LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Vroeg-Kersfees
Nuusbrief | Newsletter 425
31.10.2012
 
 

  Opinie
Is Kersfees nog relevant?
Koos Kombuis

"Ek moet erken my eerste reaksie, sowat ’n jaar gelede, toe ek hoor Kersfees word dalk binnekort iets van die verlede, was ongeloof en verbystering. Kersfees afgeskaf? Ondenkbaar! Maar hoe meer ek daaroor nagedink het, hoe meer het ek begin hou van die idee van ’n lewe sonder Kersfees. So opgewonde was ek oor die gedagte dat ek ’n kort stukkie daaroor geskryf het vir ons plaaslike dorpskoerant, Die Distrikspos. Daar was min of geen reaksie nie, en ek beskou die feit dat niemand ontsteld was oor die rubriek nie, as ’n positiewe faktor ... Dalk is die publiek gereed om so apaties hieroor te word soos ek? Ek weet dat, onder my vriendekring altans, ek nie al ou is wat so voel nie!"



  
  Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, is terug en dis groter as ooit! Klik hier vir al die inligting oor die kompetisie.


  kykNET
kykNET-hoogtepunte: November 2012
Dagbreek is die Afrikaanse betaalkanaal se varsgebakte ontbytprogram wat weeksdae tussen 06:00 en 08:00 opgedis sal word om kykers krag vir die dag te gee.


  Blogs
Nuwe blogplatform
LitNet het 495 aktiewe bloggers. Klik hier en word deel van dié gemeenskap.


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Briewe
Hoe Moses horings gekry het
Angus
Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?
Chris Dippenaar
Who are we? (The Boer)
Reusedwerg
Onopgevoede Afrikaners
Cornelius Henn
Beelde van geweld op TV?
Hans Richardt
volmaansjamaan se muse
Jacobus Faasen

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  
  ATKV

  
   LêNet-kompetisie

Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots. (Kompetisie sluit VANNAG!)



  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.


  Menings | Opinion
article
Onderhoud
Playboy SA: Die haas met die strikdas is die intelligente leser se speelmaat
Charl JA du Plessis; Naomi Meyer

Al ooit gehoor van mans wat vertel hulle koop Playboy vir die goeie stories? Naomi Meyer het by Charl du Plessis, redakteur van Playboy SA, gaan hoor of dit waar is.
article
Rubriek: Verworpe dopamien
Die Antwoord versus Gaga – verby (ge)sigwaarde
Henry Cloete

"Daar's ’n paar opvattings daaroor wat my irriteer. Eerstens dat die "Fatty Boom Boom"-lied na Gaga se onlangse gewigtoename verwys."
article
SêNet
Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity?
Réney Warrington

So Die Antwoord has just released a video in which they parody Lady Gaga as a brainless American who gets hijacked, gives birth to a Parktown Prawn and then is eaten alive by a lion. Why the apparent animosity? She asked them to open for her (an offer they declined) and told them she was a fan.
• LitNet-bloggers gesels ook oor Die Antwoord en Lady Gaga
article
Rubriek: Regsalmanak
Hierdie brandewyn het die man nie dronk laat word nie, maar wel kranksinnig
Gustaf Pienaar

"Regter Mouton van die hooggeregshof in Windhoek moes beslis of Stellmacher aan ’n geestesgebrek of ’n geestesongesteldheid gely het, wat sou beteken dat hy ontoerekeningsvatbaar was en ... waarskynlik vir die res van sy lewe ’n staatspresidentspasiënt in ’n inrigting vir sielsiekes sou wees."

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article
article
Kompetisie
Skryf die Groot Afrikaanse Haikoe
Skryf ’n Afrikaanse haikoe en jy kan dalk gekroon word as Die Groot Afrikaanse Haikoe-skrywer. As die titel jou nie aanstaan nie, troos jouself aan ’n lekker stewige pakkie boeke met komplimente van LitNet.
article
Snars Poëtika
Die lieflikheid van langsaamheid in hierdie gejaagde jare
Bibi Slippers

Bibi Slippers reflekteer oor langsaamheid – die verlore kuns van stadig leef en skryf.
article
Gedigte
Langsame musiek
De Waal Venter

De Waal Venter vertaal 'n gedig deur Tomas Tranströmer.
• Deur die grond bekyk, De Waal Venter
• Uit die argief: gedigte deur Fanus Rautenbach
article
Splinternuwe Facebook-groep vir splinternuwe skrywers
Word deel van LitNet se Facebook-groep vir nuwe skrywers en kry heel eerste die jongste nuus oor skrywers, skryfkompetisies en publikasie-geleenthede! Almal is welkom en dis 100% gratis.

  
  Kuberklas
article
Notas, toetse en vraestelle
Afrikaans Huistaal-vraestelle: November 2011
Praat ’n hond uit ’n bos uit soos wat jy oefen, studeer dat die stof so staan en slaag jou Afrikaans Huistaal graad 12-eksamen met vlieënde vaandels (als te danke aan hierdie hersieningsvraestelle).
article
Kuberklas: Onderhoud
HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog
Jan Burger; Naomi Meyer

Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is.
article
Taal
SBA skenk Afrikaanse verklarende woordeboeke
Danie van Wyk, UH: SBA, het op 24 Oktober 2012 by 'n isiXhosa-sprekende laerskool in Oudtshoorn, Bongolethu Public Primary School, besoek afgelê. Hy het namens die SBA Afrikaanse verklarende woordeboeke aan die skool oorhandig.
article
Strokie
Meester 6
Danie Cronjé

Soms moet mens maar hierdie leerder se woorde met 'n knippie sout vat.

  
  ATKV-Portaal
article
ATKV-skenking
Brief op LitNet trek aandag; skoolbiblioteek word toegerus
"Die ATKV het SJ Adonis se brief op LitNet raakgelees waarin hy boeke vir Swellendam Sekondêre Skool aangevra het ..."

  
  English
article
Column
African Library: The Deadly Ambition
Annie Gagiano

"Anyone who reads novels is aware of the not merely lasting, but seemingly increasing, popularity of the thriller format. In African writing (in English), there have been interesting variations in local incarnations of this genre, some examples of which have been discussed in previous African Library entries."
article
Review
Sailor: Telemachus's journey
Elzette Steenkamp

"The volume negotiates the painful distance (as well as the awkwardly acknowledged moments of connection) between academic, artistic son and utilitarian father, and grapples with the trauma surrounding Jack Wylie’s rapid loss of eyesight, his illness, and, ultimately, his death."


  Taal
article
Nederlands
Titels van Elisabeth Eybers (1915–2007) se boekery aanlyn beskikbaar
Ena Jansen

Stel vas of die boek wat jy miskien op ’n keer aan Elisabeth Eybers present gegee het, nog in haar besit was toe haar boekery vyf jaar lede onderdak gevind het in die Zuid-Afrika Huis aan die Keizersgracht in Amsterdam.
• Eybers-kamer in Amsterdamse Zuid-Afrika Huis oopgestel, Ingrid Glorie

  
  LAPA Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Loui Fish: Onsinkbaar
"Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses."

  

  Musiek
article
Sing ’it-onderhoud
Wie is Gerdus Senekal?
Gerdus Senekal; Naomi Meyer

LitNet se Sing ’it-kompetisie, geborg deur Sanlam, het ’n nuwe projekbesturder. Naomi Meyer hoor by Gerdus Senekal wie hy is.
article
Kunstenaars | Bands
Liriekskryfwenke deur ekhouvanjou,okay!
ekhouvanjou,okay!

LitNet hoor by ekhouvanjou,okay! waarna hulle op soek is in jou Sing 'it-lirieke.
article
Onderhoud
Lede van Zinkplaat vertel van 10 jaar se musiekmaak
Henry Cloete; Beer Adriaanse; Bertie Coetzee; Basson Laubscher; Beitel van der Merwe

"Ek hoop mense onthou ons as ’n klomp ouens wat uit verskillende agtergronde bymekaar gekom het en musiek gemaak het vir die liefde van die saak, wat altyd ons eie ding gedoen het, teen die stroom geswem het, en ons bes probeer het om eerlik te wees in wat ons speel en sing."
article
Naklanke
Wanneer die musiek te veel raak
Albert du Plessis

"Jou ma se sielkundige sal vir jou sê jy ly aan depressie. O ja? En van wanneer af is ’n groenteboer se versugting na kreatiwiteit ’n simptoom van depressie?"
article
Naklanke
Oor Therion, Glen Hansard, Diana Krall, AC Newman en Donald Fagen
Kerneels Breytenbach

"Dit is asof mens skielik in die hemel is. Donald Fagen het nou al vier solo-plate gemaak sedert die ontbinding van Steely Dan."

  
  Boeke & skrywers
article
Onderhoud
Armblankes: "Nie wat mense dink dit is nie ..."
Henry Cloete; Edward-John Bottomley

"All I'm trying to demonstrate ... is die belang van Afrikaner-armoede in die geskiedenis van Suid-Afrika."
article
Biebouw-resensie
Duiwelsklip outentiek in stoffering
Nini Bennett

Duiwelsklip is ’n eerlike en ingeligte roman – en sterk aan te beveel vir lesers wat hou van goeie, maar aweregse, literatuur.
article
Biebouw-resensie
Vierde aflewering in Pine Pienaar-reeks skiet tekort
Jonathan Amid

"Sonder om oorkrities te wees: daar word weinig verder as die braaivleis-brandewyn-en-boepens-verpersoonliking van manlikheid hier gekyk."
article
Boekgesprek
Oor rotskuns as vertelling
DW Gouws

"Waarom sou hierdie idee van rotskunsvertelling so hanteer moes word? Bloot omdat daar geen aanvaarde opgetekende bewyse in Suid-Afrika beskikbaar is wat op die bestaan van so ’n narratief dui nie."
 
article
ATKV Skrywersalbum
Elize Botha (1930–2007)
Erika Terblanche

“Die mens leer homself en sy ewemens deur die literatuur, die verhaal, ken en verstaan.”
article


   Vermaak | Entertainment
article
Fees
Richmond – Boekbedonnerd V
Clinton du Plessis

Clinton du Plessis se indrukke laat mens voel of jy self Boekbedonnerd V bygewoon het. Of maak mens spyt as jy nie het nie.
article
US Woordfees
Die WOW Spelfees: Speel-speel spel skoliere van regoor SA
"Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek het sy eerste nasionale spelfees verlede naweek op Stellenbosch aangebied. Skoliere van vyf provinsies het op 20 Oktober gespel dat die spoeg spat."
article
Teater: Resensie
Michael Jackson HIStory show - Lank leef die koning
Mischke le Cordeur

"Ek en Michael Jackson (MJ soos ek hom noem) is ou vriende – ek ken al sy liedjies ..." Mischke le Cordeur vertel hoekom jy jou kaartjies vir hierdie vertoning by die Kunstekaap moet koop terwyl daar nog kans is.

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Markdag
"’n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing."

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies (Regte)
Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?
DJ Brand

"Die finansiële volhoubaarheid van baie munisipaliteite is onder geweldige druk en gebrekkige dienslewering deur munisipaliteite en sommige provinsies plaas ’n demper op volhoubare ontwikkeling en ekonomiese groei in Suid-Afrika."
article
LitNet Akademies-gespreksruimte
YouTube-onderhoud
Carine Janse van Rensburg

Carine Janse van Rensburg gesels oor haar akademiese agtergrond, loopbaan en die mistieke in die digkuns van Sheila Cussons. Sy kom tot die gevolgtrekking dat die mistieke ’n integrale deel van Sheila Cussons se oeuvre uitmaak.
article

Akademies
Studeer honneurs in Afrikaans en Nederlands aan NMMU

Oorweeg die honneurskursus in Afrikaans en Nederlands aan die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth.
article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
  Bieg
article
Bieg
Ek is beskikbaar. En jy?
Rhona

"Ek het so lanklaas 'n knippie gehad ..."

 
  

www.litnet.co.za   twitter