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd is vandeesweek bekendgemaak.
article
Nuwe Stemme 5
Kom luister na Nuwe Stemme tydens die Woordfees
Riana Barnard en Danie Marais gesels met van die digters wat in die bekende Tafelberg-reeks, Nuwe Stemme, gedebuteer het.
article
Boekbekendstelling
pirouette deur Aniel Botha
Joan Hambidge gesels met die digter oor die bundel waarmee ’n bevrydende sprong na heling gegee word.
Kom luister na Marzaan Leroux-Van der Boon en Stiaan Bam by die Woordfees
Van Vellerif tot Lammersbaai met E Kotze en Hermione Suttner
Theo Kemp en Carina Stander saam op een verhoog
Sonja Loots gesels oor Fillis se sirkus en die oud-Boerestryders
God? – Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles
Die avonturier-skrywers en wêreldreisigers Christiaan en Johan Bakkes stel hul jongste boeke bekend
Kaapstad Karma-polisie
Gedigte rondom die gedagte van geel


Nuwe skryfwerk
article
Snars poëtika
Darwin se dagboek: ’n meditasie op skrikkeldag
Bibi Slippers

“Idees vir gedigte lei ’n mens soms na water waar daar (opwindende) onrus is. Ek wou vroeër die week in die eerste reël van ’n gedig ’n uitspraak oor Darwin maak – meer gebaseer op oulike alliterasie as op enige feite.”
 
article
Poësie
Meiose
Pieter Odendaal

Ek wil hierdie geleentheid graag gebruik
om jou DNS te bedank
vir sy pragtige selfvertalings,
die selle wat vergader
om jou te bou ...

article
Poësie-kompetisie
Vertaal Hughes, Plath of Ginsberg
Perfekte lig – Marietjie Botes
Tulpe – René Bohnen
29 Februarie 1958 – Rene Annandale
Spieël – Rene Annandale
Rooi – Helize van Vuuren
article
Fiksie-kompetisie
Wenner van Draaksprokie-kompetisie aangekondig
Volg die skakel om uit te vind watter sprokie die eksemplaar van Die mooiste sprokies van Grimm losslaan.
article
Skryfsake
Afrikaanse Skrywersunie: inligting oor die stigtingsvergadering
Hierdie kennisgewing word gerig aan almal wat belangstelling uitgespreek het om by die Afrikaanse Skrywersunie aan te sluit.


  NetKeuse | NetSelect
article
Op die Net
Izak de Vries se ses bestes
Izak de Vries

Izak de Vries is ’n boekliefhebber, pa en amateurfotograaf. Hy is ’n uitgewer van beroep. Verskeie van sy kortverhale is al gepubliseer.


 

www.litnet.co.za   twitter