Woordfees op die teevee

“Ons is meer as halfpad in die Toyota US Woordfees Fees TV – die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie op ’n opwipkanaal uitgesaai word – en my oë is al byna vierkantig, maar van televisie afsit en gaan slaap is daar geen sprake nie.”