
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Elisabeth Eybers (1915–2007)
Erika Terblanche
“Poësie is ’n eensame besigheid, maar dit het die vermoë om mense nader aan mekaar te bring en om hul wesenlike verwantskap te bevestig.” Elisabeth Eybers sou op 26 Februarie vanjaar 100 jaar oud geword het. Haar skrywersalbum in nou volledig bygewerk. |
|
|
 |
Tien vrae:
Deborah Steinmair oor Moestas
Deborah Steinmair, Naomi Meyer
"Die heel moeilikste aspek was om in die kop van die kindermolesteerder te klim, om sy selfbejammering en selfregverdiging objektief te probeer weergee. Soms sit 'n mens met bonsende hart oor die toetsbord en bewe." |
|
|
 |
Tien vrae:
Jaco Jacobs oor die Professor Fungus-reeks
Jaco Jacobs, Naomi Meyer
"Onder andere Roald Dahl, Marlene van Niekerk, Stephen King, Paul Jennings, PG du Plessis, Louis Sachar, Jeffrey Archer, Mo Hayder, JM Coetzee, Shirley Jackson, Roger McGough en Jonathan Safran Foer. Hoe’s daai vir ’n eklektiese spulletjie?" |
|
|
 |
Ten questions:
Stacy Hardy on Because the Night
Stacy Hardy, Naomi Meyer
"I think all writers have a responsibility to provoke the imagination, to open up new worlds and other spaces and places. It seems to me that this has acquired a new urgency in our global, capitalist world, where the imagination is really under attack." |
|
|
 |
In memoriam:
Augusta Grobbelaar
Danie Botha
"'n Paar dae gelede, op 9 Februarie 2015, is Augusta Grobbelaar oorlede. In die jare sestig tot die eeuwending (moontlik langer) het sy vir skrywers en die boekredakteurs by Tafelberg-Uitgewers voortreflike diens gelewer as vryskut-proefleser." |
|
|

 |
Onderhoud:
’n Groot bôrdienghuis met ’n hart vir mense
Jean Oosthuizen, Theo Kemp
Die Breytenbach Sentrum is veel meer as ’n kuns-en-kultuursentrum. Jean Oosthuizen het die uitvoerende bestuurder van die Breytenbach Kultuursentrum, Theo Kemp, uitgevra oor hierdie droom wat waar geword het. |
|
|
 |
Hotnotsgot:
Kleurkodes
Jason Lloyd
"(B)ruin mense / kleurlinge / coloureds het nie ’n eie taal of kultuur – die kode vir etnisiteit – nie. Daarom is daar nie ’n bruin etnisiteit nie en is dit rassisties om van bruin mense te praat." |
|
|
 |
Onderhoud:
Swak dissipline ondermyn goeie onderrig
Jean Oosthuizen, Denver Robertson
"Sommige leerders is onbeheerbaar wanneer hulle onder die invloed van dwelms by die skool is. Dit het ’n negatiewe effek op die onderwyser sowel as die ander leerders in die klas." |
|
|
 |
Nederlands:
Onderhoud met uitgewer Joost Nijsen
Joost Nijsen, Jente Rhebergen
"Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland." |
|
|

 |
Musiek:
Kyk noord, gaan voort
Koos A Kombuis
"Ons leef in vreemde tye. Tye van vreemdelingehaat, beurtkrag, parlementêre chaos, bedreigings teenoor die vrye pers, rassisme van alle kleure en geure, plaasmoorde, werkloosheid, toenemende polarisasie en algemene pessimisme. In hierdie tye bring Stef Bos sy eerste volledige Afrikaanse album uit, en hy noem dit Kaalvoet." |
|
|
 |
Teaterresensie:
Blue | Orange
Renata Redelinghuys, Emma Kotze
"Blue | Orange is ’n besonder diggeweefde teks wat onderwerpe soos sosiopolitieke persepsies, rassisme, klassisme en die kommerwekkende mag van die medici aanraak." |
|
|
 |
kykNET-Portaal:
Kyk wat maak Chris Chameleon nou
Chris Chameleon, Naomi Meyer
Nie net is hy by die US Woordfees 2015, aan die reis, sing en skryf nie, maar hy bied ook 'n reeks aan op kykNET, waarvan hy in dié onderhoud vir Naomi Meyer vertel. |
|
|
 |
US Woordfees 2015:
Program
Hier is die volledige program van US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai. |
|
|
 |
Hygliteratuur:
Beste vriendin
Katzman
"Nadat sy en haar man geskei was, het ek haar eendag gevra om te kom kuier, en dit is waar die ding begin." |
|
|
|
|