View this mail online here



LitNet: Jou doring
Nuusbrief | Newsletter 402
25.05.2012
 
 

  Onderhoud
Van ikoniese monsters tot skeppende karakters: Pendoring 2012 is hier
Steyn du Toit; Franette Klerck

Dis amper weer tyd vir die jaarlikse Pendoring-toekennings! Franette Klerck, Pendoring-hoofbestuurder, gesels met Steyn du Toit oor hierdie jaar se inskrywingsproses, program, en pryse.

Lees die onderhoud.


  
  VryNet
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.
  

  
 Boer in Beton:
 Briewe oor die Grens
1976–1978: Oproepinstruksies
Die dag toe ek Grens toe vertrek
Kontak! Kontak! Kontak!
Opvolg
Briewe van die huis
Dood, waar is jou angel?

  
Op Saterdag 10 Junie en Sondag 17 Junie gaan hierdie boek planke toe: kom kyk Grensoorlogstories – wat deur Jeanette Ferreira saamgestel is – by die Pierneefteater.

  
  Blogs
Golden gleam – die perd
klarisabet
Quo vadis, meneer die president?
Neander
Blame everyone but myself
Kathuter
Puppy-love
Ultra Mel
Spook jy vanaand?
Twaksak

  
  DinkNet
Lees Gerrit Brand se blog, DinkNet, hier.
  
  Ondersteuning
Aspergersindroom
Ilza Adamson

  
  Bieg
Vrou van Pretoria – kom ons waag die sprong!
Stoutgat

Maar sal dit by een keer bly, Stoutgat?
Vrou van Pretoria
  
 Boeke en skrywers | Books and writers
article
LitNet Akademies-resensie-essay
Sirkusboere maak my pa se helde toeganklik
Izak de Vries

“Dit is veral Cronjé se aandrang dat die ABO ’n ‘white man’s war’ was wat direk ondergrawe word. Op hierdie manier maak [Sonja Loots] ook die ABO toeganklik vir die jonger, meer liberale Suid-Afrikaners, maar sy doen dit só dat ek, en my geslag, beter kan verstaan waarom mense soos Piet Cronjé en Ben Viljoen my pa (en sy geslag) se helde was.”
article
article
article
Interview
Sunday Times Literary Prize nominee: Yewande Omotoso
Bibi Slippers; Yewande Omotoso

“My ideal reader? I don’t have one. If you’re a reader you are already a favourite person of mine.”
article
Interview
Alan Paton Award nominee: Macintosh Polela
Bibi Slippers; Macintosh Polela

“I came to realise that I had spent a lifetime running from myself, and that I had exhausted the space into which I could run.”
article
Interview
Sunday Times Literary Prize nominee: Adam Schwartzman
Bibi Slippers; Adam Schwartzman

“I’ve never wanted to ‘be a writer’, though I’ve always wanted to make things – drawings, music, later poetry and prose.”
article
Interview
Sunday Times Literary Prize nominee: Henrietta Rose-Innes
Bibi Slippers; Henrietta Rose-Innes

“I find it helps to print everything out and scatter the pages on the carpet.”
Biebouw-resensie
Braille-briewe beloon die leser
Charl-Pierre Naudé

“Trouens, dis hierdie ‘loslit’ inslag van Walters se poëtiese woord, hierdie misleidende ‘gemaklike’ indruk, wat al gemaak het dat sy digkuns verkeerdelik as ‘soos prosa’ beskryf is.”
article
article
Interview
Struik Nature and Zebra Press launch e-book library apps for iPad
Steyn du Toit; Mark Seabrook

Random House Struik has just launched two e-book library apps for the iPad.
article
Interview
Exclusive Books and Rhino Force partner to fight rhino poaching
Steyn du Toit; Colleen Whitfield

Exclusive Books and Rhino Force have partnered in a bid to fight rhino poaching.
article
Nuwe boeke
Nuut by Litera Publikasies
Pik Botha en sy tyd – Theresa Papenfus
Grensoorlogstories – Saamgestel deur Jeanette Ferreira
article
ATKV Skrywersalbum
Sue van Waart (1931–2009)
Erika Terblanche

“Van Waart het vir haar ’n eie nis in die Suid-Afrikaanse boekwêreld uitgekap.” Lees oor die lewe en werk van Sue van Waart op LitNet se ATKV Skrywersalbum.
article
article
Crito
Beseringstyd
“In watter mate is kennis van die resensent nodig om die resensie te begryp?”
article
Notice
Cape Town Book Fair: 15–17 June 2012
There will be over 200 events spanning the three days, including meet-the-author sessions, panel discussions, literary forums, book launches and symposiums.
article
Boekpryse
2012 ATKV-Woordveertjies nou oop vir inskrywings


  LAPA Uitgewersportaal
article
LAPA Uitgewersportaal
LAPA is daarop gerig om in die leesbehoeftes van die Afrikaanse gesin te voorsien.
article
Nuwe boeke
Insomnia deur Leon van Nierop
article
Nuwe boeke
Karos orie dyne deur Hans du Plessis
Karos orie dyne is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms deur Hans du Plessis. Dit is weer eens oorspronklike gedigte in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes en bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.

 
  NetKeuse
article
NetKeuse
LitNet-blits #6

 
  NB-Uitgewersportaal
article
Lokprent
Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André Kruger
In André Kruger se debuutroman word spoorwegingenieur Dieter Ondracek Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland.
article
Lokprent
Kelder deur Gerda Taljaard
Dit is die verhaal van ’n meisie – nog bogkind – wat vyftig jaar tevore op ’n plaas ’n string babas gehad het en almal, behalwe een wat ná geboorte aangeneem is, doodgemaak en naby die plaashuis begrawe het.

 
  NetWerk
article
JobAd
Vacancy: Lecturer/Senior Lecturer/Professor, Adam Mickiewicz University (UAM), Poznań, Poland
Due to growing student numbers Adam Mickiewicz University (UAM) in Poznań, Poland, will be requiring an additional (third) South African lecturer in the Department of Dutch and South African Studies. Appointment will be from October 2012.

  
  LitNet Akademies (Skole)
article
Kompetisie
LitNet Akademies (Skole) is op soek na kubermentors!
Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskapvakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders? LitNet Akademies (Skole) wag voorstelle in vir wiskunde- of wetenskapskoolprojekte wat oor ’n tydperk van ses maande op ’n aanlynplatform ontplooi kan word.
article
Onderhoud
LitNet Akademies (Skole): Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor
Elzette Steenkamp; Elna Barnard

Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard oor die wiskunde- en wetenskapgerigte projekte van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor.
article
ATKV
Sterskole: Die ATKV vereer die Imizamo Yethu Sekondêre Skool


  Menings | Opinion
article
Interview
The landscape of South African publishing – James Woodhouse discusses his appointment as Publisher at Kwela
Naomi Meyer; James Woodhouse

“Look at any list you like and you will see that Ena Murray – not John van der Ruit – is South Africa’s true superstar.”
article
Rubriek: Die punt is
Waarom die ATR met die ANC praat
Michael le Cordeur

“Dit was ’n moeilike en opdraande stryd, maar uiteindelik kon ons die ANC en die regering oortuig om die wetsontwerp te verander sodat dit nou lui dat daar drie amptelike tale sal wees, met geen kwalifikasie aan enige taal nie.”
article
Onderhoud
Die waarde van ontsnapping – Izelle Venter gesels oor Saktyd
Naomi Meyer; Izelle Venter

“Ons lesers is gewone mense, maar die meeste het ’n akute belangstelling in die glanswêreld.”
article
Rubriek: Hotnotsgot
Watter bydrae lewer hierdie menseregte-aktivis tot die samelewing?
Jason Lloyd

“Die vernaamste kritiek op Kadalie was onlangs deur die politieke wetenskaplike en rubriekskrywer Amanda Gouws korrek opgesom.”
article
Onderhoud
Hoe klink ’n boek op die moltrein? Marinda Botha vertel van Beta than Paper
Naomi Meyer; Marinda Botha

Marinda Botha het een sonnige middag op die bus in Londen ’n idee gekry. Sy vertel vir Naomi Meyer van haar luisterryke besigheid en van haar terugkeer Suid-Afrika toe.
article
Blacksheep
Tribute

  
  Vermaak | Entertainment
article
Film: Resensie
The Avengers: Net pret
Reinhardt Fourie

The Avengers se superhelde beteken pure pret en witwarm vermaak.
article
Kuns: YouTube
Video: Friends in Art Uitstalling 2012
Alwyn van Zyl

'n Groep ervare kunstenaars van die Somerset-Wes- en Stellenbosch-areas het die kunste se gemoedelikheid ingespan om 'n plesierige uitstalling by die PJ Olivier Kunssentrum op die been te bring.
article
Kuns: Onderhoud
SA-illustreerders: Alex van Houwelingen
Bibi Slippers; Alex van Houwelingen

Alex van Houwelingen is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.
Art: Notices
SMAC Art Gallery presents Collection 16
article
Teater: Rubriek
As iemand in die donker skree, hoop hy altyd iemand anders skree terug
Albert Maritz

Albert Maritz skryf oor The Verbalists, Kat and the Kings ... en rugby.
Theatre: Notices
Soweto Theatre launches
Boesman and Lena comes to Sandton


  LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
Om ’n deeglike “aanmaning van sterflikheid” te kry: katabasis, relasionaliteit en retrovisie in Die benederyk van Ingrid Winterbach
Adéle Nel

“My uitgangspunt is dat relasionaliteit op tweërlei wyse in Die benederyk manifesteer: as ’n ontologiese verwantskap op persoonlike vlak tussen mense (hetsy met betrekking tot familie- of vriendskapsbande), en ook as ’n ontologiese verwantskap tussen spesifieke kunstenaars deur die eeue heen.”
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
  
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
  
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
article


  Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Snars poëtika
Verplasing
Bibi Slippers

"Soms is die enigste manier om 'n ding gedoen te kry om jouself heel letterlik uit jou omgewing te verplaas." Bibi Slippers maak 'n kop-en-lyfskuif.
article
Poësie
leibeurt – Karin Prinsloo-Stuart
Domina – Karin Prinsloo-Stuart
eppur si muove – Wessel Stoltz
article
Fiksiekompetisie
My geliefde: Liefdesbrief-kompetisie
My dearest: Love letter competition
I am tired, Beloved,
of chafing my heart against
the want of you;
of squeezing it into little inkdrops,
And posting it.
~ Amy Lowell, “The Letter”

LitNet laat die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 herleef. Skryf nou in!
LitNet is rekindling the lost art of the love letter in 2012. Enter now!
Inskrywing
Maskers – Riekus van der Westhuizen
article

 
  

www.litnet.co.za   twitter