Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 2

“Ek het pas hier, vir die eerste keer, hierdie afleiding op skrif gestel (naamlik dat die naam van die Hoofgod van drie groot godsdienste tans ter sprake) een en dieselfde oorsprong het – tentatief, maar met redelike sekerheid.”