Xenofobie en protes – gedagtes oor 30 Junie 2026

“Dit is die soveelste keer dat vandalisme en geweld, of die moontlikheid daarvan, die enigste manier is om ’n slap Suid-Afrikaanse owerheid so ver te kry om hul werk te doen. So hoort dit nie.”