 |
Onderhoud:
Foto-onderhoud met Kerneels Breytenbach
Kerneels Breytenbach, Lien Botha
"Jare van toegewyde studies in die skool van die lewe. En ek vermoed baie mense sal my siening deel, dat ongeag hoe gelukkig jy met die sake van die hart en vlees is, jy steeds saam met Leonard Cohen sing dat iemand tog jou tong van die verlange moet kom verlos." |
|
|
 |
Resensie:
Kyk 'n boek: Kruispad deur Deon Opperman
Willem Pretorius
"En hoe verbluffend dit ook mag klink, síén jy hoe die verhaal ontvou. Dis asof jy TV lees. Boonop spring tonele van die een na die ander net soos op TV as jy die advertensies uitsny. Daar is byna geen pouse om te gaan piepie of wyn te gaan skink nie. Voorspelbaar en doelgerig stuur Opperman jou van een episode na die volgende." |
|
|
 |
Tien vrae:
Eunice Basson oor Leiboom
Eunice Basson, Naomi Meyer
"Klank en beeld is vir my oorwegend intiem verweef, maar die tema in ’n gedig bepaal dikwels die intensiteit/toonwaarde van ’n klank-beeld-impuls."
|
|
|
 |
In Memoriam:
Só onthou ek Charles Fryer
Ellen Botha
"En nou het hy ook 'n bietjie gaan skuinslê. Vir oulaas. Ek is dankbaar vir al die aangename lees- en luisterervarings wat Charles op my pad gebring het." |
|
|
 |
Tien vrae:
Elaine Marais oor Koesterkind
Elaine Marais, Naomi Meyer
"In hierdie geval was ek werklik onkant gevang deur hoe algemeen emosionele aftakeling voorkom. Dis iets wat mense eerder wegsteek. Dis regtig hartverskeurend om te hoor hoe baie vroue afgebreek word deur die mense wat veronderstel is om hulle lief te hê en veilig te laat voel." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Charles Fryer (1946–2014)
Erika Terblanche
"Ek is by voorkeur ’n liriese digter en daarvoor het ek meer ledige uurtjies nodig, tyd om stemminge op te vang. ’n Mens moet rustig word sodat jy kan oopgaan van binne. Soos die pottebakker moet jy regstaan om raak te vat, want as ’n vers kom, dan kóm hy. Knip jy sy asem kort, is hy dalk verlore." |
|
|
 |
De Achterflap:
Bijbel in Gewone Taal
Hendrik-Jan de Wit
"De Bijbel in duidelijke taal met als doel om de Bijbel beschikbaar te stellen voor iedereen. Dat is de doelstelling van de nieuwste Bijbelvertaling die deze maand uitkwam. Het is een betrouwbare vertaling geworden in eenvoudige taal." |
|
|
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Jan Lion Cachet (1838–1912)
Erika Terblanche
Die Heer H Altman, visekonsul van Nederland, sê in sy huldeblyk aan Jan Lion Cachet: “Hij was ’n vriend en raadsman van baie. Hier is heengegaan een groot Nederlander ... ook een groot Afrikaander. Maar hij was ook een groot mens.” |
|
|
 |
Essay:
Die twee lewens van 'n bruin intellektueel
Rohan Magerman
"Soos Irshaad Allie kan ek ook maklik tussen twee taalvariante switch. Dis hoe ek vir my mense wys ek het nie vergeet waarvandaan ek kom nie. Kaaps is lankal nie meer net skollietaal nie, maar ook die taal van die bruin intellektueel."
|
|
|
 |
Regsalmanak:
Beheer- en toesiggeveg oor 'n kind
Gustaf Pienaar
"Regter King van die hooggeregshof in Kaapstad begin sy interessante uitspraak van vroeg in 1994 in McCall v McCall deur daarop te wys dat Amerikaanse paartjies wat skei, die gebruik het om vir hulle vriende 'n groetekaartjie te stuur met die woorde 'The war is over, we are divorced.'" |
|
|
 |
Filmresensie:
Exhibition on Screen: Matisse
Suzette Kotzé-Myburgh
Vir kunsliefhebbers begin daar nou by Ster-Kinekor se Cinema Nouveau-teaters ’n nuwe seisoen van dokumentêre films oor uitstallings by van die wêreld se bekendste kunsgalerye. |
|
|
 |
LitNet-spens:
Die tandetrekker
Nico Luwes
Iewers op die Russiese platteland in 1884 doen ’n mediese ordonnans, met geen ondervinding van tandetrek nie, hom voor as die ware dokter ... |
|
|
|
| |
|
|
|
|
| |
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) |
Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.
Etienne van Heerden
Hoofredakteur
Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe
|
| |
| Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers |
 |
Bioskets: Hennie Steyn
Opvoedkunde:
Grootgroeponderrig ter wille van die verhoging van onderwysproduktiwiteit in hoër onderwys
|
 |
Bioskets: Hannes van der Walt
Opvoedkunde:
Grootgroeponderrig ter wille van die verhoging van onderwysproduktiwiteit in hoër onderwys
|
| |
|

|
 |
| |
 |
Vind jou sielsgenoot! Klik hier om verder te soek. |
| |
| Kennisgewings |
ATKV-Herfsskool 2015
Stellenbosch Choral Music Workshops
Kaapstad: Amici-strykkwartet vereer plaaslike komponiste op 1 Desember
Stellenbosch, 9 December: Bones, bricks, mortar and souls
kykNET se fliekNET-geskenkkanaal
Blues Summit: 6 & 7 December, Durbanville
Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill
Vermaaklikheidsprogram: Die Boer, Durbanville
Boekbekendstelling: Die vierde stem, 27 November, Durbanville
Boekbekendstelling: Kerneels Breytenbach se Ester, 29 November, Stellenbosch
|
|
|