View this mail online here



LitNet: Jou Festival
voor het Afrikaans
Nuusbrief | Newsletter 453
29.05.2013
   
 
 
  Festival voor het Afrikaans
Wegens enorme belangstelling vindt het Festival voor het Afrikaans dit jaar voor de tweede keer plaats: het enige festival buiten Zuid-Afrika waar de Afrikaanse taal het middelpunt vormt. Zie ook het volledige programma van het festival hierbij.





 
 
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers

Bioskets: Bertha Spies
Stefans Grové se Raka as musikale narratief

Bioskets: Neels Swanepoel
Aantekening: Die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse plaaslike reg, met verwysing na die Glenister-uitspraak

 
  Briewe
Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?
Brand Smit
Geroep is julle
Hennie Fritz
Die probleme met groot getalle en die sondvloed
Panda
Wagner 200
Wouter
Die oorsaak van alles
Varkspek
Michael Ignatieff: Isaiah Berlin
Johannes Comestor
Nog meer Isaiah Berlin
Wouter
Dames met 'n negatiewe persoonlikheid
Humphries du Randt

  
   Blogs
Terugflits twee – tot 1962
Uit Melkbos
Was jou matriekeksamen gekraak?
Die Nederlandse siening
Weskuswoorde
Petronell
Die ding van praat
Safe Travellings

  
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.

  
Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?
  
  Kuberklas Kreatief
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds ’n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie.

  
  Vermaak
 
Nik Rabinowitz stand-up at the Fugard Theatre
4–7 June
Hermanus FynArts Festival
7–16 June
Bekendstelling: Die Jaloersbokkies met Arthur Petersen
12 Junie
Boekbekendstelling: Wolf, wolf deur Eben Venter
13 Junie

  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  Bieg
As ek net nie so verveeld was nie ...

  
Boeke & skrywers | Books & writers
article
Resensie
Die AA tot OE van seks – ’n resensie
Karin Eloff

"Baie geluk, Riette, jou boek is ’n reis deur allerhande kleurryke landskappe wat in die regte hande dalk net ’n aardskudding kan oplewer!"
 
article
Interview
Flat water Tuesday – an interview with Ron Irwin
Ron Irwin, Joan Hambidge

Flat Water Tuesday is available in South Africa at all bookstores and releases worldwide on June 4. Joan Hambidge asked the author a few questions over a glass of whisky.  
 
article
Boekbekendstelling
Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories
Tessa Louw

Die ryk en lang Wellingtonse Klopse-geskiedenis is Dinsdag 30 April by die Breytenbach Sentrum gevier met die bekendstelling van Die Wellington Klopse – 100 jaar se onvertelde stories.
 
article
The Accidental Ambassador: ’n boekbekendstelling
Amanda du Pisanie

Suid-Afrika se posisie is nie so sleg as dit met dié van Argentinië vergelyk word nie. Dit was die oorwegende boodskap wat gewese politikus en ambassadeur Tony Leon by die bekendstelling van sy nuwe boek, The Accidental Ambassador, aan die gaste oorgedra het. 
 
article
ATKV-Skrywersalbum: Ellen Botha (1941– )
Erika Terblanche

“Moet tog net nie sê ek is ’n digter nie. Ek is ’n rympieskrywer en versiemaker en dis al.”
 
LitNet Akademies
article
Gespreksruimte
LitNet Akademies-resensie-essay: In die afwesigheid van sin deur Susan Smith
Reinhardt Fourie

"Soos die genoemde inligting aangaande die navorsingsbelangstelling van die letterkundige, verskaf die omslag van die bundel ook paratekstuele kodes wat heelwat aan die leser kommunikeer nog voordat hy of sy die gedigte begin lees."
 
article
Geesteswetenskappe
Stefans Grové se Raka as musikale narratief
Bertha Spies

"Waar die meeste van die interpretasies van Louw se Raka verwys na die verwoestende invloed van eksterne magte op die lotgevalle van ’n groep mense, konsentreer hierdie artikel op ’n interpretasie van Raka as die simboliese voorstelling van interne botsende magte in die psige van die mens."
 
article
Regte
Aantekening: Die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse plaaslike reg, met verwysing na die Glenister-uitspraak
Neels Swanepoel

"Die verpligtinge wat Suid-Afrika ingevolge internasionale verdrae opdoen, veral wanneer dit aan die hand van die Grondwet uitgelê word, neem in sowel getal as omvang toe. Plaaslike howe is daarom dikwels genoodsaak om die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse nasionale reg te oorweeg."
 
article

LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
 
Nuwe Skryfwerk | New Writing
article
Reispapier
Liriese geografie (II)
Rentia Bartlett-Möhl, Isobel Dixon

Rentia besin verder oor liriek en Isobel Dixon.
 
article
Poësie | Poetry
As ek wegraak
Risha Lötter

"trek my saggies terug soos 'n vlieër"
Om jouself te dood begin jy stadig – Rudi Prinsloo
article
SkryfNet 2013: Aanlyn poësieslypskool vir hoërskoolleerders
LitNet

Lees die tweede weergawes van die gedigte nadat die vyf hoërskooldeelnemers die keurverslae onder oë gehad het.
 
 
  NetWerk | JobAds
article
LitNet-pos beskikbaar: Produksie-assistent
LitNet

LitNet benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike produksie-assistent om saam met die LitNet-span aan ons webwerf te bou.
NB-Uitgewers
article
Resensie
Die dans met die dooies: Karsten se nuutste ’n Roman van Groot Belang
Jonathan Amid

"Die opgrawe van die beendere dien as plot-drywer en vlek ook die sentrale tema van opgrawing en identifikasie oop: fisiese sowel as psigiese opgrawing, die oopgrou van ’n verlies van onskuld ..."
 
article
Resensie
Wolf, wolf eerlik, ongenaakbaar en lewensveranderend
Jaco Barnard-Naudé

"Jack en Matt speel Wolf, wolf op gevaarlike plekke – dwarsdeur die roman. Maar bowenal is die 'Wolf, wolf'-tema ’n sleutel."
 
LAPA Uitgewers
article
Onderhoud
Seisoen van vergifnis: ’n balans tussen genot en geregtigheid
Alta Cloete, Izak de Vries

"In Suid-Afrika met soveel behoeftiges is dit alte maklik om heeltemal verdwaal te raak in die ellendes rondom jou. Dis ’n daaglikse stryd om te weet vir wie moet of kan jy help en wie is besig om vir jou ’n lang storie te vertel."
 
Menings
article
Breking in die Karoo
Jorisna Bonthuys

"As ek deur die Karoo reis, wil ek dit nie graag as ’n ekoramptoeris doen nie." Jorisna Bonthuys skryf oor Jonathan Deal en Ivo Vegter se kaalvuisgeveg by die Franschhoek Literêre Fees 2013.

 
article
The South African porn industry: stimulating growth
Fhumulani Justice Khumela

"While the hypocrites sharpen their blades, there is a need to unmask society and educate people about porn. For one, it is adult content for consenting adults, 18 and older."
 
article
Rubriek: Hotnotsgot
Skryf mense nog briewe met die hand?
Jason Lloyd

"Ek herken amper nie eens meer my handskrif nie. Dit was ’n goeie, netjiese handskrif."
 
article
Regsalmanak
25 Mei: "... drank deeply of brandy ..."
Gustaf Pienaar

"Soos appèlregter Holmes dit later gestel het: 'To ease his troubled exit through life’s twilight he drank deeply of brandy.'"
 
article
Refleksies | Dutch
Libris Literatuurprys 2013 laat wenner in grag spring
Carina van der Walt

"Die formele toekenning van die 20ste Libris het op 7 Mei in die Amstel Hotel in Amsterdam plaasgevind. Dit was egter nie die prysgeld van 50 000 euro wat Wieringa in die grag laat spring het nie."
 
Feeste
article
FLF 2013: What do publishers want?
Naydene Fisher

"On the fiction side the publishing house looks specifically for the 'wow' factor, something that will make people sit up and take note of the author or the script."
 
Bekendstelling: Op pad met Afrikaans by McGregor
 
In conversation with Jane Raphaely
 
ATKV-portaal
article
ATKV
2013 ATKV-Woordveertjies: Nou oop vir inskrywings
Die 2013 ATKV-Woordveertjies word op 13 September toegeken. Inskrywings is nou oop!
• ATKV-jeugberade gedurende die wintervakansie
Vermaak
article
Filmrubriek
Resensie: Bernie
Suzette Kotzé-Myburgh

"Die draaiboek is gegrond op ’n ware gebeurtenis, een van daardie gevalle van die werklikheid wat vreemder is as fiksie."
 
article
Klankkas-onderhoud
Monark oor "Smiling" en die toekoms
Henry Cloete

"Ons wil graag iets vars na die mark bring, maar iets wat tog nog steeds lekker is om op die radio na te luister. Die video weerspieël ook die cinematic inslag waarvan ons hou ..."
 
article
Teater-onderhoud
Sacrifice – ’n drama deur Charles Fourie
Naomi Meyer, Charles J Fourie

"Om te reis en afstand tussen jou en jou heimat te ervaar lei tot herbesinning van wat eens was en wat nou is. Dis in dié verband dat die karakter van Errol Hendriks in Sacrifice tot sy tuiskoms staan."
 
  


www.litnet.co.za   twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za