LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou biograaf
Nuusbrief | Newsletter 428
21.11.2012
 

 

 

  ATKV-Skrywersalbum
"Sy werk getuig nie alleen van erudisie nie, maar ook van die allesomvattende literêre liefde wat dit aangevuur het. As biograaf het hy in Afrikaans haas geen gelyke nie, met net JC Steyn wat in dieselfde asem genoem kan word."
Lees die ATKV-Skrywersalbum-artikel oor JC Kannemeyer.

  
  Wetenskapfiksie-kompetisie 2012: finaliste aangekondig!
Tien skrywers van die toekoms: Van die Kaap tot Polokwane.
Ontmoet LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisiewenners.

  
  ATKV

  
  Briewe
Stellenbosch in oorgang …
Adriaan Reinecke
"Na meer as twintig jaar se intieme wisselwerking met die Eikestad en sy mense waag ek dit nou om ’n paar opmerkings oor die historiese dorp en sy mense te maak."
'n Storie soos wors
Trienie
Om Afrikaans te kry en te behou
Johannes Comestor
Die eerste Afrikaanse geskrifte
Varkspek
Liewerste Johannes
Tina Cloete
Gé Korsten en Ralph Rabie
Cornelius Henn
haikoe
Joan Hambidge
'n Familiebiografie oor die Churchills
Johannes Comestor

  
  Sanlam Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, is terug en dis groter as ooit! 450 inskrywings reeds gelaai: lees dit hier!


  Blogs
Nuwe blogplatform
LitNet het verlede week 499 aktiewe bloggers gehad. Hierdie week groei die getal tot 501. Klik hier en word deel van dié gemeenskap.
Dogtertjies
Tina10
Ouerig en moerig-rig
Uit Melkbos
Wat my ma my geleer het
Sonnet
Die samelewing se waardesisteem stink
Adage
20 November 1948
Rosiemetdorings


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
Jongste Sing' it Inskrywings
Let me be
Naeem Lorgat
Money is a Devil
Lucky Motsage
Stilbaai
Abre van Wyk
I Wish
Sabine Bittle
Louder than this
Ewald Ferreira

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Kortverhaalwedstryd
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder 30 uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
article
Snars Poëtika
Die “d”-woord: Haikoe, hoekom is jou stert so kort?
Bibi Slippers

"Waarom is die haikoes wat ingeskryf word vir LitNet se haikoe-kompetisie oor die algemeen beter as die vrye verse wat in ons inboks land?" Bibi Slippers waag 'n antwoord op haar eie vraag.
article
Poësie
• Johan de Lange: Die ander kant
• Johan de Lange: Hoe onsterflik die ydelheid
article
Haikoe-kompetisie
• 14 Haikoes deur Pieter Strauss
• "Vier seisoene en sewentien haikoes" deur Linky de Bruyn
• 14 Haikoes deur Paula Hartzenberg
• "een-en-twintig haikoes aan ’n zoeloeland-boeddha" deur Gisela Ullyatt
• 13 Haikoes deur Francois Verster
article
• Lees honderde haikoes hier in die Poësie-kompetisie-afdeling.
article
Uit die argief
Gedigte deur Izak van Rensburg
14 Gedigte uit LitNet se argief.
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article

  
  Menings | Opinion
article
Foto’s
Tydens en ná die plaasbetogings
Die plaasoptogte in die Kaapse Wynlande het die afgelope tyd koerantopskrifte oorheers. Jaco Marais het foto's geneem tydens die betogings. Ernst Gouws het ná die optogte foto's op en buite De Doorns geneem.
article
Interview
I benefited from apartheid
Roger Young; Naomi Meyer

"I truly just find myself quite irritated with people who say things like, 'Apartheid was 20 years ago, why can’t just we get over it?' The fact is that white people in general can be very lazy about transformation, and the lazier they are, the more vocal they are on this level."
article
Blog
’n Protea om dankie te sê
Naomi Meyer

"Toe ek Vrydag ‘n stapel kinderboeke van Protea ontvang om op die blogruimte weg te gee, het ek sommer impulsief gesê kom ons gee dit vir hom om dankie te sê ..."
article
Rubriek: Verworpe dopamien
Die olifant en die by
Henry Cloete

"Die bladsye beef tussen Thomas se vingers. Bye. Byekorwe. Heuning, die teengif. Swerms. Iets steek in die by wat die aanduiding is."
article
Rubriek: Regsalmanak
November – Week 3
Gustaf Pienaar

In hierdie rubriek skryf Gustaf Pienaar oor 'n saak tussen 'n bekende landwye konstruksiemaatskappy en die Administrateur van Transvaal.
article
Rubriek: Hotnotsgot
Die DA se demografie binne sy leierskapstrukture
Jason Lloyd

"Is dit veilig en regverdig om te vra hoekom invloedryke posisies in die DA vir wittes en die seremoniële posisies sonder invloed vir gekleurdes gereserveer word?"

  
  Kuberklas
article
Hersieningsvraestelle (2011), graad 12
Verbruikerstudies-vraestel: November 2011
article
Hersieningsvraestelle (2011), graad 12
Toerisme
article
Aankondiging
Die SA Akademie en VAW: Wiskunde-Aksie ’n sukses
’n Wiskunde-Aksie vir graad 6 en graad 7 is deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, in samewerking met die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW), georganiseer.

  
  Taal
article
ATKV-Portaal: Onderhoud
Die onbekeerde, bekeerde Koos Kombuis
Carryn-Ann Nel; Naomi Meyer

"Carryn-Ann Nel se artikel oor Koos Kombuis, 'Die onbekeerde, bekeerde Koos' (Herfs 2012) is bekroon met ’n PICA vir Beste profielskrywer van die jaar: Kliëntetydskrifte."
Taalgenoot word vereer
article
Skenking
SBA skenk woordeboeke
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het onlangs ’n aantal Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboeke aan Setlaarspark Primêre Skool in Port Elizabeth en Meulenhof Primêre Skool in Philadelphia, Kaapstad geskenk.

  
  NB-Uitgewers
article
Nuwe boeke
Splinternuwe Lux Verbi-kinderboeke: Die avonture van Toby
Die avonture van Toby in die land van malvalekkers en kakkerlakke is die eerste boek in die Avonture van Toby-reeks.
article
Lokprent
Weg! Naweekkos deur Aletta Lintvelt
• Die Van Ewijck-Stigting Prestasieprys oop vir aansoeke

  
  LAPA Uitgewersportaal
article

  
  Leefstyl
Bieg
Die Toeskouer
TellME het 'n paar goedjies waaroor sy moet bieg ...

article
LitNet se wyn word voorsien deur Leopard's Leap.

  
  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Bekendstelling
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) is oop vir voorleggings.
article
Resensie-essay
Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur
Kerneels Breytenbach

"Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
Die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik deur jong vroulike seksoortreders in ’n inwoonsorgsentrum
Mariëtte Joubert; Marisa Pietersen; Carel van Wyk

"Die doel van hierdie navorsingstudie behels ’n verkennend-beskrywende ondersoek na die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik onder meisies in ’n inwoonsorgsentrum."
article
LitNet Akademies (Regte)
Die resepsie van Romeinse reg in die Suid-Afrikaanse regstelsel: stare decisis en curia ius novit
Philip Thomas

"Die doel van hierdie artikel is om die uitwerking van die stare decisis-leerstuk (Engelse reg) en die curia ius novit-reël (Europese siviele reg) op die Suid-Afrikaanse regsontwikkeling vas te stel."
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Natuurwetenskappe-gesprek: Genetika en die omgewing
Zané Lombard; Liza Bornman; Gerrit Koorsen; Vanessa O'Neill

"Zané Lombard gesels met Vanessa O'Neill, Gerrit Koorsen en Liza Bornman oor hulle LitNet Akademies-artikel "Epigenetika: die skakel tussen genetika en omgewing".
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen
Lestie Hughes; Martina Viljoen

Lestie Hughes gesels met Martina Viljoen oor haar LitNet Akademies-artikel “‘Tussen stasies’: ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo”.
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
YouTube-onderhoud: Chris Nelson
Chris Nelson gesels oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en demokrasie en demokratisering in Suid-Afrika. Hy verduidelik die verskillende faktore wat demokratisering in Afrika beïnvloed en waarom die demokratiseringsproses in Afrika nie as ’n suksesverhaal van betekenis beskou kan word nie.
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies: Webseminaar

Wie is die naakte Boer? 'n Literêre ondersoek.
Leon de Kock; Joan Hambidge; Izak de Vries

LitNet het in die verlede akademies ondersoek ingestel na die lyflike en 'n seminaar hieroor gereël: "Die Lyf"-miniseminaar. Maar sedertdien het ook ander materiaal oor hierdie onderwerp verskyn. Die akademiese artikel “'ek het ’n liggaam, daarom is ek': Outobiografiese elemente in Antjie Krog se Verweerskrif" behandel die lyflike en die persoonlike aard daarvan in die skryfwerk van Antjie Krog. Ondersoeke na seksualiteit het elders op LitNet verskyn. Vrae het ontstaan oor die Afrikaner se verhouding met die lyf. "Wie is die naakte Boer?" is 'n webseminaar en literêre ondersoek. Lees al drie bydraes en neem self deel aan die debat deur 'n e-pos vir LitNet te stuur.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
   Vermaak | Entertainment
article
Musiek: Onderhoud
Pierre Greeff oor Die Heuwels Fantasties se Alles Wat Mal Is
Pierre Greeff; Henry Cloete

"Ek dink ons skryf maar wat ook al voel ons op die stadium wanneer die liedjies gemaak word ... dis rêrig soos om ’n spieël op te hou in terme van wat jy dink op daardie stadium."

article
Kuns: Onderhoud
Die Broederbond-sitkamer bied meer as 'n gesellige kuier
Chrizane van Zyl; Pierre Le Riche

"Die Kaapste kunstenaar Pierre le Riche se ondersoek na die geskiedenis van Afrikaner-manlike oorheersing vergestalt in ’n uitnodiging om die Broederbond-sitkamer binne te gaan."
article
Fees
Fotoblad: Boekbedonnerd, Richmond
Darryl David

Die vyfde Boekbedonnerd-fees op Richmond in die Karoo het op 25–27 Oktober plaasgevind.  Darryl David, die organiseerder van die fees, wys 'n paar foto's.
article
Film: Resensie
Jeff, who lives at home laat ’n mens tevrede by die teater uitstap
Suzette Kotzé-Myburgh

"Die Jeff van die titel (gespeel deur Segel) is die spreekwoordelike probleemkind. Op dertig bly hy nog in sy ma (Susan Sarandon) se huis, want hy kan net nie rigting kry nie."
article
Film: Resensie
Cloud Atlas: Wat ’n fliek!
Suzette Kotzé-Myburgh

"Ek sou dit eerder tussen die kunsflieks as onder hoofstroomvermaak plaas, want dit vereis ’n gesofistikeerde en geduldige oopkop-kyker."
article
kykNET Portaal: Onderhoud
MK MVP-video's binnekort vrygestel
Chrizane van Zyl; Stephan Potgieter

As jy mal is oor Afrikaanse musiek, kan jy nou inskakel op DStv se kanaal 146. kykNET het op 13 November ’n eksklusief Afrikaanse musiekkanaal geloods. Ons het by Stephan Potgieter, kykNET Musiek se inhoudsbestuurder, gaan hoor hoekom die kanaal gróót nuus is.
• kykNET Musiek ondersteun die plaaslike musiekbedryf
article
Teater: Onderhoud
Pieter-Dirk Uys oor vandag se Die Van Aardes Van Grootoor
Henry Cloete; Pieter-Dirk Uys

"Dit gaan eers oor mense en dan oor politiek. Die passie en drama van vandag se lewens is miskien anders maar nog steeds vermaaklik."

  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
Resensie
As die bokke nie wil cuddle nie: Die voorstedelike raaisel van die ewig ontwykende beminde
Wilken Calitz

"So is mans ja, rugby-liefhebbende, motormal, James Bond-manne. Die toutrek-ding is bloot om ons te laat geld in ’n tyd wat ware man-wees bevraagteken word."
article
Resensie
Markdag: 'n Kwylboek
Markdag is ’n kwylboek. Met eerste oogopslag is die foto’s verruklik, die stilering is vars en hedendaags, en daar is sommer baie resepte wat ek vir seker tuis sal aandurf. Om die waarheid te sê, dis ’n boek wat jou ure lank kan besig hou deur slegs daardeur te blaai – selfs voordat jy jou voorskoot aangesit het.
• Kennisgewing: Laaste Boekpraatjie 2012, Louis Esterhuizen
article
LitNet-blog: Crito
Om oor te vertel of nie

  
 


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za