View this mail online here



LitNet: Jou opvoeding
Nuusbrief | Newsletter 525
29.10.2014
   
 

  Klaskamer

Klaskamerklets:
Onderhoud met Dewald Koen

Carine Janse van Rensburg, Dewald Koen

Klaskamerklets met Dewald Koen, departementshoof van Afrikaans aan Kingswood College.

Onderhoud:
FEDSAS se Danie van Wyk praat oor skole, taal- en godsdiensbeleid

Danie van Wyk, Naomi Meyer

"Die skokkende realiteit is dat Suid-Afrika meer as 30 000 gekwalifiseerde onderwysers benodig om die huidige tekort aan te vul."

ATKV-Portaal:
Spraakprobleem? Nee! Spraakoplossing!

Izak de Vries

"Shantille Klaasse, van St Anna Sekondêr in Springbok, is ook geneig om te hakkel. Dít was een van die goed wat gemaak het dat sy dieper moes delf en meer moes konsentreer as enige ander deelnemer aan Saterdag se landswye Afrikaanse Spelfees vir graad 9-Huistaalleerders."

Klaskamer:
Afrikaans Huistaal: Hersieningsvraestelle vir graad 12


Hersieningsvraestelle ter voorbereiding vir die Groot Eksamen.

Afrikaans Eerste en Tweede Addisionele Taal: Hersieningsvraestelle vir graad 12

  LitNet Akademies

Geesteswetenskappe:
Die Suid-Afrikaanse regstaat na twintig jaar: gekonsolideer of besig om in outoritarisme te verval?

Chris Nelson

Die vraag is of Suid-Afrika met die viering van sy 20ste bestaansjaar as demokratiese regstaat as gekonsolideer beskou kan word en of die staat besig is om in outoritarisme te verval. Chris Nelson ondersoek in hierdie artikel twee denkrigtings na aanleiding van hierdie vraag.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

Regsalmanak:
Shooting Party se knie

Gustaf Pienaar

"'n Bekende Suid-Afrikaanse renperd met die vreemd-interessante naam Shooting Party het op 27 September 1990 tydens 'n wedren 'n fraktuur van sy regtervoorbeen opgedoen wat uiteindelik tot sy dood gelei het. Of het dit?"

  Boeke en Skrywers

Resensie:
Witwatersrand
deur Wilbur Smith

Kerneels Breytenbach

"Skynbaar het die uitgewer die teks uitvoerig laat hersien, en al die seks en dinge laat terugplaas. Hierdie roman het Wilbur Smith se internasionale loopbaan geloods, en dinge wat hom by soveel lesers laat aanklank vind het, is in oorvloed hier teenwoordig."

Poolshoogte:
'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV – Die Bybel: 'n Direkte Vertaling)

Henning Snyman

"’n Nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans is belangrike nuus. Dat dit nou, vir die eerste keer, ’n werklik bronteksgetroue vertaling is, is opwindende nuus."

Biebouw-resensie:
Reisiger te perd deur Piet van Rooyen

Susan Smith

"Plasing binne die wêreldletterkunde maak van die bundel ’n historiese dokument en ’n weerspieëling van sy tyd en van die persepsies van daardie tyd. En dit is hierin dat die grootste krag van die bundel geleë is."

Tien vrae:
Mellet Moll oor Heilige Meetkunde, Swanesang en Nalewe

Mellet Moll, Naomi Meyer

"Ek het geleer ’n mens kan nie ervaring koop nie en digterskap het ’n onderliggende rypwordingsproses wat soos ’n blom oopvou op sy eie tyd en bloeiwyse. As ek dus iets moet uitsonder, is dit deursettingsvermoë."

Joint review:
Heaven: New and Selected Poems and Holding Back

Finuala Dowling

"Gus Ferguson and Douglas Reid Skinner are generous poets who live in their works as real characters (worried, bereaved, amused, enamoured) and who mind about their readers."

Nederlands:
Onderhoud met Benny Lindelauf

Benny Lindelauf, Naomi Meyer

"Ha! Ik heb ontelbare dode punten gehad. Een schrijver is namelijk iemand die zelf problemen veroorzaakt en die dan ook weer zelf moet oplossen."

African Library:
The Crippled Dancer by T Obinkaram Echewa

Annie Gagiano

"Echewa’s novel proceeds as quietly as its protagonist and his grandfather to demonstrate profound insights into the difficulties of negotiating the changing African scene and into the vital need to do so with courage and patience."

ATKV-Skrywersalbum:
Ela Spence (1909–1997)

Erika Terblanche

"Ek wil dit egter benadruk dat ek geen letterkundige is nie. My werk bestaan net uit ligte ontspanningsleesstof."

Fine Music Radio-resensie: Glipstroom deur Anemari Jansen
Madri Victor

"Anemari Jansen vra met Glipstroom belangrike vrae rondom liefde en verhoudings, die idee van ‘huis’ en ’n gevoel van behoort, sowel as die invloed van die verlede op ’n mens se optrede, begeertes en behoeftes."

Wen:
Nicky Grieshaber se Diacs and Quirks in a Nutshell!


Ken jý die Engelse terme vir die skryftekens wat onderskeidelik op sker en geinteresseerd moet kom?

Blogs:
Crito: Briljant


Die punt is dat hy dit laat lyk soos die spontane uitstorting van emosie, en ons, die lesers, wil onmiddellik daardie boek hê wat hom só laat reageer het.

Onder die rader deur Dana Snyman is benoem in die kategorie: Niefiksie. Die oorlog kom huis toe is benoem in die kategorie: Niefiksie. Bill Nasson is een van die redakteurs. Die oorlog kom huis toe is benoem in die kategorie: Niefiksie. Albert Grundlingh is een van die redakteurs.
Hettie Scholtz is die sameroeper van hierdie boekpryse. Herman Binge was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie. Louise Viljoen was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.

  Vermaak

US Woordfees:
US Woordfees 2015 se sestien onse


Volgens Saartjie Botha, bestuurder van US Woordfees 2015, dui die tema nie net op die fees se ouderdom nie, maar is "sestien onse" ook ’n verwysing na die inklusiewe en diverse aard van die US Woordfees. Identiteit word bepaal deur baie verskillende faktore en mense is lankal nie meer geneë om as eendimensioneel geklassifiseer te word nie.

Boekfees:
Richmond – ’n woordlandskap tussen vergeet en onthou

Clinton V du Plessis

Clinton V du Plessis het Richmond se sewende Bookbedonnderdfees bygewoon en deel sy herinneringe.

Music Interview:
Quentin Crida on the Camerata Tinta Barocca

Carine Janse van Rensburg

"CTB offers us musicians something that we all enjoy – playing great music in a positive environment to an appreciative audience."

Music Interview:
Interview with Marian Lewin on SANYO

Carine Janse van Rensburg, Marian Lewin

Marian Lewin talks about her passion – music and the National Youth Orchestra.

Teateronderhoud:
Chrisna Beuke-Muir oor Liefdesbriewe

Carine Janse van Rensburg, Chrisna Beuke-Muir

"Maar dan die wóórd: ek moet maar net weer terugkom na die woord. Hierdie stuk het respek vir die woord."

Liefdesbrieven/Liefdesbriewe nou te sien in SA-teaters

  Nuwe Skryfwerk


Ars Opperman
Louis Naudé

Lewendige onderhoud met Afrikaans
Marinus Uys

Ararat
Evert Buurman

Klein dingetjies
Leeroy Jooste

Swart
Zelos

Die nag
Zelos

Silhoeët
Zelos

Pad na my hart
Quintan Naudé

Nog 'n aand
Herschelle Benjamin

Hol 2
Herschelle Benjamin
Skryfkompetisie

Beeld Afrikaans uit

Dra jou deel tot ons taalerfenis by met ’n Afrikaanse gedig, skets of kortverhaal.

Vergeet van gister en môre
Elsona Viljoen

Weeklaag van die Afrikoreaanse weekdier
Chris-Fick van Niekerk

Ek dog Help gaan my help
Fawa Conradie

Een aand op ’n bus na Odessa
Evert Buurman

Afrikaans, my skimmelmerrie
Amos van der Westhuizen

Koffiemoer
Yulinda Noortman

Op pad na die land van Hayk
Evert Buurman

'n Facebook-status – My Dinsdag
Herschelle Benjamin

Ek is nou nie meer
Herschelle Benjamin

My meisie
Herschelle Benjamin

Ek is nie 'n skrywer nie
Herschelle Benjamin

LitNet-spens:
Swanesang

Nico Luwes

’n Hartroerende verhaal van akteur-wees ten koste van ’n normale lewe.

PoësieNet:
Toornaartyd

Corlia Fourie

"In my jonkheid was Tyd
’n trapsuutjies op ’n wag-’n-bietjie."

  Onderlangs

Bieg:
Ek het al als probeer, maar ...

Vars

"Ek het al alles probeer: romantiese dates. Blomme, briefies ... name it, I've done it all."

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser
Bioskets: Chris Nelson
Geesteswetenskappe:
Die Suid-Afrikaanse regstaat na twintig jaar: gekonsolideer of besig om in outoritarisme te verval?

  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewings
Boekbekendstelling:
Willem Anker se Buys, 6 November, Stellenbosch


Wits Theatre: Celebrating 30 years with music and film, 9 November

El Cantante in Sandton: 29 October – 12 November

BLUES SUMMIT: 6 & 7 December, Durbanville

Kirstenbosch Summer Sunset Concerts set to thrill

Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA-kunste

Chamber music in Government House KZN

Artscape Spring Drama Season: 10th Anniversary

Wêreldberoemde Russiese pianis op 1 November in Endler, Stellenbosch

Launch of Now I See You, 30 October, Johannesburg

Woord & Wingerd met Chris Karsten in Pretoria, 30 Oktober

Woord & Wingerd met Anchien Troskie in Pretoria, 6 November

Woord & Wingerd met Chanette Paul in Pretoria, 11 November