Woke: kompliment of skeldwoord?

“Die waarskuwing om waaksaam te wees is glad nie volksvreemd vir ons in Afrikaans nie. Die terme hou jou oë oop, wakker slaap of wakker loop is bekend aan ons.”