Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT
Willem Botha: “Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is ’n omvattende Afrikaanse verklarende woordeboek wat Afrikaans in sy volle omvang vaslê. Nie net Standaardafrikaans nie, maar ook die ander variëteite soos Kaaps en Namakwalands vind ’n tuiste in die woordeboek. Indien die WAT nie voltooi word nie, sal die Afrikaanse woordeskat nooit volledig opgeteken word nie.” Lees ook die WAT se oorsig van 2017–2018.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed