Zulfah Otto-Sallies (1961–2016)

“Wat ek voel en waarin ek glo, moet uitkom, maak nie saak of dit in ’n verhaal, gedig of teaterteks is nie.” Lees oor Zulfah Otto-Sallies se lewe en werk.