View this mail online here



LitNet: Jou ryke stof
Nuusbrief | Newsletter 461
24.07.2013
   
 
 
  Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
Clover Aardklop 2013 – Program

Kyk na die program en beplan wat jy vanjaar by die fees gaan bywoon.
Kuns, kinders, kos en kortflieks

Die landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe is vanjaar die feeskunstenaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.
Toneel

Dawid Minnaar, Anna-Mart van der Merwe, Jana Cilliers en Antoinette Kellermann is te sien in macbeth.slapeloos.
Musiek en dans

Spoke maak ’n draai in die debuutproduksies Daar by Uniondale en Van maanlig en monsters.
Kiek-en-fliek: Clover Aardklop 2013 Loodsfunksie
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl

Vir die eerste keer is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek
Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

Alle nuus en programinligting van 2013 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.



 
  Briewe
My eerste keer
Hennie Fritz
Wanneer is dit selfmoord?
Margi Jarrett
Abraham Lincoln en slawerny
Johannes Comestor
Kritiek teen die darwinisme herbesoek
Kobus de Klerk
Perdebytjie en haar makkers
Trienie
Onbekwame skeidsregters
Jan Rap

 
   Blogs
LitNet se leserspeiling
Naomi Meyer

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee ’n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser

Bioskets: Jaco Alant
Afrikaners is nostalgierig: Afri-Frans as vertaling van identiteit


  
  Vermaak
 
Winter exhibitions at Spier
10 May – 31 July 2013
Top SA artist Simon Stone at Standard Bank Gallery
10 July – 14 September 2013
Nuwe acappella musiekblyspel, A Town Called Fokol Lutho
12 July – 10 August 2013
The Chester Missing Roadshow
23 July – 2 August 2013
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
23–24 August 2013
Italian pianist Silvia Belfiore focuses on African Composers
28 July
50 Shades of Bambi at the Fugard
6–24 August 2013
Internasionale Sterre in Slapende Skoonheid van Kaapse Stadsballet
10–18 Augustus 2013

  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  
  Hygliteratuur
• Twee skakerings van grys – Herr Komi Sahr
• Speeltyd na die naweek – MaKriek
• Skrywersrusplek – MisteryMe
  
Boeke en Skrywers
article
Onderhoud
Annelie Botes-onderhoud: "Die spies deur jou eie hart”
Gisela Ullyatt

Gisela Ullyatt gesels met Annelie Botes tydens die Vryfees oor Swart op wit.
• Annelie Botes: Swart op Wit – Boekgesprek
 
article
Skrywers
Digters uitgenooi na Tuin van Digters
Die Breytenbach Sentrum nooi nou alle digters uit om op Marlene van Niekerk se gedig  "Mud school" te reageer en om dan hul gedigte van saam-protesteer, of dan teenkanting, te kom voorlees.
 
article
Biebouw-resensies
Mits dese wil ek vir jou sê
Chris van der Merwe

Mits dese wil ek vir jou sê bevat ‘n keuse uit die briewe van Hennie Aucamp.
 
article
ATKV-Skrywersalbum
PH Nortje (1920–2012)
Erika Terblanche

“Ek weet regtig nie wat mense laat lag nie. Dalk is dit maar dat ek die ligte kant raaksien – meestal ten koste van myself – waar iemand anders swaarmoedig sal wees.”
 
article
Skrywers
BSV: Slypskool vir ontluikende skrywers
Corlietha Swart

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse Slypskool vir Ontluikende Skrywers vind vanjaar op Saterdag 24 Augustus 2013 plaas, gelei deur die welbekende filmresensent, verhaleredakteur, skrywer, akademikus en radiopersoonlikheid Leon van Nierop.
 
article
Boekbekendstelling
Verskietende ster
Naomi Meyer

Verskietende ster is Stefan Enslin se debuutroman by Naledi en is onlangs by die Vryfees bekendgestel. Naomi Meyer het die boekbekendstelling op 17 Julie 2013 in Somerset-Wes bygewoon.

 
article
 
Skole
• Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)
• Meester: Vakansie
 
Nuwe skryfwerk
article
Rubriek: Reispapier
’n Slang in die water II
Rentia Bartlett-Möhl

Rentia vertel die verhaal van Abas en die waterslang en kyk verder na die belang van mites in skryfkuns.
 
article
Wenner van die fiksiekompetisie: "Koffie met Castro"
"Ek het my eerste twee weke in Havana in goeie geselskap bestee: Ek eet soggens ontbyt langs John Lennon, smiddae drink ek koffie saam met Castro."
 
article
Poësie
republiek
Toast Coetzer

"in hierie republiek van ons
met die donker hart en
swaar gewonde geskiedenis en
bloedspoor deur die wattelwoud"
• Interpreting Nuremberg – Celesté Fritze
• vii – Nicolaas Geldenhuys
 
article
Fiksie
Bestendig maar kritiek
Jeanne Goosen

"Knap na Kersfees word dit rugbaar dat my pa, wie se hart drie jaar gelede opgepak het, steeds leef, danksy die hart-long-masjien waaraan hy gekoppel is. Die media gryp in en kort voor lank word my pa ’n ikoon."
 
article
LitNet-Spens: Wonderkop
Henk Seymore

Wonderkop is die naam van die klipheuwel naby die Lonmin-myn op Marikana, Noord-Wes. Wonderkop is ook die titel van hierdie versdrama oor die tragiese gebeure daar tydens die werkers se staking in Augustus 2012.
 
Menings | Opinion
article
SeminaarKamer
Universiteite in Suid-Afrika
Gert van der Westhuizen

Gert van der Westhuizen skryf oor die moderne universiteit in Suid-Afrika.
 
article
Regsalmanak
Daders, mededaders, medepligtiges, mede-als
Gustaf Pienaar

"Ons lees omtrent daagliks in die koerante dat daar meerdere mense betrokke is by die pleeg van misdade, en daarom word daar in ons reg onderskei tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigers."
 
article
Hotnotsgot
Wangedrag en persoonlike aanvalle in die parlement
Jason Lloyd

"Dit is nie net wát ons oor en vir mekaar sê nie, maar die hóé is van kardinale belang. Dié soort gesprek het onlangs, nie vir die eerste keer nie, in die parlement tot op sy laagste vlak gedaal."
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Afrikaners is nostalgierig: Afri-Frans as vertaling van identiteit
Jaco Alant

"Afri-Frans word as deel van die nostalgie-genre in die Afrikaansgesinde musiekbedryf gesien, en die vertaalkundige dimensie van Afri-Frans, wat die vertaling van ’n aantal liedjies van Afrikaans na Frans behels, word binne hierdie 'nostalgie' geïnterpreteer as wisselwerking, deur middel van vertaling, van taal en verskeie aspekte van identiteit."
 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Vermaak | Entertainment
article
Filmrubriek: Fliekflooi
Resensie: Disconnect
Suzette Kotzé-Myburgh

’n Goeie riller wat die kyker se morele beskouings behoorlik uitdaag.
 
article
Film: Resensie
Die Laaste Tango ’n vermorsing van ’n geleentheid
Polonius

"Dis ’n verrassende verskynsel dat die meeste resensente hierdie film lof toeswaai, en gehore – byna sonder uitsondering – die film geniet. Hier skuil egter ’n wesenlike gevaar."
• Resensie: Jimmy in Pienk
• Resensie: Manet: Portraying Life
 
article
Teater-rubriek: Baba met die badwater
Fokofpolisiekar is cool
Albert Maritz

"Die polisievrou hier noem hulle Fokof, soos ek die geslepe klein pa-se-failure wat ek ken, op sy van noem. Jy sê sy van, maar spoeg dit uit."
 
article
Musiek: KlankKas-onderhoude
Steyn de Wet: "Ek probeer om myself te wees as ek skryf."
Henry Cloete

"Hierdie songs is my gunstelinge van wat ek oor die afgelope tien jaar geskryf het – dit is so te sê ’n biografie van daardie tien jaar."
• KlankKas-onderhoude: Wolftown arrives with Soul on Fire
 
Schreiner Karoo Writers Festival
article
Programme 2013
Writers and poets will take visitors on a virtual journey through space and time during the Schreiner: Karoo Writer’s festival (Cradock: 8 to 10 August 2013). The programme which was released in Cradock this week includes work that looks back into our past and forward into our future by established and new writers.
 
Vryfees 2013
article
Romanz en Nianell
 
National Arts Festival 2013
article
Crazy in love
Special thanks to guests from afar
Waiting for the barbarians
 
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za