Wond deur Gerhard M Pietersen: ’n lesersindruk

“Hy slaag goed daarin om die leser te laat besef presies hoe wyd trauma uitkring. Selfs die hondjie wat tydens die aanval onder sy skoonouers se bed gelê het, was getraumatiseer en kon daarna nie blaf nie.”