Woordenaar by die KKNK: Churchil veg vir Afrikaans

“Een van die debuutproduksies by die 30ste KKNK op Oudtshoorn vanjaar is Woordenaar, met Churchil Naudé, Jackie Lätti, Riku Lätti en Jannie van Tonder.”