Woke me up before you go-go

“Hoe de hel het dit gebeur? ‘Woke’, wat eers iets cool en avant-garde was en die voorpunt van sosiale ontwikkeling uitgelig het, die baken van hoe ver ons as spesie gekom het, val nou as skelwoord uit die bekke van die sosiaal agtergeblewenes, die fahreit, die witter supremiste. Ek vra weer: Hoe de hel het dit gebeur?”