View this mail online here



LitNet: Jou Kaaps
Nuusbrief | Newsletter 460
17.07.2013
   
 
 
  Chokers en survivors
"Is swaa vi my om veby die microcosm te kyk. Perhaps omdat os vi ’n lang tyd in soe ’n confined space gebly et wod dai plek vi jou die code waamee jy die res vannie wereld decipher; dai is hoekom ek nooit oo die wye wêreld skryf ie, hoekom alles gefilter wod dee ’n paradigm van sand-sypaadjies en anorexic honne. Bishop Lavis is vi my die hele wêreld."
– Nathan Trantraal gesels met sy vrou Ronelda.




 
 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorser

Bioskets: Suzanne Strauss
“Ek kan eintlik net hartseer musiek skryf …” – Die selektiewe kanonisering van Arnold van Wyk (1916–1983) se werke

  
  Briewe
Die Neanderdalmens en taal
Angus
Misbruik van kinders
George
Sara Davidson oor Joan Didion
Johannes Comestor
Asemteugie 1: Die kringgat
Trienie
Gee, gee, gee
Hennie Fritz
Geheuekiekie 24 en 25
Jan Rap

  
  Blogs
Babers
Maryna
Ek is die Woordmonster
Woordmonster
Party mense het net geen plan nie
Blikskottel
  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Vermaak
  
The Chester Missing Roadshow
23 July – 3 August
Dan Patlansky launches first acoustic album, Wooden Thoughts
1–3 August
Internasionale Sterre in Slapende Skoonheid van Kaapse Stadsballet
10–18 August
Ver van Hier, 'n splinternuwe hartstogtelike musiekspel
12–19 August
Legendariese pianis David Helfgott kondig laaste SA toer aan, Farewell, South Africa!
7 September – 15 September
Last chance to see Dame Janet Suzman in Lara Foot’s highly acclaimed Solomon and Marion
10–20 July
A Town Called Fokol Lutho
12 July – 10 August
Top SA artist Simon Stone at Standard Bank Gallery
10 July – 14 September
  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.

  
  Bieg
Wat moet ek doen? – Man met behoefte

  
  Hygliteratuur
My baas se ontspanning – MaKriek

LitNet en Playboy SA se speelmaat-kompetisie: Wenner aangekondig

  
In Memoriam
article
In Memoriam
Willem Cruywagen – lid van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die heengaan van dr Willem Cruywagen. Hy was 'n hoogsgeëerde en gerespekteerde lid van die SA Akademie en het aktief aan alle verrigtinge deelgeneem."
• ATKV-Portaal - In Memoriam: Willem Cruywagen
 
article
In Memoriam
’n Huldeblyk aan Arthur Chaskalson, die Grondwetbouer
Marinus Wiechers

"Hierdie bydrae is ’n persoonlike huldeblyk aan ’n groot Suid-Afrikaanse juris wat by sy heengaan verlede jaar nie die erkenning ontvang het wat hy so uitermate verdien het nie."
 
Boeke en Skrywers
article
Nuwe boeke
Pitkos: Inspirasie, wyshede en antwoorde vir die lewe – Bekendstelling
"In RSG se gewilde radioprogram Pitkos gesels Dr ST Potgieter oor interessante en lewensverrykende aspekte vir een en almal. Die keur van sy inspirerende gesprekke is saamgevat in Pitkos: Inspirasie, wyshede en antwoorde vir die lewe ..."
 
article
Resensie
Flat Water Tuesday: What sport does not prepare you for
Donald Powers

"Make peace with the past.' For the protagonist of Ron Irwin's Flat Water Tuesday, Rob Carrey, this past is outwardly that of his experience of challenge and triumph as a member of the celebrated four-man rowing team of The Fenton School in Connecticut, the God Four."
 
article
Biebouw-resensie
So was dit – Ope brief aan Johan van Wyk
Gerrit Rautenbach

"Jou stories lees lekker en wat ek die meeste van hou, is dat alles eintlik daar was, en soms nog net so daar is, in die meeste van ons se lewens."
 
article
Resensie
Kerkenberg tot Bloedrivier
Dioné Prinsloo

"Alhoewel volwasse lesers die boek sal geniet, is die werklike teikenmark waarskynlik eerder die jeug. Die moderne konsep is ’n 'oorkruisroman', wat bemark word as boeke vir beide leesgroepe."

 
article
ATKV-Skrywersalbum
S Ignatius Mocke (1912–1990)
Erika Terblanche

"Hy het in 1931 by die staatsdiens in Pretoria begin werk en het later verder in die regte studeer. Hy was ook verbonde aan die redaksies van Die Vaderland en Die Brandwag."
 
article
Announcement
Nielsen Booksellers' Choice Award
The Booksellers’ Choice Award is chosen and presented by the South African book trade in recognition of outstanding contribution to the industry. Riaan Cruywagen's Wat's nuus is on the shortlist for 2013.
 
article
 
Geestelik
article
Onderhoud
Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding
Jacelize de Waal, JB Roux

“Om te skei is altyd ’n baie seer proses. Mý situasie het my gedwing om oor en oor met die Here te worstel."
 
Gay
article
Book launch
Pilgrim
Izak de Vries

"Pieter Cilliers’s autobiography, first published in South Africa in 1997, is the story of a gay pastor’s struggle to come to terms with his homosexuality. Izak de Vries took photos at the book launch in Cape Town."
 
Advertensie
article
Onderhoud
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun
Koop die boek wat almal laat praat. Lees ook 'n onderhoud met die skrywers op LitNet.
 
Akademie vir Dramakuns
article
Eenbedryf-skryfkompetisie:
Akademie vir Dramakuns (ADK)
Die Akademie vir Dramakuns wil skrywers aanmoedig om deel te neem aan ’n Eenbedryf-skryfkompetisie wat die ADK van stapel stuur.
 
NB-Uitgewers
article
NB-Uitgewersportaal
Nuwe boeke
Kyk na NB-Uitgewers se aanbieding van nuwe boeke vir Julie 2013.
Menings | Opinion
article
Essay
’n Bespreking van die appèlhofuitspraak in Minister van Polisie v Frederik Barend van der Vyver
Gustaf Pienaar

"In hierdie bespreking bepaal ek my by die betrokkenheid van superintendent Bartholomew – hoofspeler in die sogenaamde "bloedspoor"-getuienis – by die vervolging van Fred van der Vyver, asook die betrokke howe se uitsprake in daardie verband."
 
article
Rubriek: Hotnotsgot
"Bruin werklikheid" vs "bruin konsep"
Jason Lloyd

“Verstandig gesproke behoort bruin mense gereken te word as Suid-Afrika se mees veelrassige prestasies."
 
article
Rubriek: Regsalmanak
Retensiereg en die Beechcraft 90
Gustaf Pienaar

"’n Retensiereg verleen aan iemand die reg om die eiendom van ’n ander persoon in sy besit te hou totdat hy vergoed word vir geld of arbeid wat hy aan die betrokke eiendom bestee het.."
 
LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
“Ek kan eintlik net hartseer musiek skryf …” – Die selektiewe kanonisering van Arnold van Wyk (1916–1983) se werke
Suzanne Strauss

"Elegiese konnotasies word aan talle van Arnold van Wyk se werke geheg, veral aan dié werke waarvan die titels beelde van eensaamheid of weemoed oproep. Hierdie elegiese beeld van Van Wyk het gaandeweg die karakter van ’n mite aangeneem."
 
article
LitNet Akademies-resensie-essay
“Over de gehele oppervlakte een veld”: Alfred Schaffer en Mark Rothko
Phil van Schalkwyk

"Soos verderaan sal blyk, staan die poësie van Schaffer in ’n ingewikkelde verhouding tot die werklikheid. Hy is sekerlik nie, in die konvensionele sin, ’n “betrokke” digter nie."
 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Film
article
Resensie
Die laaste tango
Suzette Kotzé-Myburgh

"Die fliek begin met ’n aksietoneel: De Wet (Louw Venter), ’n speurder van die Valke, trek uiteindelik ’n reeksmoordenaar (Stian Bam) vas, maar hy verloor kop en slaan die man tot in die hospitaal."
 
Nuwe skryfwerk
article
Reispapier
’n Slang in die water I
Rentia Bartlett-Möhl

Afrika wemel van oeroue verhale van gevaarlike en mitiese diere wat wag om herwin te word. Rentia kyk na die Khoi-mite van die waterslang.
 
article
Fiksie
Inkluissindroom
Zenobia Kock

"Miskien lê die kind buite in die son en haar neus bloei. Ek is by die dubbeldeure toe iemand weer gil. My oë trek agter my ore aan: Net links van die klaskamers is vier kinders besig om ’n tennisbal met hulle hande vir mekaar te slaan. Terwyl ek vir hulle kyk, slaan een meisie die bal raak en kreet haar oorwinningsgil uit."
 
article
Poetry
3 Poems
Celia Claase
 
article
Poësie
Vredesvlaggies in sig
Henk Seymore

"In geen ander wese, slegs in die mens
wapper wit vlaggies in die hoeke van oë."

 
 
Feeste
article
Vryfees 2013
[tussen hemel en aarde]
Danila Liebenberg

"Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."
• Vryfees 2013: Vuilspel-bekendstelling – Danila Liebenberg
 
LAPA Uitgewers
article
LAPA Uitgewers
Nuwe boeke
Kyk na LAPA Uitgewers se aanbieding van nuwe boeke vir Julie 2013.
 
 
  


www.litnet.co.za   twitter      

 

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za