 |
Netdigters 2.0
Rentia Bartlett-Möhl
Skryf 'n gedig met “die internet” as tema. Gebruik die internet as medium om te bestudeer hoe ons gedigte in die digitale era lees.
|
|
 |
Lekkerste Kersboomresep: 'n kompetisie
Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.
|
|
 |
Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog
Jan JP van der Merwe
"Die Anglo-Boereoorlog het amptelik op 11 Oktober 1899 begin, en op 31 Mei 1902 het die uitgeputte Boeremagte die stryd teen Groot-Brittanje gewonne gegee en die Vrede van Vereeniging in Pretoria onderteken." |
|
 |
White-washed equality
Michael Fargher, Naomi Meyer
"A fact particularly relevant to South Africa is that being born white (not just white and wealthy) also grants better access to opportunity. For South Africa to move on, we all need to acknowledge this fact. And it is a fact."
|
|
 |
JFK 50 Jaar: Vrydag
Gustaf Pienaar
"President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees."
• JFK 50 Jaar: Donderdag |
|
 |
Netdigters 2.0 is gevaarlik
Rentia Bartlett-Möhl
Ons almal lees elke dag toenemend meer tekste, artikels, gedigte, opinies, briewe, blogs, rubrieke op die internet. Verskil hierdie leesproses van hoe ons boeke, koerante en ander vorme van gedrukte media lees? |
|
 |
Cape Town roller derby
Reney Warrington
“These are some pics from a mock-up bout that the girls put together at the Rockabilly Festival in Cape Town.” |
|
 |
Loyisa Gola Live
Emma Kotze, Renata Redelinghuys
"Dit is verfrissend om 'n komediant op sy tone te sien, met persoonlike en plaaslike verhale." |
|
 |
Wellington Produksiehuis se The Wizard of Oz
Albert Maritz
"Vind die Wellington Produksiehuis; moenie verwag hulle moet jou vind nie. Deur hulle toedoen is die afgelope paar jaar die bekendste blyspele in die wêreld aangebied, net hier – om die draai, op ons voorstoep. Moenie dit misloop nie."
|
|
 |
Foto's: ATKV-Projekte sê dankie
Naomi Bruwer
Vrydag 22 November het die ATKV-Projekte 'n gesellige kuiergeleentheid aangebied om dankie te sê vir die jaar se ondersteuning. |
|
 |
Onderhoud met Jaco Jacobs
Zoë Salzwedel, Jaco Jacobs
Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om 'n topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra. |
|
 |
Peet Venter (1940–)
Erika Terblanche
"Ek hou van die riller-genre, maar ek is versigtig om my te laat vasbind in net een spesifieke genre." Peet Venter se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk. |
|
|
|