View this mail online here



LitNet: Jou onthouboek
Nuusbrief | Newsletter 527
12.11.2014
   
 

  Menings

 

Onderhoud:
Die duiwel is los oor godsdiens in die skole

Jean Oosthuizen

Hans Pietersen se organisasie se hofaansoek wat openbare skole wil verbied om net een godsdiens voor te staan het die hele land aan die gons. Jean Oosthuizen wou by hom weet wat sit agter dit alles.

LitNet Akademies-webseminaar:
Bernard Lategan sit die identiteitsdebat voort

Bernard Lategan

"Dit is nie bloot in die verstaan van wyer identiteitsmoontlikhede, of selfs in die empatie met die ander, dat verruiming ’n werklikheid word nie – dit gebeur slegs as ek in terme van hierdie nuwe identiteit optree."

Essay:
Sondag/Sestig/Satori’s

Koos A Kombuis

Koos Kombuis op sestig: "In Satori’s los mense jou uit. Niemand dink dis snaaks as jy alleen by ’n tafel sit, alleen ’n glas van hulle aaklige rooi huiswyn drink, en alleen sit en uitstaar in die skemeruur oor die straat na buite nie."

Onderhoud:
Die wonderwêreld van Eugène N Marais kry 'n staanplek in die Paarl

Jean Oosthuizen

Jean Oosthuizen gesels met Francois Lötter oor die Eugène Marais-stigting in die Paarl se planne om dié veelsydige Suid-Afrikaner te vereer.

Akademie:
Onderhoud met die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Wessel Pienaar, Naomi Meyer

"Dit is wat wonderlik is van die Akademie. Die kunstenaar se inspanning kan die geestesgoedere bied vir die wetenskaplike se ontspanning en die toegepaste wetenskaplike kan die hulpmiddele help ontwikkel wat die kunstenaar ter wille is. Daarom ’n onomwonde ja, die wetenskap én die kuns roer my!"

Regsalmanak:
Is warm water ’n "gevaarlike wapen"?

Gustaf Pienaar

"Die pa het die pot water gegryp en dit op die seuntjie omgekeer sodat sy boudjies erg gebrand het. Hy moes hospitaalbehandeling ontvang."

ATR-Portaal:
Afrikaanse Taalraad kies nuwe voorsitter

Jacques van der Elst

Anne-Marie Beukes is by die afgelope jaarvergadering van die Afrikaanse Taalraad tot nuwe voorsitter verkies.

SêNet

Die ysterkoei sweet nog steeds

Iván Kovács

Spoed?
oester

Mark
oester

Blogs

Crito: Somme en krete

Weeping Waters by Karin Brynard
Izak de Vries

Wees trots Suid-Afrikaans
Antjie Kat

  Boeke en Skrywers

LitNet Akademies-resensie-essay: Buys deur Willem Anker
Henning Snyman

"Die trek is die reis van die wilde gees wat nie gevange kan voel nie en steeds die vryheid soek buite bindende grense. Die trek van plek tot plek is deels ontvlugting, soms van die wet en die gereg; deels is dit die konstante gang van verloor en weer opbou, deels van vernietig en weer begin."

Resensie:
Vermis op Allesverloren beeld kleindorpse lewe uit

Elbie Adendorff

"Die soektog na Erta is boeiend en die kennismaking met die karakters is interessant."

PEN Afrikaans:
PEN Afrikaans druk Ukusela eKapa se bekers vir skoolbiblioteek

Naomi Bruwer

PEN Afrikaans het Saterdag 8 November ten bate van Dennegeur-laerskool in Elgin se skoolbiblioteek aan die Ukusela eKapa-projek deelgeneem.

Biebouw-resensie:
Waar die son omdraai deur Vita du Preez

Maryke Roberts

"Vita du Preez se vorige boeke het die weg gebaan vir hierdie volwasse roman. Dit getuig van lewenservaring, van medelye met swaarkry en die wete dat dinge kan uitwerk as mens hard genoeg daaraan werk."

Resensie:
Brieven van Overzee deur Pieta van Beek

Annemarié van Niekerk

"Brieven van overzee is eintlik méér as net ’n briefwisseling tussen Ida Gerhardt en Pieta van Beek, méér as net ’n ode aan een van Nederland se groot digteresse. Dit is ook ’n outobiografiese collage wat Van Beek saamgestel het uit haar dagboeke ..."

NB-Uitgewersportaal:
Boekbekendstelling: Buys deur Willem Anker

Franci Vosloo

Willem Anker: "Geweld is die fondament van die beskawing; dit was nooit anders nie en dit gaan nooit anders wees nie."

De Achterflap:
Een vlucht regenwulpen door Maarten 't Hart

Hendrik-Jan de Wit

"Het maakt dat dit boek zeker de moeite waard is om te (her)lezen. Omdat het zo typisch Nederlands is met wolkenluchten, de polder en het streng calvinistische geloof. Dat geeft het boek tegelijkertijd ook iets treurigs."

Johann de Lange (1959–)
Erika Terblanche

Daniël Johannes de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore – tussen die sterretekens van die boogskutter en die steenbok: “jagter én prooi, een aspek van die paradoks wat ek in my poësie ontgin”.

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Taalverskuiwing en taalhandhawing onder Afrikaanse ekspatriate

Jako Olivier, Ernst Kotzé

Hierdie artikel ondersoek die aard van taalverskuiwing en -handhawing wat voorkom onder Afrikaanssprekendes wat oor die wêreld heen geëmigreer het.

Godsdienswetenskappe:
Direkte vertaling van die Bybel as antieke teks: net ’n nuwe benaming vir ’n stokkerige woordelikse vertaling?

Christo HJ van der Merwe

Christo van der Merwe bied in sy artikel enersyds ‘n kritiese blik op die vertaalteoretiese grondslae van die dinamies-ekwivalente 1983-vertaling en, andersyds, die akademiese besinning wat ten grondslag van die nuwe vertaling lê.

Regte:
Vonnisbespreking: Grondwetlike aspekte van die registrasie van huisbouers en die billikheid van private arbitrasiebeslissings

IM Rautenbach

Ingevolge die Wet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers 95 van 1998 kan aanspraak op vergoeding vir brouwerk deur bouers slegs gemaak word indien die bouer geregistreer is.

LitNet Akademies-leesgoed:
Chris Nelson

Chris Nelson

Chris Nelson deel sy leesstof vir lesers met ’n belangstelling in militêre en finansiële aangeleenthede.

Onderhoudend:
Roela Hattingh

Roela Hattingh

"30 nagte in Amsterdam is hoeka ’n 'storie' wat wys hoe taal gebruik kan word om te onderdruk en te bevry."

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

  Vermaak

Teaterresensie:
The last moustache by die Baxterteater

Naomi Meyer

"Hierdie toneelstuk open gesprek – oor spieëls en raaisels, oor wat mens moet glo in die media en van almal rondom ons se perfekte Facebook-tentoonstellings. Gaan kyk veral vir lekker vermaak en energieke toneelspel."

Art:
Exhibition of Paintings by Michele Davidson, Wellington, 15 November


You are invited to the opening of a solo exhibition of paintings, Balance, by South African artist Michele Davidson at the Breytenbach Gallery in Wellington on the 15th of November.

  Nuwe Skryfwerk

LitNet-spens:
Die oudisie

Nico Luwes

’n Gefrustreerde regisseur wil huis toe gaan na ’n hele dag se onsuksesvolle oudisies deur aktrises, maar wanneer een aktrise laat opdaag, loop ’n baie komiese ontmoeting uit op ’n roerende einde. Perfek vir ’n jong aktrise en kort genoeg vir ATKV-skoletoneel.


  Onderlangs

Hygliteratuur:
Madagaskar-tafeldeken

spicks

"Deken? Vergeet van die flippen deken, dis iets wat mens op enige plek op hierdie aarde kan koop."

Bieg:
Ai, wat kan ek doen?

Vrou van Pretoria

"Ek veroordeel niemand wat al oortree het en ingegee het tot die lus nie. Well done, as jy het – jy het baie meer guts."

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Ernst Kotzé
Geesteswetenskappe:
Taalverskuiwing en taalhandhawing onder Afrikaanse ekspatriate

Bioskets: Jako Olivier
Geesteswetenskappe:
Taalverskuiwing en taalhandhawing onder Afrikaanse ekspatriate

Bioskets: Christo HJ van der Merwe
Godsdienswetenskappe:
Direkte vertaling van die Bybel as antieke teks: net ’n nuwe benaming vir ’n stokkerige woordelikse vertaling?

IM Rautenbach
Regte:
Vonnisbespreking: Grondwetlike aspekte van die registrasie van huisbouers en die billikheid van private arbitrasiebeslissings

Bioskets: Roela Hattingh
Onderhoudend
Bioskets: Chris Nelson
LitNet Akademies-leesgoed:
Chris Nelson

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
kykNET se fliekNET-geskenkkanaal

Violinist Zanta Hofmeyr in concert with pianist Malcolm Nay

El Cantante in Sandton: 29 October – 12 November

Blues Summit: 6 & 7 December, Durbanville

Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill

Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA-kunste

Grande Roche Skrywerstee in die Paarl