 |
Onderhoud:
NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar
Jean Oosthuizen
Duisende lidmate van die NG Kerk is landwyd besig om hulle stemme uit te bring vir óf teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat sy en haar kerk daarvan dink. |
|
|
 |
Onderhoud:
Slim Wim kom huis toe
Jean Oosthuizen
Die aangewese Matierektor, Wim de Villiers, het groot planne vir die Universiteit Stellenbosch. Jean Oosthuizen het met hom gesels oor sy aanstelling en wou by hom weet hoe klop sy hart oor Afrikaans en wat sy drome vir Matieland is. |
|
|
 |
Teater:
Alles wat jy van War Horse moet weet
Maryke Roberts
Toneelpoppe haal soms die nuus – soos Chester Missing, wat onlangs met Steve Hofmeyr gebots het. War Horse is 'n marionetteperd van 'n ander kleur. Lees van dié perd se geskiedenis – en waarom jy in die Kunstekaap na hom moet gaan kyk. |
|
|
 |
kykNET-Portaal:
Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET
Deborah Steinmair, Naomi Meyer
"Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor." |
|
|
 |
Resensie:
Our hunting fathers
Phil van Schalkwyk
"Buys is vir my in sy hoof-'bewegings' die romanekwivalent van WH Auden se gedig 'Our hunting fathers', ook wat die ontginning van dieper betekenisimplikasies deur middel van (metaforiese) inkongruensie betref ..." |
|
|
 |
Review:
In a burning sea, edited by Marlise Joubert
Chantelle Gray
"And whatever translation does not achieve ... it does allow for a reimagining of Afrikaans poetry and successfully presents an indication of the scope of the creativity and leitmotifs in contemporary Afrikaans poetry." |
|
|
 |
De Achterflap:
De kunst van het verdwijnen
Hendrik-Jan de Wit
"Niña Weijers kreeg dit jaar de Anton Wachterprijs toegekend voor haar debuutroman De consequenties. Het boek, dat afgelopen jaar bij uitgeverij Atlas Contact verscheen, is zeker een indrukwekkend verhaal." |
|
|
 |
Skryfaanmaning:
Skrik op die lyf
Deborah Steinmair; Gerda Taljaard
Voordat die vakansie finaal aanbreek ... Skryf ’n gru-storie vir die nuwe bundel, Skrik op die lyf. Hier is nog besonderhede. |
|
|
|
|