Wyngaard Weekliks: Oorlog, brandstofpryse en vulstasies
Suid-Afrikaners het die afgelope week die skok van verhoogde brandstofpryse – en tekorte by vulstasies – behoorlik gevóél. Dit is regstreeks en onregstreeks die gevolg van die konflikte tussen Amerika, Israel en Iran. Heindrich Wyngaard bespreek hierdie kwessie met Hassan Essop van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Christo van der Rheede van die FW de Klerk-stigting en die ekonoom Dawie Roodt.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed