Zola deur Johan Jack Smith: ’n onderhoud en ’n lesersindruk

Zola is grusaam, grafies en visueel sterk geskryf. Die storielyn is behendig verweef met sub-intriges wat die lyne tussen realiteit en fiksie doelbewus en suksesvol vervaag.”