View this mail online here



LitNet: Jou gesprek
Nuusbrief | Newsletter 520
25.09.2014
   
 

  Geestelik

Essay:
Wanneer die kerk met die wêreld in gesprek tree

Jean Oosthuizen

Gelowiges, ongelowiges en buitekerklikes het verlede week om ’n ronde tafel gaan sit en met mekaar in gesprek getree. Jean Oosthuizen gee sy indrukke van die gesprek.

Essay:
Christen buite die kerk

Lina Spies

"Hoe het dit gebeur dat ek buitekerklik geword het en uiteindelik in 2013 na die Woordfees amptelik uit die kerk bedank het?" Lina Spies oor haar verhouding met die kerk.

  Vermaak

Kunsonderhoud:
John Kramer: Solo-tentoonstelling by die Irma Stern Museum

John Kramer, Lien Botha

John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in
25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.

KlankKas-onderhoud:
Ryno Velvet: "Omstandighede en begrip speel ’n groot rol ..."

Henry Cloete

"Daar was, soos voorheen, geen perke aan styl of genre nie. Ek het nog altyd van die geleentheid gebruik gemaak om met verskeie genres te eksperimenteer, en veral in Afrikaans ..."

Boekefees:
Week brengt ontwikkelingen in stroomversnelling

Ingrid Glorie

Op Vrydag 19 September 2014 was in Amsterdam die afskop van die eerste Week van de Afrikaanse roman. Ingrid Glorie, koördinator van de Week en redakteur van Maandblad Zuid-Afrika, het die openingslesing gehou.

Boekefees:
In de ban van de Afrikaanse roman

Hendrik-Jan de Wit

Hendrik-Jan de Wit schrijft over het openingsavond, Week van de Afrikaanse roman, in de Openbare Bibliotheek Amsterdam.

Festival:
The Image of a Pie: Reflections on Open Book 2014

Karina Magdalena Szczurek

"I should have started shedding tears at the beginning of the event, when the woman who is our national treasure, Sindiwe Magona, noticed that we were only a few people in the audience while the whole of South Africa should have been attending."

Interview:
Cape Town Fringe Festival 2014

Ismail Mahomed, Steyn du Toit

The first-ever Cape Town Fringe Festival takes place from 25 September to 5 October. Steyn du Toit chats to the festival’s artistic director, Ismail Mahomed, about this new initiative, Cape Town as host city, and the benefits for independent artists taking part in the event.

  Boeke en Skrywers

Onderhoud:
Draalnoot vir 'n janfiskaal

Henry Jack Cloete, Jonathan Amid

Joan Hambidge noem Draalnoot in haar resensie "’n roman wat soos ‘n Playstation-speletjie sy eie reëls neerlê".

Tien vrae: Henry Jack Cloete oor Draalnoot vir 'n janfiskaal

Henry Jack Cloete, Naomi Meyer

Wat is die sin van die lewe, Henry Jack Cloete?

Biebouw-resensie:
Inboekeling deur Hans du Plessis

Joan Hambidge

"Dit is 'n roman klein in omvang wat baie nadenke tot gevolg het."

Biebouw-resensie:
Glipstroom deur Anemari Jansen

Nini Bennett

"Ek leef in die glipstroom van verlede jaar. Alles wat toe gebeur het, beïnvloed my lewe nou."

Poolshoogte:
Verhaal verwerk vir film

Nicole Jaekel Strauss



Interview:
Birdseye by Máire Fisher

Máire Fisher, Jonathan Amid

"What is particularly exciting is that Birdseye is appealing to a wide range of readers: from my sons and their friends in their twenties, to my father and mother-in-law in their eighties, to middle-aged men and women. I’m so happy about that – I love knowing that Birdseye is crossing all sorts of age boundaries."

Resensie:
Mooiloop, saamgestel deur Gerrit Rautenbach

Harry Kalmer

"Die boek bied beslis 'n paar uur se lekker lees, en Rautenbach se manier om foto’s met teks te verweef werp weer eens goeie resultate af."

Lesersindruk:
Pleisters vir die dooies
deur Fanie Viljoen

Jaco Fouché

"Sowat van ’n spanningslyn kry ’n mens nie oral nie en dit word deurentyd gehandhaaf – dit versnel selfs, hoe dieper ’n mens die donkerte van die verteller se nag op straat ingaan."

ATKV-Skrywersalbum:
Merwe Scholtz (1924–2005)

Erika Terblanche

"Merwe Scholtz sal altyd binne die Afrikaanse letterkunde onthou word vir die sfeer van intellektuele opwinding wat hy met hom saamgedra het." – Louise Viljoen 

Merwe Scholtz se profiel is nou volledig bygewerk.

LAPA-Uitgewersportaal:
Foto's: Mooiloop bekendgestel in Centurion


Mooiloop, saamgestel deur Gerrit Rautenbach en uitgegee deur LAPA-Uitgewers, is verlede week by Annelie Cilliers se huis in Centurion bekendgestel. Annelie het foto's van die geleentheid met LitNet gedeel.

NB-Uitgewersportaal:
Nuut op NB-Uitgewers se Storierak


Ontdek interaktiewe stories vir die jongspan op jou iPad of Android-tablet.

Blogs:
Crito: Deel van die gesprek


"Die res van die resensie is deurdag en bondig aangebied, en hierdie een knelpunt wat sy uitlig is presies wat mens hoop om in LitNet-resensies aan te tref. Iets wat jou dwing om toe te tree tot die gesprek."

  LitNet Akademies

Regte:
Vonnisbespreking: Kan repudiëring ooit aanvaarbaar wees?

André Mukheibir

André Mukheibir bespreek, na aanleiding van die Comwezi-saak, die vraag of repudiëring as sodanig kontrakbreuk daarstel, en of die repudiëring neerkom op kontrakbreuk eers wanneer dit aanvaar word.


SA Akademie:
Laudatio by die oorhandiging van Riet de Jong-Goossens se vertalingserepenning

Ena Jansen

Lees Ena Jansen se laudatio by die oorhandiging van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se erepenning vir vertaling aan Riet de Jong-Goossens by die Week van de Afrikaanse roman in Amsterdam.

Kennisgewing:
Waarheids-en-versoeningskommissie-herverhoor en -versoeningsgeleentheid


'n Terugblik op die aanbieding van die geloofsgemeenskappe met 'n spesifieke fokus op versoening in post-WVK Suid-Afrika word op
8 en 9 Oktober 2014 in Stellenbosch aangebied. Die WVK-herverhoor sal gelei word deur emeritus aartsbiskop Desmond Tutu as voorsitter

LitNet Akademies-leesgoed:
Herman Wasserman

Herman Wasserman

Herman Wasserman deel sy gedagtes oor die boeke wat hy onlangs gelees het en wat hom bybly.

Akademies:
Gespierde Afrikaans


LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Kyk na  Naas Steenkamp se nuwe voorstelle.

  Menings

Essay:
Cross-border languages

Johann Lodewyk Marais

"Africa was, and still is, a continent characterised by its rich linguistic heritage, but also the prominent role that the languages of the former colonial powers, namely English, French and Portuguese, still play."

ATKV-Portaal:
Erfenisdag 2014

Danny Titus
2014-09-23

"Kultuur en die verskeidenheid is in die verlede aangevoer as die rede waarom ons in geskeidenheid moes leef met alle gevolge van dien. Vandag is dit kultuur en die wye verskeidenheid daarvan wat ons al die geleenthede bied om saam te werk aan die eenheid van 'n land, Suid-Afrika."

Opinion:
#doubtfireface

Sherlin Barends

"Talk honestly and openly about suicide. Do not judge."

SêNet

Soms kry ek seer
George Bekker

Erfenisdag
Raed-na-Gael

Die betoog van 'n Wit Afrikaan
M Labuschagne

  Onderlangs: Geen o/18

Die ma en haar volwasse dogter
The Lion King

"Terwyl ek hier in Afrika sit, moet ek mooi kyk vir wie stuur ek watter sms: vir die ma of die dogter."

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: André Mukheibir
Regte:
Vonnisbespreking: Kan repudiëring ooit aanvaarbaar wees?

Bioskets: Herman Wasserman
LitNet Akademies-leesgoed
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
 
Kennisgewing
Wen saam met Mooirivier tydens Aardklop 2014!

Rymkletser Hemelbesem by die WAT

Jazz on vibraphone at Unisa

Boekbekendstelling:
Alta Cloete se Seisoene-reeks, Paarl


Mini-summit on arts, culture and social justice

Cape Town: Launch of Hiking Guides

Grande Roche Skrywerstee in die Paarl

Die Boer-teater: HOL Marion!

Clarinet virtuoso Krakauer at Nederburg Concert Series

Dowwe Dolla se lente-toer: dowwe dolla betaal belasting

Onthoukos: Kosstories en skrywers

Die Bom-bekendstelling: Pretoria, 2 Oktober 2014

Zabalaza Theatre Festival now calling for applications for the 2015 festival