| Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans |
 |
SBA-Portaal
LitNet kuier by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans |
Naomi Meyer
Wat doen die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans? Vandag traktéér hulle. Op 9 Julie 2013 neem hul afskeid van Ria Olivier en heet ook vir Ronelia Brand welkom. Naomi Meyer het by hulle gaan kuier. |
| |
 |
SBA-Portaal
Patrice Motsepe en Afrikaans |
Danie van Wyk
"Wat my teleurgestel én bemoedig het van die byeenkoms, was dat die burgemeester van Kaapstad en die LUR vir sport en kultuur in die Wes-Kaap hul toesprake in Engels gelewer het, maar dat Patrice Motsepe daarna sy hele toespraak in vlot en keurige Afrikaans gelewer
het ..." |
| |
| Boeke en Skrywers |
 |
Onderhoud
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun |
|
Eileen Stenekamp, Geoff Stenekamp, Naomi Meyer
"Soos wat mense die onderwerp van homoseksualiteit vermy het, het dit vir Eileen aan die spreekwoordelike olifant in die sitkamer herinner. Die olifant is daar, maar niemand praat daaroor nie." |
| |
 |
Resensie
Contrary – Critical Responses to the Novels of André Brink |
Henning Snyman
"Inderdaad 'n belangrike werk vir die Afrikaanse literêre argief en vir die lesers van Brink se werk." |
| |
 |
ATKV-Skrywersalbum
Jaco Fouché (1967–) |
Erika Terblanche
"Ek dink as ek ’n boek sit en skryf, neem ek ook ’n rol aan. Ek wórd ’n karakter ..." |
| |
 |
Onderhoud
Friksie – Henning Janse van Vuuren praat met sy e-lesers |
Henning Janse van Vuuren, Naomi Meyer
"’n Uitgewer is ’n middelman en kyk na sy eie belange binne ’n bepaalde verwysingsraamwerk – skrywers moet dieselfde doen." |
| |
 |
| |
| Nuwe skryfwerk |
|
 |
Poësie
in die nag is 'n kiewiet net 'n klank |
|
Nicolette van der Walt
"woorde bymekaar wou sit soos twee hande,
soos bandjies om ’n kiewietjie se bors gevou" |
|
• Gelukvoos (Tanka-gedig) – Hennie Fritz
|
| |
 |
Poësie
Markplein |
|
Marthé McLoud
"Op koue klippe
net duskant
Brussel se plein
sit ’n groep junkies
vol daggadrome"
|
| |
|
 |
| |
| ATKV-portaal |
| ATKV Senior Burgers presteer in eerste landwye Afrikaanse Talentkompetisie 2013 |
| |
| LAPA Uitgewers |
 |
Onderhoud
Die Drie Varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie |
Marike Byleveld, Naomi Meyer
"LAPA Uitgewers het baanbrekerswerk gedoen met toepassings (toeps) wat kinders kan gebruik om hul gunstelingstories te ontdek. Die Drie Varkies is heel eerste op die mark." |
| |