’n Wolf in skaapsklere: ’n Onderhoud met Kobus Galloway

’n Wolf in skaapsklere is ’n opvoedkundige Afrikaanse boek wat idiome uitbeeld deur middel van illustrasies en dit pret maak vir mense om te leer.”