 |
Opinie:
Orwell aan die stuur?
Abraham H de Vries
"Toe Amazon sonder toestemming van die kopers 1984 en Animal Farm elektronies afgehaal het hulle Kindles – hulle het skielik besef hulle het die papierregte maar nie die e-regte nie – was die spook uit die fles ..." |
|
|
 |
Onderhoud:
Seks, siepsop en braaiboud
Jean Oosthuizen
Die aktrise Yvonne van den Bergh se onthulling op Facebook dat sy BDSM beoefen het die tonge behoorlik los. Jean Oosthuizen het by die seksuoloog Johann Lemmer gaan kers opsteek om meer oor dié alternatiewe seksuele lewenstyl uit te vind. |
|
|
 |
Essay:
Rosetta en Philae op soek na die geheime van komeet 67P
Christo Viljoen
"Op sy sigsagsgewyse rondomtalie-kronkelweg deur die ruimte het Rosetta telkens berekend naby planete verby geskuur ten einde hulle swaartekrag te benut om die satelliet deur gravitasieslingering op ’n nuwe roete te plaas en te versnel." |
|
|
 |
Essay:
Op soek na ’n donkiekardag
Francois Verster
"Ek dink dis wat die Tankwa aan ’n mens doen. Die geografiese ruimte is nie al oopte daarso nie; daar is ook ruimte vir denke, vir introspeksie en vir die ontwikkeling van empatie." |
|
|
 |
Regsalmanak:
’n Ongelukslagoffer se bydraende nalatigheid
Gustaf Pienaar
"Dit was baie oortuigende argumente, maar die regter het bevind dat dít waarmee mnr Squire en Antonie besig was, suiwer in belang van die werkgewer was. Die taak wat hulle besig was om uit te voer, was om die planeetratkas van die aaneendelwer uit te haal." |
|
|
 |
ATR-Portaal:
Taal is die sleutel tot die kennisekonomie
Christo van der Rheede
Toespraak gelewer deur Christo van der Rheede tydens die ATR se Kokertoekennings aan persone wat ’n groot bydrae gelewer het tot bemagtiging deur, en bevordering en beskerming van, Afrikaans te Potchefstroom.
|
|
|
 |
Essay:
To whom does a music genre belong?
Rohan Magerman
"Is it politically accurate to speak of 'white' or 'black' music? Why do we commonly designate hip hop to gangsters, reggae to Rastafarians, gospel to converted Christians, and bubblegum pop to teenage girls?"
|
|
|
 |
Review:
Tales of the Metric System by Imraan Coovadia
Karina Magdalena Szczurek
"'(N)ovels are more important than ever … because they enable us to exercise our minds … allow us to step back and see where the history is taking us.' Coovadia’s latest testifies not only to the truth of this statement, but also to so much more."
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
| |
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) |
Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.
Etienne van Heerden
Hoofredakteur
Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe
|
| |
| Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers |
 |
Bioskets: Frikkie Potgieter
Geesteswetenskappe:
Die voormoderne en moderne tyd se stryd vir vrygeskepte skone kuns
|
 |
Bioskets: Rinda Botha
Regte:
Strafregtelike struikelblokke in die mishandelde persoon se stryd om geregtigheid
|
| |
|

|
 |
| |
 |
Vind jou sielsgenoot! Klik hier om verder te soek. |
| |
| Kennisgewings |
kykNET se fliekNET-geskenkkanaal
Blues Summit: 6 & 7 December, Durbanville
Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill
Vermaaklikheidsprogram: Die Boer, Durbanville
Boekbekendstelling: Die vierde stem, 27 November, Durbanville
Boekbekendstelling: Antjie Krog se Mede-Wete, 19 November, Stellenbosch
Boekbekendstelling: Nuwe stories 3, 20 November, Kaapstad
Boekbekendstelling: Kerneels Breytenbach se Ester, 29 November, Stellenbosch
Helgaard Steyn Awards at La Motte
|
|
|