|
Essay:
Nagmusiek deur Stephanus Muller
Lou-Marie Kruger
"Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"
|
|
|
|
ATKV-Skrywersalbum: Gerhard J Beukes (1913–1998)
Erika Terblanche
“Geen skrywer kan in ’n lugleegte skryf nie – elkeen het weerklank nodig en dit het ek by mede-Afrikaners gekry wat my werk gelees, waardeer en ook gekritiseer het.” Lees oor die lewe en werk van Gerhard J Beukes.
|
|
|
|
Kunsresensie: Fear & Loss – Industrial Karoo
Corlie de Kock
"Katie Barnard du Toit se uitstalling Fear & Loss verteenwoordig prominente Suid-Afrikaanse kunstenaars se kommer oor die bedreigde ekologie van die Karoolandskap."
|
|
|
|
Teaterresensie: Waterpas
Lida Krüger
"Hoewel die spanning en die energie van die vertoning heelwat gedaal het teen die vierde bedryf, was die spel oor die algemeen baie goed. Hierdie akteurs ken die genre van komedie duidelik goed en hulle speel gemaklik saam."
|
|
|
|
Fashion: Designer students rock the runway
Chelsea Johnston
"With a theme of 'self-expression' there was much variety and every outfit stood out as fabulously unique – from shimmering shorts and floral maxis to refined menswear and exquisite bridal gowns."
|
|
|
|
Regsalmanak: Sagmoedige Neelsie
Gustaf Pienaar
Steve Hofmeyr het onlangs "Die Stem van Suid-Afrika" gesing, maar die man wat dit geskryf het was 'n regsgeleerde. En dis hierdie deel van Langenhoven se lewe waaroor vandag se rubriek handel.
|
|
|
|
In Memoriam: Hoekom laat God dit toe?
Dirk Laurie
"Daardie meganisme wat die mutasie veroorsaak het wat vir Marielé op ouderdom sewe laat sterf het – die onpresiesheid van DNS-kopiëring – daardie selfde meganisme het gemaak dat Homo sapiens sapiens kon oorlewe toe die vorige ronde van aardverwarming terminaal dodelik was vir Homo sapiens neanderthalensis."
|
|
|
|
ATKV-Portaal: Die ATKV verjaar
"Die ATKV is kerngesond." Só sê Japie Gouws, besturende direkteur van die ATKV-groep wat vandeesmaand 84 jaar oud is.
|
|
|
|
Mening: Robin Williams – die kaptein en die kluisenaar
Coenraad Walters
Uitsonderlik in Dead Poets Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.
|
|
|
|
|