View this mail online here



LitNet: Jou soeker
Nuusbrief | Newsletter 392
16.03.2012
 
 


  Book Launch
Speaking with many voices: The Cambridge History of South African Literature Cape Town launch
Elzette Steenkamp and Christine Cronjé

LitNet attended the Cape Town launch of The Cambridge History of South African Literature at The Book Lounge and was left somewhat star-struck.

Gratis downloads
Nege gratis downloads van die voorste bands
Who's in the lead?

With less than one week to go, the competition to see which Sing ’it band or artist will receive the greatest number of downloads is really heating up! When the clock strikes 5 pm on Tuesday, 20 March, whoever is at the top of the Sing ’it leader board will win a music video budget from MK. Download your favourite now! Time is running out ...

Met minder as een week oor raak die kompetisie vuurwarm om te kyk watter Sing ’it-band of -kunstenaar die meeste downloads gaan kry! Wanneer die horlosie Dinsdag 20 Maart 5 nm slaan, sal die kunstenaar wat op daardie oomblik boaan die Sing ’it-downloads-leer verskyn, ’n musiekvideobegroting van MK wen. Download nou jou gunsteling! Die tyd raak
min ....


  
  Briewe
Mars se tweejaarlikse besoek
Panda
Evolusie beteken nie die mens stam direk van die aap af nie
Angus
Trevor Huddleston, bevrydingsteoloog
Johannes Comestor
Snaakse en vreemde woorde
Magda Venter
Sikloon oor Mosambiekkanaal
Cornelius Henn

  
  Blogs
Somewhere on the border
Izak de Vries
Bathroom project
Mnr Fotograaf
Bek sonner brieke
Izak de Vries
Dit voel soos die twilight zone
Charlene
Nog bietjie Koos
Ouboet
Tutu op die meer
Henry
 DinkNet
Bosma-tika: menings oor Afrikaanse reaksies op die Nederlandse politikus Martin Bosma
'n Grondwetkenner is bekommerd

Hygliteratuur
Prikkel met jou skrikkel-kompetisie: fotosessie met Tessa
Mike
Mev Pienaar
TellME

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Skryfkompetisie
Ingrid Winterbach wen die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012
Christine Cronjé

Die wenners van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 is Maandag 12 Maart by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. LitNet se fotograaf het al die aksie met haar kamera vasgevang.
Wenners: NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd


  Boeke en skrywers
article
Woordfees-verslag
André P Brink vertel oor die grootste uitdaging in sy skrywersloopbaan: Philida het haar lê gekry
Ingrid Glorie

In 2010 het Brink die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs ontvang. Dit het hom in staat gestel om Philida te skryf. En Brink is dankbaar daarvoor, want om hierdie boek te skryf, was vir hom een van die grootste uitdagings in sy skrywersloopbaan.

article
Onderhoud
“Dis donker en dis lig en dis swaar” – Riette Rust vertel wat die lyf onthou
Riette Rust en Naomi Meyer

“Die taak van die kortverhaalskrywer is tog om ’n slice of life te neem en dit in ’n storie wat iets sê, te omskep, dit te fiksionaliseer.”

article
ATKV Skrywersalbum
De Waal Venter (1942–)
Erika Terblanche

De Waal het sy geliefde oupa De Waal se van as voornaam gekry en daarom het hy later besluit om De Waal as sy skrywersnaam aan te neem.

article
Nuwe boeke
Nuut by LAPA Uitgewers

Kyk wat is nuut by Lapa Uitgewers in Maart.

 LitNet Akademies
article
Geesteswetenskappe
“KODESA? Is dit ’n nuwe kopseerpil?” 'n Ondersoek na die Afrikanervrou se politieke ingesteldheid in die 20ste eeu.
Loraine Maritz

Nà 1990, met die beëindiging van apartheid en op pad na ’n demokratiese Suid-Afrika, is die Afrikanervrou gelaat sonder haar tradisionele ankers: dat die Afrikaner, en blankes, meerderwaardig is; dat Afrikaners ’n spesiale verhouding met God het en dat Suid-Afrika regmatig aan die Afrikaner behoort. Die Afrikanervrou was sonder identiteit.

article
Onderhoud
Willem Botha in gesprek met Jaap Steyn en André Duvenhage
Willem Botha gesels met Jaap Steyn en André Duvenhage oor hulle artikel "Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe" in LitNet Akademies.


  Vermaak
article
Feeste
Breyten Breytenbach Boekfees – Montagu
Darryl David

Die Breyten Breytenbach Fees sal my laaste fees van baanbrekerswerk wees. Dit sal my visie van die Karoo as literêre hartland van Suid-Afrika voltooi.

article
Teater-resensies
Baby – As grootmense nie na kinders wil luister nie?
Michael le Cordeur

Teaterproduksie in die KunsteKaap met: Aimee Valentine (Baby); Euodia Samson (Ma), Peter Butler (Attie), Shamilla Ismael (Nooi), Sean Michaels (sersant De Wit). Regie: Alfred Rietman. Geskryf deur EKM Dido.

ONT – ’n Woordfees-(ver-)slag – Albert Maritz

article
Music Q&A
Godfrey Johnson on his love for the music of Coward and Porter
Steyn du Toit

Coward and Cole sees the music of two of the most popular composers ever performed by two of the best piano men around today. Godfrey Johnson talks about his new show with Roland Perold at the Kalk Bay Theatre.

article
TV
Robinson Regstreeks: Mensehandel

Mensehandel, of moderne slawerny, is aan die toeneem. Kenners gee ’n perspektief oor die erns daarvan en die steel van iemand se identiteit en menswees.



  Kuns | Art
article
SA-illustreerders
Theo Krynauw
Theo Krynauw shares his passion for art and his experiences abroad with Bibi Slippers.
article
Kuns
Hannelie Coetzee se Buigkrag by Nirox
Reney Warrington

Die beeldende kunstenaar Hannelie Coetzee is tans besig met ’n land art-projek by die Nirox Sculpture Garden in Gauteng. Reney Warrington dokumenteer die projek.



  Resensie-fokus
article
Slypskool
Resensiekliniek: Aanlyn-weergawe
LitNet het tydens die 2012 US Woordfees ’n resensiekliniek aangebied waar aspirantresensente die fynere kunsies van resensies skryf by Marius Crous kom leer het. Lesers kan nou die aanlyn-weergawe van die resensiekliniek op LitNet lees en self leer hoe om opinies oor boeke soos 'n professionele resensent neer te pen.
article
Crito
Tydskrifverhale of nie
Crito wonder hardop oor die gebruik van die term "tydskrifverhale" in 'n resensie.

Resensie-kompetisie
Skryf ’n resensie van ’n Oscar-gehalte film
Aandag alle fliekvlooie! LitNet vang filmgees deur ons lesers uit te nooi om ’n resensie van ’n goeie film te skryf.


  NetKeuse
article
Valda Jansen se ses bestes
Hierdie week kies Valda Jansen haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.

  
  US Woordfees 2012
article
Persverklaring
US Woordfees ’n ongekende sukses
“Die uitstaande kenmerk van die US Woordfees in 2012 was die groot groepe entoesiastiese feesgangers wat van heinde en ver gekom het.” Feesdirekteur Dorothea van Zyl praat oor die pas afgelope fees en die tema vir die volgende een.
article
Foto's
'n Album propvol feesfoto's
LitNet se fotograwe was die hele Woordfees vol met hul kameras, spesiaal vir jou kykplesier!


  Geestelik
article
Resensie
Soeker uitdagend en meesleurende leesstof
Ralph Barnard

Soeker is ’n skitterende bydrae tot die Afrikaanse literatuur wat ook eersdaags in Engels beskikbaar sal wees.”

article
Woordfees-verslag
Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
Francois Verster

“Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”



  English
article
Inter-review
Yewande Omotoso, author of Bom Boy, in conversation with Janet van Eeden
Janet van Eeden

"I loved Omotoso’s flirtation with magic realism in some parts of the story and I look forward to more of this from her in the future. Her skill lies in the subtlety of her character creations. Omotoso is definitely an author to watch."

article
Q&A
Mhlobo Jadezweni’s isiXhosa children’s book travels the world
Steyn du Toit, Mhlobo Jadezweni

Mhlobo Jadezweni’s isiXhosa children’s book uTshepo Mude: Tall Enough has been very popular and has been translated into several languages. He discusses its success, as well as the importance of promoting isiXhosa as a literary language.

Notice
Dreaming about being a best-selling writer?

International best-selling author Albert Jack can equip you with the writing tools to get your manuscript published.



  Film
article
Fliekvlooi-resensie
Semi-soet perfekte kykgenot vir ’n Vrydagaand
Suzette Kotzé-Myburgh

Hierdie semi-soet is sommer heerlik! Net reg vir ’n ontspanne Vrydagaand.

article
Reeltime
Kyss Mig – utterly romantic and undoubtedly relevant
Reney Warrington

Kiss Me (Kyss Mig) is a series of beautiful, tenderly crafted, well-acted scenes carefully strung together in a feature-length film that warms the heart.

 Menings | Opinions
article
Webseminaar
Bosma-tika: menings oor Afrikaanse reaksies op die Nederlandse politikus Martin Bosma
Piet le Roux, Ingrid Scholtz, Hendrik Theys

Moet Afrikaanse mense met die verregse Nederlander Bosma gesprekke oor die bevordering van Afrikaans voer, of eerder sterk standpunt teen hom en sy party inneem?

article
Rubriek: Hotnotsgot
Wat staan Afrikaanssprekendes te doen met die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale?
Jason Lloyd

Daar is tans ’n ontmeetbare bekommernis onder sommige Afrikaanssprekendes oor wat die tragiese gevolge sal wees indien dié wet in sy huidige vorm in die parlement aanvaar word.

article
blacksheep
Real name
What is your "other" name?


Nuwe skryfwerk | New Writing
article
Fiksie-kompetisie
Vervaldatum-kompetisie

Die eerste inskrywings vir ons Vervaldatum-kompetisie is vandeesweek op LitNet. Lees nou hoe skrywers dink oor die liefde as daar 'n vervaldatum betrokke is.
Vervaldatum op LitNet-liefde – Elza Smal
Joune – vir altyd – MarikeR
Om te soen of nie te soen nie – Magdaleen Breedt
Die affair – Izak du Plessis

article
Fiksie-kompetisie
Draaksprokie-kompetisie: Nog ’n wenner aangekondig
article
Poësie
Vir wie skryf jy jou gedigte?
Joan Hambidge

Joan Hambidge dra haar jongste vers op aan Johann de Lange.

article
Snars poëtika
Afluister en opteken
Bibi Slippers

"Hier is my afgeluisterde versameling, opgeskryf sodat jy self uit die lappies iets nuttig aanmekaar kan stik. Saam met ’n paar lukrake kiekies van die Woordfees, wat moet instaan vir die duisende derduisende woorde wat ek nie dié week daaroor kon skryf nie."

  In Memoriam
article
Gedig
Laatnagvrese
Johann de Lange

Wessel, dis nou drie dae na jou dood
& die koerante swyg in al hulle kolomme
oor die dertiende van die derde
toe jy die onderspit gedelf het.

Gedig
Wessel Pretorius (1949–2012)
Joan Hambidge

Jou nooit ontmoet nie,
net jou laatnagvrese op papier herken.


 

www.litnet.co.za   twitter