Woordfees-TV 2021: ’n Onderhoud met Saartjie Botha

“Ons hoop dat mense wat nog nooit by ’n fees was nie, iets van die ervaring van by ’n fees wees, op die TV sal beleef.” Saartjie Botha oor vanjaar se Toyota US Woordfees wat op die TV uitgesaai sal word.