 |
Poetry Festival
Dancing in Other Words Spier Poetry Festival 2014
Dancing in Other Words / Die Dansende Digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach. Invited poets gather in the Cape in South Africa for one week in May to explore poetry’s age-old function as “the dreaming vein in the body of society”. |
|
|
 |
VS Pritchett Memorial Prize 2014
The Royal Society of Literature is now accepting entries for the sixteenth VS Pritchett Memorial Prize. The prize is awarded for the best unpublished short story of the year. |
|
|
 |
NeerlandiNet:
Digitaal Afrikaans: Internet en de Afrikaanse literatuur
Hendrik-Jan de Wit
"De digitalisering van de Afrikaanse letterkunde is nog altijd in volle gang. Het proces dat ruim 15 jaar geleden in gang is gezet met ondermeer de oprichting van litnet.co.za, wikipedia, de website van het Zuid-Afrikahuis en de Digitale Bibliotheek der Nederlandse Letteren (DBNL) loopt nog elke dag door." |
|
|
 |
ABSA KKNK 2014: Stories & Skrywers
Ilza Roggeband, Naomi Meyer
Ilza Roggeband reël vanjaar die program van Stories & Skrywers by die ABSA KKNK. Sy vertel vir Naomi Meyer waar bibliofiele en alle lesende siele hul gunstelingskrywers kan kom ontmoet. |
|
|
 |
Hotnotsgot
Ons bewoon 'n verdeelde land
Jason Lloyd
“Sampie Terreblanche se boek Verdeelde Land het ons weer eens pynlik herinner aan die chroniese armoede en die maatskaplik-ekonomiese ongelykheid in Suid-Afrika.” |
|
|
 |
Regsalmanak:
Gly op Dandy-politoer
Gustaf Pienaar
"’n Mevrou Alberts van êrens in die destydse Transvaal het op ’n oggend in 1960 haar moses met die einste Dandy-politoer teëgekom." |
|
|
 |
Belangrike aankondiging:
Nuwe fooistruktuur vir LitNet Akademies
Nes altyd, sal geen bladgelde gehef word nie, en word navorsingsgeld direk aan navorsers betaal. Die nuwe reëling wis die ongelykheid tussen afdelings uit, en 'n navorser in byvoorbeeld die regte sal dieselfde bedrag ontvang as byvoorbeeld 'n navorser in die filosofie. |
|
|
| LitNet Akademies-leesgoed |
 |
Onderhoud:
www.citybooks.eu
Rentia Bartlett-Möhl, Naomi Meyer
citybooks stellenbosch vertel 'n ander storie van dié dorp. Rentia Bartlett-Möhl verduidelik. |
|
|
| Onderlangs: Ouderdomsbeperking – Geen onder 18 |
|
|