Wit, witter, wittes

“Wit mense is weer in die beskuldigdebank, het een van Suid-Afrika se voorste filosowe, Achille Mbembe, ’n paar jaar gelede geskryf. Hulle bevind hulle nog steeds daar.”